Tikka plastiek magasyn release het gebreek
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Het iemand nie moontlik een nie, groot asb? Of waar kan ek moontlik kry?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
As jy nie kan kry nie laat een van die rapid prototipe manne vir jou een print ,of as jy nie ronde hande het nie maak een van aluminum met hand gereedskap jy het mos n sample .
DD
DD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
DD, my hande is baie rond. Wie doen die print goete in die Kaap?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Chevy, gesels met Geno. Ek weet hy het so paar tikka parte in gekry. Miskien kan jy sommer 'n nuwe magasyn by hom kry? Ek weet glad nie of mens daai release sal kan fix nie!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Ek sal uitvind en laat weet .Jou hande is seker rond gevryf om te pas by die ronde boudjies van jou avatarChevvy SS wrote:DD, my hande is baie rond. Wie doen die print goete in die Kaap?
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Rapid 3D JV (Pty) LTD
Address: 20 Railway Rd, Montague Gardens, Cape Town, 7441
Phone: 021 521 9600
Protoform Rapid Prototyping
Cape Town
072 388 2409
Rapid Prototypes & Models
Cape Town
079 888 676
Address: 20 Railway Rd, Montague Gardens, Cape Town, 7441
Phone: 021 521 9600
Protoform Rapid Prototyping
Cape Town
072 388 2409
Rapid Prototypes & Models
Cape Town
079 888 676
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Chevvy SS - stuur vir my n foto van die part
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Ralph, dit is die part wat in die gleuf pas. 'n Pennetjie steek daardeur.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Goeei dag Chevvy.Chevvy SS wrote: Ralph, dit is die part wat in die gleuf pas. 'n Pennetjie steek daardeur.
Jammer ek reply nou eers - ek het so release vir jou indien jy nognie een gekry het nie. ek't rukie terug n klomp staal releases gemaak, hulle breek baie sowel as die sneller beul.
Groete
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Hallo Ralph
Baie dankie! Pm my asb. met bankbesonderhede sodat ons betaling kan reël. Ek is Dinsdag terug en sal dan die oorplasing doen.
Baie dankie! Pm my asb. met bankbesonderhede sodat ons betaling kan reël. Ek is Dinsdag terug en sal dan die oorplasing doen.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Chevvy
Lyk my ons PM mis mekaar - stuur vir my adress waarheen ek jou release can courier.
Groete
Lyk my ons PM mis mekaar - stuur vir my adress waarheen ek jou release can courier.
Groete
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Ralph, gee my asb. jou e-pos adres op pm?
Dankie.
Dankie.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Dankie - jou epos en PM ontvang - ek stuur jou release met spaar veertjie en pennetjieChevvy SS wrote:Ralph, gee my asb. jou e-pos adres op pm?
Dankie.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Baie, baie dankie!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Tikka plastiek magasyn release het gebreek
Het enige iemand sedert 2 Mei 2017 van Ralph gehoor?