Voertuig Besprekings

User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Johan7 »

PWV wrote:Manne, die meeste van hierdie rygoed waaroor julle praat, (Nissan, Toyota, Isuzu) werk! 
Praat bietjie oor brandstofverbruik.
Wil oom Pieter dan nou al die Toyota manne wegjaag? ;D ;D ;D ;D ;D
Last edited by Johan7 on Wed Apr 26, 2017 11:58 am, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Armand Steenkamp »

Ek ry n 3L D4D extra cab 4x4. Kry 9.2-10.2km op n liter. Hang maar af hoe ek ry! Wil nou dalk die nuwe 2.8 traai. Weet hy trek laat hy bars!

Groetnis
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Apie »

2.4Gd6 Hilux D/C 4x4
11500km
Gemiddelde brandstof verbruik volgens rekenaar 10.7km/l
Gemiddelde verbruik gemeet by pompe 11.6km/l oor die afstand gereis.

Sent from my D5803 using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Apie »

Armand Steenkamp wrote:Ek ry n 3L D4D extra cab 4x4. Kry 9.2-10.2km op n liter. Hang maar af hoe ek ry! Wil nou dalk die nuwe 2.8 traai. Weet hy trek laat hy bars!

Groetnis
2.8 gee tussen 10 en 12km/l

Sent from my D5803 using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Wouter Roets »

Manne

Het een van julle al die 3.0 V6 TDI Amarok toetsbetuur?

Groetnis
Wouter
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by JohanvanZyl »

Wouter Roets wrote:Manne

Het een van julle al die 3.0 V6 TDI Amarok toetsbetuur?

Groetnis
Wouter

Klink vir my na n jeuk wat gekrap sal moet word! Of word daar al gery met hom? Sien Mei is nou amper op n einde. Sal baie graag wil hoor wat die manne van die nuwe vuurwa dink
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by ruaanb »

Wouter Roets wrote:Manne

Het een van julle al die 3.0 V6 TDI Amarok toetsbetuur?

Groetnis
Wouter
Almal wag vir jou!
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by MichielC »

Wouter Roets wrote:Manne

Het een van julle al die 3.0 V6 TDI Amarok toetsbetuur?

Groetnis
Wouter
Goeiedag Wouter,

My pa het sy Amarok V6 Saterdag gekry, ek het gister met hom gery. Ek is n groot Ford aanhanger en ry self die nuwe 3.2 maar daardie Amarok maak my opgewonde.

Dit is n MONSTER !!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Wouter Roets »

Hallo Boys

Ja ek het hom al so drie weke terug gery. Moet se ek is baie impressed met die enjen sowel as n paar van die kleiner veranderingtjies. Paar goed soos outomatiese reenveers en ligte is nou standaard wat voorheen nie die geval was nie. Die layout van die dash het darem ook weer n bietjie nuwe lewe in die bakkie geblaas en het nie gelyke in die sektor nie. Die enjen ken ek nou al lank en hy doen goed saam met die ratkas en gewig van die bakkie. Het so rapsie meer verwag van hier so 140km/h af, maar ek moet bieg n mens kort bietjie meer tyd met die bakkie om werklik n opinie te vorm. Myne wat ek bestel het sal erens hier in Junie hier wees en ek sien erg uit na hom.

Michiel het jou Pa toe een van die fabrieksmodelle gevat? Hier is drie van hulle by ons. Specs is so bietjie anders as die wat ek en my broer bestel het, maar niks wat n mens nie kan oorsien nie. Ek sien ook hulle afslagstruktuur het verander wat die bakkie nou nog duurder maak. Ons sal maar sien hoe loop die dinge aangesien dit huidiglik absoluut n buyers market is.

Groetnis
Wouter
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by MichielC »

[quote="Wouter Roets"

Michiel het jou Pa toe een van die fabrieksmodelle gevat?
Groetnis
Wouter[/quote]


Wouter, ek is nie seker nie , wat sal die verskille wees ?
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Springkudu »

Ek wil nou nie my skoonpa se posisie noem in VW maar hy is betrokke by al die VW handelaars in die Weskaap, volgens hom is voorraad baie skaars op die bakkies en mense se name is op waglyse so lank soos jou arm en been. Nice bakkie maar hy is moer duur!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by ruaanb »

so hoeveel pm's het jy nou al ontvang vir favours lol

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Springkudu »

:laugh: :laugh: :laugh:
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Wouter Roets »

MichielC wrote:[quote="Wouter Roets"

Michiel het jou Pa toe een van die fabrieksmodelle gevat?
Groetnis
Wouter

Wouter, ek is nie seker nie , wat sal die verskille wees ?[/quote]

Michiel

Die bakkies volgens my is almal basies dieselfde gespec nl Highline Plus met so paar ekstras by.

Groetnis
Wouter
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Carl »

Springkudu wrote:Ek wil nou nie my skoonpa se posisie noem in VW maar hy is betrokke by al die VW handelaars in die Weskaap, volgens hom is voorraad baie skaars op die bakkies en mense se name is op waglyse so lank soos jou arm en been. Nice bakkie maar hy is moer duur!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Midde die ergste droogte in 100 jaar! Dis of stads yuppies of wynboere (dit is 'n goeie oes jaar).
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Hercules Louw »

Ek het nou net die Car toets oor die 3V6 Amarok gelees, indrukwekkende voertuig. Maar Car is egter nie beïndruk met die prys nie, die basis model 3V6 is klaar 10% duurder as die Ford Wildtrac terwyl dit uiters swak toegerus is. Car reken 'n gebruikte Touareg onder 2 jaar oud bied baie beter waarde en gerief as jy nou nie so 'n groot bak nodig het nie.
Amarok 1.jpg
Amarok 2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by tau »

Hoe kan 'n CAR boek oor bakkies wil skryf?

Spot sommer my Oom.

Dink nie die 3.0 AMarok is gerig op ekonomie of verbruikers se sak nie, maar eerder vir die man wat sy boot, perd, karavaan, en motorfietse op vakansie wil neem.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Chevvy SS »

Die Ford XLT behoort vergelyk te word met die Highline. terwyl die Highline Plus met die Wildtrack moet vergelyk (R588 000 teenoor R716 000).

Ek mag verkeerd wees, maar ek dink Ford se persentasie korting is ook bietjie meer. Die Amarok se loonvrag is ook minder, maar kan vermeerder word vir 'n paar rand. Maak egter nie 'n fout nie, die Amarok het 'n ongelooflike masjien!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Wouter Roets »

Manne

My 3.0 V6 Amarok uiteindelik Vrydag gekry. Ek kan maar net se dat n mens maar net so so n smile kry oor die manne wat so negatief oor die voertuig is. Hulle word eenvoudig net met elke sekonde kleiner en kleiner in my truspieeltjie.

Groetnis
Wouter
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by Springkudu »

Ek het maar nog net goeie goed gehoor van hulle Wouter. Geluk met jou nuwe wa, hy is 'n monster!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by joe rocket »

Die nuwe Amarok is baie beter as die oues...... ++>:, en vinniger....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Apie »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170828/d7c0ebad7b33585abfd96cb955327ecc.jpg

Die oues is ook nie sleg nie.....


Ons mpy/pool bakkie wat elke dag grondpad ry en baie vragte aanry vanaf die stad met beeswa is nog klopdisselboom

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by JPS »

Ek het my Ranger verruil vir een van die 2l biturbo auto 4 motion "Polo tjies".

Behalwe dat die "Polotjie" nie so lig op diesel is soos my Ford nie is ek nou na so 2 maande
Heel impressed met die Polo en ek is Ford Fan.

Maar na ek vir meer as 3 weke deur 2 Ford garages rond geneuk is met Wildtrack koop het ek my gestrip en to VW gebel. Diens was uitstekend en die dat ek nou die "polo" ry.

Net terloops ek dink nog steeds die 2.2 XL Ford D/K bakkie is die beste waarde vir geld D/K bakkie op die mark. Myne is verkoop na 5 jaar met 179000 km op die klok en ek het R175 000 inruil waarde gekry. Bakkie het my R273 000 gekos. Niks gedoen behalwe dienste nie en is ook ingeruil met sy oorspronklike ste remskoene....
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Voertuig Besprekings

Post by Apie »

Apie wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170828/d7c0ebad7b33585abfd96cb955327ecc.jpg

Die oues is ook nie sleg nie.....


Ons mpy/pool bakkie wat elke dag grondpad ry en baie vragte aanry vanaf die stad met beeswa is nog klopdisselboom

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Vandag weer 2 ton vrag saam met die beeswa 600km gesleep.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Voertuig Besprekings

Post by DWB »

Al neukery is daai een lê op sy sy! :laugh: :laugh: :laugh: ++>:
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply