Custom en mooi gewere

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by Arnold »

Jip, n 1:12" twist Hart stainless loop wat op 24.5" gekroon is.
Die loop is swaar en meet 22.4mm op die kroon. Ek het nognie met hom geskiet nie maar glo dat hy sal mooi maak :-)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by Jagtersdok »

Arnold

Daai ding lyk of hy baie styf gaan skiet ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Custom en mooi gewere

Post by Monrique (SJ) »

Arnold

Netjies man!! ;)

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by BLOK »

Net om die kwyle te laat loop kyk maar hierna

http://www.staffs-synthetic-stocks.co.uk/custom.shtml

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by Raven »

Blok,

Het jy na die "photo" afdeling gekyk..... daai manne skiet dan net hasies  :P

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by .::Alwyn-U::. »

Blok ek s nie so mal oor daai sintetiese stocks nie :(
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Custom en mooi gewere

Post by Drenalinjunkie »

PRIVATE RYAN wrote: http://www.sako.fi/sako90auction.php

Eendag as ek groot is. Image
Ek het n sako finnbear de lux wat ge-"engrave" is. Het ook die oorspronglike leer tas vir hom soos hierdie...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by G-force »

Jammer manne ek het hierdie eers oppie verkeerde afdeling geplaas.
Hier is n paar van my custom kolwe op my windbukse en my dogtertjie se windbuks.Vriend van my het hulle gemaak.
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 80x853.jpg[/img]
[img width=319 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 02x800.jpg[/img]
[img width=319 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 32x800.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 02x800.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 02x800.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 02x800.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... 02x800.jpg[/img]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by G-force »

Vriendelike groete Ludwig.Hier is Darius se nommer.
(072) 1448560
Lekkeraand
GF
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by 243Songdaug »

G-force.

Jou vriend Darius is regtig geseen met 'n besonderse talent om sulke mooi kolwe te bou.  Pragtig in 'n understatement!!

Songdaug
Dont tell me, show me......
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by Jagtersdok »

Baie uniek en die lyne is goed. ook nie te "space aged" nie. Baie goed gedoen
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by MEERKAT »

Hallo G force

Rerig mooi gewere, maar ek moet eerlik wees , nie geweet mens kry sulke airguns nie, vertel bietjie meer van die scopes , spoed wat die goed skiet , pryse en wat julle in die algemeen skiet met die gewere sal baie interesant wees.

Hier in die karoo ken ons net bsa met 'n knaknek wat so bont skiet jy moet 6dm links van voeltjie mik op 10 tree.

Volg die gesprek met groot belangstelling

Mooi loop
MEERKAT
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Custom en mooi gewere

Post by Penkop »

Hi G-Force,

Wat is daai magafter op die kant van jou teleskoop?

Goedgaan
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Trigger Mike

Re: Custom en mooi gewere

Post by Trigger Mike »

Naand Manne

Net so voor die week weer begin sit ek sommer so hardop en droom

Nou as ek die Lotto wen hou ek 'n m@&rse bring en braai... ;D

en bel die ooms in Duitsland!



[img width=560 height=216]http://i1085.photobucket.com/albums/j42 ... enhahn.jpg[/img]


Oorsig
http://www.heirloomarmes.com/zieg_pop1.htm

Tuis Blad
http://www.ziegenhahn.de/en/production/rifles/

Groete
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Custom en mooi gewere

Post by G-force »

Meerkat en Penkop.
Die gewere is PCP gewere(pre-charged pneumatic).
Geen spring nie maar gebruik 200+ bar om die pellet aan te dryf.Mens pomp hulle met duik silinders of vir die wat fiks is met n spesiaale handpomp.
Die gewone .177(4,5mm) weergawes skiet vanaf 600fps tot oor 1200fps of meer.Probleem met ENIGE pellet is dat hy erg onstabiel raak oor 1000fps.Beste akuraatheid is gewoonlik om en by 980 fps.Die gamo cfx/hatsans ensv wat 1000ft plus adverteer praat strooi.Dit kan dalk naby of oor 1000 kom met n 5gr pellet.Mens kan niks raak skiet met die kombinasie nie.Sulke ligte pellets breek ook jou spring baie vinnig.
Wat mens wil he is n goeie kwaliteit pellet soos bvb JSB of Air Arms.Die diabolo vorm is die heel akkuraatse tussen die pellet soorte.
Dan kry mens .20(5mm) sowel as 5,5mm weergawes.Ek het albei.Albei is wettig sonder n lisensie.5,58 en grooter moet n lisensie kry.
My 5,5 wat nie op die fotos is nie skiet n 21gr pellet teen 43fpe.Ek het al n klomp tarentale op 60m body shots gegee dat hy net daar vrek.
Shot count per refill wissel van geweer tot geweer.Hang af hoe vinning jy die pellet stoot.My 5,5 kry so 40 skote waar my rooi 4,5 in fotos bo kry so 75 want hy is gestel vir 12fpe vir kompetsisie skiet.
Mens kan uure oor die goed praat.Die SA rekord vir 10 skoot 100m groepeering binnehuis is om en by 27mm c/c maar dit kan dalk minder wees nou al.Met daai pers geweertjie van my dogter skiet sy paintballs raak op 30+ meter en sy is maar 10.Kopskoot op tarries is te maklik.
Die ding op die een scope op die rooi geweer is n rubber eye boot.Hy help met korrekte oog plasing vir die parralaks vout as ons teen x40 of x50 magnifikasie skiet.
Loer bietjie by www.airgunsports.co.za as julle meer wil weet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply