Ek stem. Stuur 'n mail aan Savage in Amerika en gee inligting oor jou pogings tot op datum.Nico Harris wrote:Gaan haal jou geld waar jy daai dud gekoop het.
Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Het jy die geweer by Izak gehad toe jy onlangs daar verby gery het?
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Geno, ek het toe bietjie laat gehardloop en was toe laatnag deur bloem. Toe los ek maar.
Groetnis
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Jammer maar ek ken nie al jou probeer slae nie maar sien nie in die draad iets wat so eis sou kon ondersteun nie.
Wat doen die gun met fabrieks ammo? Is daar enige akuraatheidswaarborg vir die geweer?
Jy het genoem dat jy al klein groepies geskiet het met die geweer, hoe en hoekom?
5 skote in 17mm, hoeveel meer verwag jy van n fabrieksgeweer?
Hierdie is seker nie lekker goed om te hoor nie maar as ek wat n buitestaander is na die feite kyk lyk dit nie of daar fout is met die gun nie.
Sit bietjie n foto op van die roer dat ons n idee kan kry van hoeveel n realistiese aanbod is veral as mens dan die "geskiedenis" ook in ag neem

- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ai Armand. Dis 'n jammerte. Ek kan die gemoedstoestand verstaan. Maar jy moet regtig daaraan dink om die roer by Izak te kry. Een besoekie daar en daai roer sal skiet. Hy sal jou miskien so bietjie uithaal omdat dit 'n Savage is, maar hy sal hom maak skiet.
Kriek
Kriek
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Arnold, ek weet nie of daar n akuraatheidswaarborg saam die geweer kom nie. Ek het ook nognooit fabrieks ammo in hom geskiet nie. Ek soek al vir die afgelope jaar die vout by myself.Arnold wrote:Jammer maar ek ken nie al jou probeer slae nie maar sien nie in die draad iets wat so eis sou kon ondersteun nie.
Wat doen die gun met fabrieks ammo? Is daar enige akuraatheidswaarborg vir die geweer?
Jy het genoem dat jy al klein groepies geskiet het met die geweer, hoe en hoekom?
5 skote in 17mm, hoeveel meer verwag jy van n fabrieksgeweer?
Hierdie is seker nie lekker goed om te hoor nie maar as ek wat n buitestaander is na die feite kyk lyk dit nie of daar fout is met die gun nie.
Sit bietjie n foto op van die roer dat ons n idee kan kry van hoeveel n realistiese aanbod is veral as mens dan die "geskiedenis" ook in ag neem
Die groeppe wat ek met die roer geskiet het wat aan my standaarde voldoen was met punte wat ek nie wil gebruik nie. Ek kan nie dink hoekom die geweer nie wil skiet waarme ek wil he hy moet skiet nie.. Dis nie asof ek 5 skoot halfduim groepe soek nie.....
Ek het heel moontlik dan te veel van die geweer verwag. Ek het sy vermoens direk aan sy prys gekoppel..
Ek is nou baie skrikkerig om enigsins verder geld aan die geweer te spandeer. Ek kan regtig nie aan n rede dink hoekom die roer nie die 168gr CC tenminste onder n duim kan skiet nie...
Ek gaan vandag nou nog eenkeer probeer. Ek het tog niks om te verloor behalwe kruit en koels en my humeur nie..
Groetnis
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Het jy toe ooit die mounts verander? Of gekyk na die basisse? My vriend het dieselfde geweer maak dieselfde. Al wat hy kon vind is n klein kraakie in die kolf waar die pillar sit. Weet nie of dit so effek kan he.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
As jy so graag wil hê die 168gr moet skiet, hoekom doen jy nie ordentlik lading ontwikkeling met die koeëls nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
"Bietjie" sê jy?Aceofspads wrote:Hy sal jou miskien so bietjie uithaal omdat dit 'n Savage is
Ek en Gé het al 'n Savage .222 daar aangebring toe gooi Izak hom in die asdrom nog voor ons klaar gegroet het.
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Luaan, ek het die roer gepak en toe ek die pakwerk gedoen het kon ek nie enige kraakwerk sien nie. Al wat ek nog nie gedoen het nie was die basis en ringe. Dis so n eenvoudige dingetjie.. Maar ek is so bang ek koop die goed en ek sien geen verskil nie... Ek mag dan alk nie die ding brandsteek.
Arnold, ek verstaan wat jy se. Ek ek sal vandag prober om "ordentlike" lading ontwikkeling te doen. Maar as die roer nie eens onder n duim met my power pogings wil groep nie dan het ek nie baie hoop nie. Al my ander calibers behalwe nou my Martini Henry kon ek met my power pogings kry om onder n duim te groep. Net my 303 kan dit nie met 5 skote doen nie, maar wel met 3...
Groetnis
Arnold, ek verstaan wat jy se. Ek ek sal vandag prober om "ordentlike" lading ontwikkeling te doen. Maar as die roer nie eens onder n duim met my power pogings wil groep nie dan het ek nie baie hoop nie. Al my ander calibers behalwe nou my Martini Henry kon ek met my power pogings kry om onder n duim te groep. Net my 303 kan dit nie met 5 skote doen nie, maar wel met 3...
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
As ek nou jy was vergeet ek bietjie van QuickLoad en kyk waar die geweer sê hy wil skiet.
Ek sou vir eers laai teen +-73.4mm.
Laai dan in stappe van 0.5gr agter die 168gr Nosler CC
59.0gr
59.5gr
60.0gr
60.5gr
61.0gr
61.5gr
62.0gr
62.5gr
63.0gr
63.5gr
Skiet 5 skote elk op 100m. Merk jou mikpunt sodat mens ook kan sien hoe die groep skuif en skiet elke gorpe op sy eie mikpunt.
Hierdie is doelgerig met slegs een veranderlike. 50 skote en kyk waar die geweer die beste groepeer.
Hou op as jy druk begin sien/ervaar.
50 skote is baie, jy gaan moeg raak en dit gaan tyd vat sodat die geweer afkoel.
Los die kronograaf by die huis!!! Jou spoed lesing maak nie sin nie so ek sou al lankal hierdie data ge-ignoreer het.
of stuur die geweer vir Izak

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Of enige ander geweersmid. Dalk is daar net iets kleins wat nie reg is nie.... Om te meet is om te weet!Arnold wrote:
of stuur die geweer vir Izak
Aim small, miss small
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Met die kaliber kan jy in 1gr inkremente opwerk en sien waar die groep begin toemaak. Dan is dit net n half grein op of af en jy het n mooi lading. Daar moet iets anders fout wees met daai gun.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek stem nog altyd saam met Arnold!
...en dan.. jy het al 'n nuwe scope probeer, maar het jy daai Lynx basisse ook vervang? Onthou jy wat ek gesê het van daai gekraakte studs?
Voorspoed verder!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek kry reeds op 62.5 druk. Of die slot maak moeilik ook, maar ek glo dis druk. Ek het nou gelaai vanaf 59gr tot by 62gr met n Tpl van 72.4mm. Ek het nou eers jou plasing gesien so dis dam nie oor ek dwars wil wees nie... Moet ek die punte trek of kan ek maar op daai TPL skiet?Arnold wrote:As ek nou jy was vergeet ek bietjie van QuickLoad en kyk waar die geweer sê hy wil skiet.
Ek sou vir eers laai teen +-73.4mm.
Laai dan in stappe van 0.5gr agter die 168gr Nosler CC
59.0gr
59.5gr
60.0gr
60.5gr
61.0gr
61.5gr
62.0gr
62.5gr
63.0gr
63.5gr
Skiet 5 skote elk op 100m. Merk jou mikpunt sodat mens ook kan sien hoe die groep skuif en skiet elke gorpe op sy eie mikpunt.
Hierdie is doelgerig met slegs een veranderlike. 50 skote en kyk waar die geweer die beste groepeer.
Hou op as jy druk begin sien/ervaar.
50 skote is baie, jy gaan moeg raak en dit gaan tyd vat sodat die geweer afkoel.
Los die kronograaf by die huis!!! Jou spoed lesing maak nie sin nie so ek sou al lankal hierdie data ge-ignoreer het.
of stuur die geweer vir Izak
Chrony bly by die huis..
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dawie, dit is al waar daar nog kan vout wees. Ek sal dit seker nie bet die blote oog sien nie?DawieKotze wrote:Ek stem nog altyd saam met Arnold!
...en dan.. jy het al 'n nuwe scope probeer, maar het jy daai Lynx basisse ook vervang? Onthou jy wat ek gesê het van daai gekraakte studs?
Voorspoed verder!
Ek het nounet weer die basisse se skroewe nagegaan.
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Skiet hulle so. As jy reeds op 62.5gr druk kry sou ek dalk ook 58gr laai ...
Ek verstaan julle kyk na alles maar hoekom sal dit die teleskoop of basisse wees as hy wel groepeer met sekere lading/koeels?
(Weet nou wel nie of die klein groepering herhaal was nie)
Ek verstaan julle kyk na alles maar hoekom sal dit die teleskoop of basisse wees as hy wel groepeer met sekere lading/koeels?
(Weet nou wel nie of die klein groepering herhaal was nie)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ok dan gaan ek gou nog 5 laai met 58gr.
Die sierras het nog met die Rudolph scope en van die xBag af in 27mm groeper. Toe los ek 5 rondtes oor. Toe skiet ek hulle met die nuwe scope en voorste rus, toe klim hulle in 17mm in..
Groetnis
Die sierras het nog met die Rudolph scope en van die xBag af in 27mm groeper. Toe los ek 5 rondtes oor. Toe skiet ek hulle met die nuwe scope en voorste rus, toe klim hulle in 17mm in..
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Raait vrinne ek het nou van die baan afgekom. Ek heg onder fotos aan. Julle moet nou maar se waar julle dink die vout le.... By my, by die roer, of by die basisse. Ek weet nie.. Ek kan eerlik waar nie dink dat ek een van die skote getrek het nie..
My eerste 100 168gr Custom Comps is ook nou op "ge lading ontwikkel"
Groetnis
My eerste 100 168gr Custom Comps is ook nou op "ge lading ontwikkel"
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Armand Steenkamp on Mon Apr 24, 2017 1:02 pm, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Laaste een
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Sê jou wat. R4000 vir die roer, al is dit 'n Savage
Kriek
Kriek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Skuus, ek kan nie raad gee as jy nie raad volg nie.
Ek sou hoop dat jy van 58gr tot 62gr skiet in 0.5gr inkremente soos voorgestel. Nou is daar weer informasie kort.
Watse lading was die laaste groep?
Waar is die 59gr lading?
As jy 2 skote van die 59.5gr en 60gr groep weghaal skiet daai geweer nogal mooi.
59gr en 60.5gr sou interessant gewees het om te sien.
Ek sou hoop dat jy van 58gr tot 62gr skiet in 0.5gr inkremente soos voorgestel. Nou is daar weer informasie kort.
Watse lading was die laaste groep?
Waar is die 59gr lading?
As jy 2 skote van die 59.5gr en 60gr groep weghaal skiet daai geweer nogal mooi.
59gr en 60.5gr sou interessant gewees het om te sien.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek sal hulle laai en gaan skiet. Maar ek is reedelik seker dat daar geen verskil sal wees nie.
Groetnis
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Johan, haha ek betaal jou sommer R4000 as jy hom vat! Maar gooi maar n pm as jy belangstel..Aceofspads wrote:Sê jou wat. R4000 vir die roer, al is dit 'n Savage
![]()
Kriek
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand, jy het reeds besluit die geweer wil nie skiet nie. Hoekom nog sukkel?
As dit die Savage VLP is sal jou R4050 aanbied dan hoef jy nie meer te sukkel nie