Nuwe aansluitings
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Nuwe aansluitings
Dagse mense.
Hannes Naude
Boksburg is die plek en ek is mal oor jag, skiet en mooi wapens.
Geniet die forum baie.
Lekker dag
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Hannes Naude
Boksburg is die plek en ek is mal oor jag, skiet en mooi wapens.
Geniet die forum baie.
Lekker dag
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom hier , noem paar van daai mooi wapens wat jy mee skiet , ons is altyd "nuskurig"
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
'n Hartlikke welkom aan al die nuwe manne by ons kampvuur. Hier maak ons groot vure en kuier aanhoudend en soms onderhoudend 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Shelvpower
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Mar 22, 2017 8:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag
Ek roofkyk hier op die forum al vir die afgelope paar weke en het goedgedink om myself voor te stel aan julle.
Ek is oorspronklik van Mosselbaai maar is tans besig met 'n Baccalaureus graad in "Emergency Medical Care" hier in Kerrieland (Natal). Ek is huidiglik in derde jaar.
Ek is glad nie 'n boffin as dit kom by jaggewere nie en het al bitter baie geleer in die laaste paar weke wat ek hier roofkyk op die forum. Ek besit op die huidiglike oomblik nie 'n jaggeweer nie maar wel 'n pistool (Glock 19) as 'n seksie 16 wapen aangesien ek nou eers 20 jaar oud is.
Ek en my pa kan geklassifiseer word as geleentheidsjagters aangesien nie ek of hy 'n jaggeweer besit nie. Ek is eergister in kennis gestel dat my oupa se neef vir my 'n 30-06 as 'n geskenk wil gee saam met 'n teleskoop. Ek is nog nie doodseker oor die maak van die vuurwapen nie maar ek het wel al fotos ontvang en sal dit aanheg aan my "post" sodat die slim mense my dalk kan help met die maak van die geweer. Ek weet wel dat die geweer saam met 'n Tasco teleskoop kom, ek weet ook dat dit nie van die beste teleskope op die mark is nie maar ek kan altyd hom later vervang. Ek het oorspronklik oorweeg om vir my 'n Howa 308 te koop maar ek oorweeg dit om liewers daai geld te spaar en dalk vir 'n beter teleskoop te gebruik.
Ek het so 3 jaar laas gejag as gevolg van die universiteit se vakansie dae wat nie ooreenstem met ons jaarlikse jagtrippie in die Karoo nie. Ek is bevoorreg gewees om al 'n Koedoe en 'n sprinkbok te geskiet het, beide met 'n 270.
Ek het nog verskriklik baie vrae i.v.m. die verskillende jaggewere en kalibers maar sal dit binne die volgende paar dae in die korrekte plekke "post".
Groete
Sheldon

Hoop die fotos wys aan julle kant
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Shelvpower on Sun Apr 23, 2017 2:42 pm, edited 1 time in total.
-
Shelvpower
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Mar 22, 2017 8:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Laaste foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom shelvpower.
Daai nul-kwes is vir seker 'n Brno met 'n "haar sneller"
Ek sou self nie daai gegewe perd in die bek kyk nie.
Daai nul-kwes is vir seker 'n Brno met 'n "haar sneller"
Ek sou self nie daai gegewe perd in die bek kyk nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Prop
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Apr 23, 2017 5:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo manne,
Baie bly om deel van die forum te kan wees,dit lyk baie interesant.
Ek is ook een van daai ouens wat jag eerste stel en my vrou weet dit......
Ek kan nie wag om meer te leer nie,sien hier is n paar manne wat weet waarvan hulle praat.

Verslaaf aan Mopanie veld!!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom prop
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Prop
Vertel bietjie meer - waar bly jy , watse skiet goed het jy ens.
Vertel bietjie meer - waar bly jy , watse skiet goed het jy ens.
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- Adolf
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sat Apr 22, 2017 2:20 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dankie.PWV wrote:Welkom!Adolf wrote:Baie dankie vir die aanvaarding.
Ek is woonagtig in Mosselbaai. Was voorheen van Vryburg waar ek voorsitter van SAJWV vir 3 jaar was. Ek jag met 30-06 en 25-06.
Nou klink dit amper soos op 'n AA vergadering.![]()
Het jy by laasgenoemde ook voor gevat?
Nee, het die laaste 3 jaar geswoeg. Sal nou weer begin aktief raak.
-
Sareltjie Seemonster
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Mon Apr 24, 2017 12:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie middag almal.
Ek is hier van Bloemfontein en geniet die jag en alles wat daarmee gepaard gaan.
Het in die verlede op die forum meer gelees as gedoen maar sal nou hopelik meer betrokke wees.
Groetnis
Sarel
Ek is hier van Bloemfontein en geniet die jag en alles wat daarmee gepaard gaan.
Het in die verlede op die forum meer gelees as gedoen maar sal nou hopelik meer betrokke wees.
Groetnis
Sarel
-
Prop
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Sun Apr 23, 2017 5:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dankie manne,
Ek bly in Groblersdal. My stokpertjie is bosvark jag te voet in die nag en saam my pelle met honde in mielie lande wat hulle verwoes.
Ek besit n CZ 9mm,CZ97 45 acp,44 Super Redhawk,CZ.22,Colt AR15,260rem Tikka Super Var,308 Musgrave 83,308 Remington Tactical,300 Win Musgrave,12br Berreta 1301,CZ375H&H en n 460WBY Custom gebou op n Brno zkk602 aksie.
Mathews Monster 6 en n .72 African express Pedersoli.
Ek probeer met elkeen te jag.

Botha007
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Apr 24, 2017 9:08 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand almal ek is Francois van Alberton , Boogjagter
Groete
Groete
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: Nuwe aansluitings
Ek jag met so paar ou stukke.CJNaude wrote:Dagse mense.
Hannes Naude
Boksburg is die plek en ek is mal oor jag, skiet en mooi wapens.
Geniet die forum baie.
Lekker dag
Hannes
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Isreali Mauser 7.62x51
FN/Bouler Rassant .243
Mauser 93x62
BRNO NO2 .22
BRNO ZKK 600 270
Die 270 is nuut. Gaan hom die jaar toets.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170425/f59ce2e408c058127d7144c540f992e6.jpg
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkm Prop, Botha007 en CJNaude. Hoop julle geniet dit hier.
Kriek
Kriek
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag
Dirk is my naam.
Woon in Queenstown Ooskaap.
Lekker jagwereld.
Baie geseend deurdat ek soms Renosters, Lechwe, ens ens sien sommer oppad werktoe.
Kan Vrydag in my bakkie klim en gaan varke jag vir die naweek.
Ek skiet 308 win maar wag noual te lank vir my nuwe 6.5 Creed lisensie.
Ek skiet ook luggeweer benchrest.
En soms European Starlings
Trawl noual n paar dae die Forum en het met Geno gemail oor n nuwe rok vir my Creed.
Sien uit om by almal te leer en nuwe vriende te maak.
Seën vir ieder en elk.

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom airhunter.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Jan Meiring
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am
Re: Nuwe aansluitings
Beste jag- en geweerliefhebbers, ek is aftree ouderdom, woon in Pretoria en het 'n liefde vir Sako gewere. Laai ook graag self en geniet alles wat met jag en gewere te doen het.
Ek is tans op soek na 'n Sako 220 Swift geweer om te koop.
Groete Jan Meiring
Ek is tans op soek na 'n Sako 220 Swift geweer om te koop.
Groete Jan Meiring
Jan Meiring
Pretoria
Pretoria
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Jan. Kom jy uit die Saps omgewing as ek mag vra?
Groete
Johan
Groete
Johan
- Jan Meiring
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi Johan, nee, nie uit SAPS omgewing.
Was 2 jaar op grens as dokter in Omegabasis
Groete
JM
Was 2 jaar op grens as dokter in Omegabasis
Groete
JM
Jan Meiring
Pretoria
Pretoria
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Jan (Dr.) Jy sal dit geniet hier op die forum
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
FrancoSwanepoel
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon May 08, 2017 1:27 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagsê natuurliefhebers. Eks Franco Swanepoel vanuit Bethulie in die Suid Vrystaat. Beste forum om op te kan wees as jagter.
ONS JAG. WAT DOEN JY VIR BEWARING?
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Franco , dit is een van my drome om in die Vrystaat te gaan jag , ek het al heel paar plekke gejag , Namibie , noord trans vaal (Alldays) en baie plekke in die karoo , nog net nie in die Vrystaat nie , naby al gewees , op Petrusville by De put gejag wat grens aan die van derkloof dam en in Oranje se area , amper in die Vrystaat , maar nog steeds nie in die vrystaat nie 
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, Franco. Geniet dit hier tussen skieters en jagters, tussen bakkie-jagters, "walk & stalkers" en "fair chasers" en gewone mense.