watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Dis die degreaser, jy spoel die doppe na dit skoongemaak is met water af en gooi dit in n bak vol asetoon. Die asetoon verplaas die water in die doppe. Haal die doppe uit die asetoon. Die asetoon wat nog aan die doppe vassit verdamp vinnig. Doppe is nou reg vir laai.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Tnx.
Nou gaan ek dit try!
Nou gaan ek dit try!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?

Kerels julle kan maar Daai Tumbler by Jacques bestel!
Beste waarde v Geld Tumbler ini Mark by a long shot!
Sent from my iPhone using Tapatalk.
"Failure is NOT an Option"
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Twee PMP 303 doppe skoongemaak in wet tumbler. Warm water, bietjie sunlight liquid en wynsteensuur. Die een links is duidelik van n ander metaal. Dit het baie gas afgegee wat my tumbler laat swel het. Ek moes paar keer stop en die gas vry laat.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.303 No. 4 MKII
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Hierdie post is amper dieselfde as: Watse geweer moet ek koop?
Jy kry 30 gewere wat net die beste is!!!
Selfde met hierdie resep.
Elke ou staan en val by sy resep wat onverbeterlik werk.
Joubert, maak jou keuse en laat weet wat vind jy! En as dit nie werk nie, vra vir my.
Jy kry 30 gewere wat net die beste is!!!
Selfde met hierdie resep.
Elke ou staan en val by sy resep wat onverbeterlik werk.
Joubert, maak jou keuse en laat weet wat vind jy! En as dit nie werk nie, vra vir my.
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Wat ek interesting vind is 22 PMP 303 doppe en 20 Hornady 243 doppe is saam skoon gemaak. Almal is silver skoon so die resep werk maar 1 PMP dop is weg gevreet. Duidelik is iets fout met die 1 PMP dop.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
.303 No. 4 MKII
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
EK gebruik Sunlight liquid, Dishwasher rinse en dan so bietjie wit asyn. Werk baie goed. Spoel doppe na die tyd af en sit in droog rak waar ek hom met compressor droog blaas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Moet se ek het Pappabeer se raad geprobeer met cleengreen en dit werk mooi. Baie beter as gewone sunlight liquid.
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek het daai swart drom s/s tuimelaar van S&O en ek gooi twee telepels Citric Acid of Tartaric acid afgeskraap met twee telepels Sunlight Liquid en twee telepels suurlemoensap daai groen bottel wat jy orals kry.
Na 2 tot 2 en 1/2 ure kom jou doppe splinternuut uit!
Na 2 tot 2 en 1/2 ure kom jou doppe splinternuut uit!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Hoekom die suurlemoensap? Die sitroensuur of wynsteensuur is voldoende.MrBartlein wrote:Ek het daai swart drom s/s tuimelaar van S&O en ek gooi twee telepels Citric Acid of Tartaric acid afgeskraap met twee telepels Sunlight Liquid en twee telepels suurlemoensap daai groen bottel wat jy orals kry.
Na 2 tot 2 en 1/2 ure kom jou doppe splinternuut uit!
Sal beter kom sonder suurlemoen!!
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
PWV,
Ek het maar verneem dat die suurlemoensap verhoed dat die doppe verkleur. So doen ek dit maar nog van die begin af en het goeie resultate.
Hoekom se jy dit sal beter uitkom sonder suurlemoensap? Want ek het nog geen nadeel gevind met dit.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

....so waarvoor gooi jy dan die sitroensuur in?MrBartlein wrote:PWV,
Ek het maar verneem dat die suurlemoensap verhoed dat die doppe verkleur. So doen ek dit maar nog van die begin af en het goeie resultate.
Hoekom se jy dit sal beter uitkom sonder suurlemoensap? Want ek het nog geen nadeel gevind met dit.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek gebruik dieselfde resep as MrBartlein maar sonder die suurlemoen sap. My doppe verkleur baie. Ek sal volgende keer ook die suurlemoen sap probeer
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
.303 No. 4 MKII
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Nou net weer doppe uit die tumbler gehaal. Dit verkleur agv minerale in die water. Ek spoel my doppe af met reenwater wat ek opvang. Dit was meeste minerale in die kraanwater af. Doppe is baie skoner. My resep is citric acid en sunlight.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gawie(13mm) wrote:....so waarvoor gooi jy dan die sitroensuur in?MrBartlein wrote:PWV,
Ek het maar verneem dat die suurlemoensap verhoed dat die doppe verkleur. So doen ek dit maar nog van die begin af en het goeie resultate.
Hoekom se jy dit sal beter uitkom sonder suurlemoensap? Want ek het nog geen nadeel gevind met dit.
Vriend ek het eendag verkeerdelik citric acid gekoop instede van tartaric acid en gevind dit werk net so goed.. Geen ander rede daarvoor
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Kom ons begin voor.
Weet jy hoekom jy die sitroensuur moet ingooi?
Weet jy hoekom jy die sitroensuur moet ingooi?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gawie gaan wees slim op n ander plek ek het nie lus vir jou geredekawel
Verduidelik jy nou asb mooi vir ons almal hoekom dit werk sodat ons kan leer uit jou wysheid

dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek sal graag wil weet.Gawie(13mm) wrote:Kom ons begin voor.![]()
Weet jy hoekom jy die sitroensuur moet ingooi?
Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Mooi nog 'n ou wat graag wil weet. Ek ook!
Gawie jy kan n paar brownies hier score kom se asb hoekom?
Gawie jy kan n paar brownies hier score kom se asb hoekom?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Laat ons mekaar sommer nou baie mooi verstaan.MrBartlein wrote:Gawie gaan wees slim op n ander plek ek het nie lus vir jou geredekawel
Verduidelik jy nou asb mooi vir ons almal hoekom dit werk sodat ons kan leer uit jou wysheid
Ek ken jou van geen Adem af nie, want jy het nie die moeite gedoen om Jaracal se reëls aandagtig deur te lees nie. Indien jy dit wel gedoen het sou jy bewus wees daarvan dat dit net goeie maniere is om jouself aan jou mede lede voor te stel.
Jaracal is nie Facebook nie. Ek is nie jou speelmaat nie en glo my, met so 'n houding twyfel ek of ek 'n vuur met jou wil deel.
My vraag was nie gemik daarop om afbrekend te wees of astrant te wees nie. Ek het nie alle wysheid in pag nie; nes al die ander manne hier wil ek ook graag leer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Gawie(13mm) wrote:Laat ons mekaar sommer nou baie mooi verstaan.MrBartlein wrote:Gawie gaan wees slim op n ander plek ek het nie lus vir jou geredekawel
Verduidelik jy nou asb mooi vir ons almal hoekom dit werk sodat ons kan leer uit jou wysheid
Ek ken jou van geen Adem af nie, want jy het nie die moeite gedoen om Jaracal se reëls aandagtig deur te lees nie. Indien jy dit wel gedoen het sou jy bewus wees daarvan dat dit net goeie maniere is om jouself aan jou mede lede voor te stel.
Jaracal is nie Facebook nie. Ek is nie jou speelmaat nie en glo my, met so 'n houding twyfel ek of ek 'n vuur met jou wil deel.
My vraag was nie gemik daarop om afbrekend te wees of astrant te wees nie. Ek het nie alle wysheid in pag nie; nes al die ander manne hier wil ek ook graag leer.
Mooi man nou vertaan ons mekaar baie mooi!! Jy klink asof jy ook nie die antword het op jou astrante vrae!!!
Ek het regtig ook nie die lus om meer van jou te hore te kom. Laat ons mekaar mooi verstaan omtrent dit!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
[quote="dehacked"][quote="Gawie(13mm)"]Kom ons begin voor.
Weet jy hoekom jy die sitroensuur moet ingooi?[/quote]
Ek sal graag wil weet.
Sent from my SM-A300F using Tapatalk[/quote]
Sitroensuur is die aktiewe bestandeel in die meeste opwasmiddels wat koper reinig. Sitroensuur kom ook in suurlemoensap voor.
Die verskillende produkte dien dieselfde doel, maar agv. die verskil in konsentrasie van sitroensuur is die resultate uiteenlopend.
Skottelgoed seep is dus die "sagste" op die doppe, maar jou skoonmaaktyd ook die langste. Met die regte kombinasie, kan 'n siklus van so min as 45 minute, jou doppe skougehalte kry.
Weet jy hoekom jy die sitroensuur moet ingooi?[/quote]
Ek sal graag wil weet.
Sent from my SM-A300F using Tapatalk[/quote]
Sitroensuur is die aktiewe bestandeel in die meeste opwasmiddels wat koper reinig. Sitroensuur kom ook in suurlemoensap voor.
Die verskillende produkte dien dieselfde doel, maar agv. die verskil in konsentrasie van sitroensuur is die resultate uiteenlopend.
Skottelgoed seep is dus die "sagste" op die doppe, maar jou skoonmaaktyd ook die langste. Met die regte kombinasie, kan 'n siklus van so min as 45 minute, jou doppe skougehalte kry.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ah mooi Gawie mooi ge_Google! Dankie nou weet ek ook ek moet Tartaric acid gebruik saam met Citric Acid (Lemoensap) en as ek nie tartaric aci dkry dan kan ek net cirtic acid ingooi!
Sjit man jy is n ster!
100 brownies vir jou!
Hel man ek is jou volgeling vir die vlg 1000jaar!
Jis die slim Google manne darem!
Bowl my elke keer uit..
Sjit man jy is n ster!
100 brownies vir jou!
Hel man ek is jou volgeling vir die vlg 1000jaar!
Jis die slim Google manne darem!
Bowl my elke keer uit..
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek is baie bly dat ons nou die lug gesuiwer het.MrBartlein wrote: Mooi man nou vertaan ons mekaar baie mooi!! Jy klink asof jy ook nie die antword het op jou astrante vrae!!!
Ek het regtig ook nie die lus om meer van jou te hore te kom. Laat ons mekaar mooi verstaan omtrent dit!!
Ek is nie astrant nie, net iemand met 'n honger na kennis.
Indien jy nie die antwoord op 'n vraag weet nie, sê dan so, maar moet dit nie as 'n persoonlike aanval sien of jou eie gebrek aan kennis verdoesel deur my aan te val nie. Ek sê weer. Jaracal is nie Facebook nie. Hier het ons respek vir mekaar ongeag of ons standpunte verskil. Indien dit verskil kan ons daaroor debateer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: watse skoonmaak middel in jou s/s media tubler?
Ek gaan die Mods vra om asseblief die laaste paar plasings op die draad te verwyder, aangesien niks goeds van die skaking kan kom nie.
Ek vra omverskoning aan almal, sonder enige voorbehoud.