Goeiemiddag, ek het 'n 1966-model BRNO ZKK601 in 308 en speel met die idee om 'n 10-skoot magasyn
op te sit - baie soos wat 'n mens met die Howa- of Remington gewere kry.
Die geweer het nie 'n verwyderbare magasyn nie, net 'n vloerplaat wat kan losknip en uitswaai.
Bestaan daar so n moontlikheid?
10-skoot magasyn vir BRNO 308?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 10-skoot magasyn vir BRNO 308?
Nie sover ek weet nie, maar indien jy Dissen enginering kontak, kan hul dalk vir jou iets prakseer.
Ek dink daar is heelwat manne wat op daai wa sal spring.
My vraag is net; hoekom soek jy 'n 10 skoot magesyn?
Ek dink daar is heelwat manne wat op daai wa sal spring.
My vraag is net; hoekom soek jy 'n 10 skoot magesyn?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: 10-skoot magasyn vir BRNO 308?
Disen do bottom metal replacement for Howa, Remington, Tikka and AI clone bottom metal for Howa, Remington, RSA and Sabatti but not Brno.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 10-skoot magasyn vir BRNO 308?
Ek gebruik 'n 5 skoot magasyn in my 303 om nie 'n blaasoppie effek met die' geweer te he nie. Die 10 skoot magasyne is heel gepas vir oorlog voer, maar vir jag sien ek nie die nodigheid nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2225
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 10-skoot magasyn vir BRNO 308?
Die geweer vat 5 skote in die magasyn en dis meer as genoeg vir normale jagtoestande. Die verlengde magasyn is eintlik maar 'n snaaksigheid en ek dink dit kan dalk handig te pas kom vir oefensessies. Ek hoop werklik dat ek dit nooit sal nodig hê nie.