Daar is glo al manne gewees wat meer geskiet het as onse eie Piet
Blok
[img width=560 height=371]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 8261_n.jpg[/img]
Jakkals Klits Kampien
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Jakkals Klits Kampien
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Jakkals Klits Kampien
Mamma se tjinners!!

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Jakkals Klits Kampien
Appels!!! moet seker nou loopvervanging kry! en nuwe stutmure bou - lyk my die stelasie begin breek onder die gewig.
Moet se photoshop is wonnerlike ding....
Moet se photoshop is wonnerlike ding....
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Jakkals Klits Kampien
Daar boer niemand seker met skaap, bees of wild nie!!!! Man kan seker 'n bestaan maak uit die klas van jakkals bevolking as jy 'n jagter is, maar wie jou sal kan betaal weet ek nie!!!
Dooie Jakkalse doen nie kwaad nie!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jakkals Klits Kampien
Hierdie is 'n kommersiele jag operasie wat pelse verkoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Jakkals Klits Kampien
Die foto was al voorheen op die forum , jagter is Taffles vir die wat graag wil weet, jakkalse geskiet iewers in Midde Afrika , die man is uitgeken aan sy skoene.

Mooi loop
MEERKAT
Mooi loop
MEERKAT
-
Ambessa
Re: Jakkals Klits Kampien
Hallo Meerkat

Ambessa
...nie skoene nie, maar sulke moftoffels teen die koue in Midde Afrika...MEERKAT wrote:...geskiet iewers in Midde Afrika , die man is uitgeken aan sy skoene.![]()
![]()
![]()
Ambessa
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jakkals Klits Kampien
Sulke kleredrag en die houtstruktuur lyk na Amerika of Kanada.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br