Vlienier en n blond vlieg in n klein vliegtuig. Vlienier kry hartaanval en sterf.
Blond: "MONDAY-MONDAY-MONDAY!!!"
Lugbeheer: "Ons hoor jou, beskryf jou noodgeval asseblief?"
Blond, histeries: "die vlienier is dood dink ek, hy beweeg nie en haal nie asem nie en dis net ons twee in die vliegtuig en ek weet nie wat om te doen nie - HELP MY ASSEBLIEF!"
Lugbeheer: "Dame nou moet jy asseblief kalmeer en ons sal jou help om die vliegtuig te land. Gee vir ons jou hoogte en jou posissie asseblief!"
Blond: "Ek is 1.67 m hoog en sit in die regterkantse stoel!"
Lugbeheer, na n paar sekondes stilte: " Dame se agter my aan...Onse Vader wat in die Hemel is...."


