.204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Aah OK. So dis eintlik net die punt van die dop se nek wat effens kan "toebuig" met wet tumbling. Maak sin. Ek glo in case length trimming en ek doen dit met elke keer se herlaai. As jy na my prosesvolgorde gaan loer aan die begin vd draad sal jy opmerk dat ek eers case length trimming doen na wet tumbling. So ek dink ek is darem OK met daai gedeelte ook.
Ek't my wet tumbler self gebou en hierdie moontlike skade aan die doppe het my darem gou begin gepla. Deur net na die geraas vd doppe in die tumbler te luister, het ek besluit om eerstens meer water in te gooi wat kan dien as n tipe shock absorber as die doppe tumble en val. Dit het gehelp. Tweedens het ek 75% van die "agitators" aan die binnekant van my tumblerdrom uitgehaal. Eers toe was ek tevrede met die geluide wat die doppe aan die binnekant van die drom maak. My drom draai teen 46 rpm en hardloop nou nogals stil. Ek tumble eerder n uur langer met minder "agitators". Maar...ek sal MOET die nekke meet om seker te maak hulle kry nie seer nie.
Dankie vir jou insette.
P.S. 'n Ander opsie is natuurlik om na wet tumbling weer die nekke te resize, case length te trim en dan die doppe net met seepwater (sonder tumbling) te was om die smeermiddel af te kry. Bietjie ekstra moeite.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Hansie.
Het jy my link gelees?
Het jy my link gelees?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
More Geno...
Ja ek het en eks nog besig om daaraan te herkou.
Het jy die replies onder onder aan gelees? In die artikel sê die ou hy maak TE skoon en dis sy problem , maar in die replies sê ander ouens bv daars nie so n ding soos "TOO clean" nie. Daar word goed soos "oxide layer" genoem en "moly" terwyl en ander ouens weer sê die moly gaan met die kruit meng. Hulle praat ook van skoonmaakmiddels wat dalk nie die regte samestelling het nie. Dis omtrent wat ek kan onthou van die link. Klomp verskeie (soms botsende) opinie volgens my.
Sal graag jou eie opinie hieroor wil hoor.

Wat ek wou hê jy moes lees is die feit dat jou doppe skurf/ "squeeky clean" raak as jy wet tumble/ultrasonic.
Dit veroorsaak dat die koeël sleep/oneweredig uit die dop kom, en so 'n groter ES veroorsaak.
Ek het my beste ES nog (0) geskiet met doppe wat vir 5 cycles gladnie skoongemaak is nie. Die koolstof laag help verseker in my opinie om die ES af te kry.
Ek ek jy was, sou ek Redding Dry Neck Lube op die nekke sit net voor ek laai.
Nog 'n link wat jy kan lees as jy wil, maar ek is redelik seker jy gaan eerder reguit comments toe gaan en lees wat die publiek te sê het as die 1000y redakteur van die grootste raakskiet gemeenskap in die wêreld.
http://bulletin.accurateshooter.com/200 ... ase-necks/

Jason Baney, our 1000-yard editor, has done some pioneering work on Ultrasonic Case Cleaning. In general, ultrasonic cleaning is a “good thing” for accuracy, as it thoroughly cleans the inside of the case, preventing the stubborn build-up of soot and carbon that will eventually affect your internal case volume. However, there is one small “down-side” to ultrasonic cleaning, according to Jason.
Jason found that Ultrasonic cleaning leaves the inside of the case-necks so “squeaky clean” that there is excess friction when seating bullets. On a fired case that has been cleaned conventionally (no ultra-sound), a thin layer of carbon remains to lubricate the bullet entry and exit. To restore that lubricity in cases cleaned with ultrasound, Jason applies a dry lube to the inside of his case necks. Jason prefers the $10.95 moly dry lube kit from Neconos.com. With this kit, small carbon steel balls transfer moly to the neck when you place your brass nose-down in the container.
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Baie interessante storie, Geno.
Ek gaan dit verseker toets.
Ek gaan dit verseker toets.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Geno, kon 'n mens ook miskien grafiet poeier gebruik voor jy die koels seat, of mis ek die punt hier
And as thy days, so shall thy strength be
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ek glo enige dry lube sal werk. Hoe goed dit werk sal afhang van die produk se "lubricity"
http://www.bulletcoatings.com/graphlubricityBN.gif
http://www.bulletcoatings.com/graphlubricityBN.gif
Goed, beter, 6millimeter!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Geno...jy trap my darem fyn uit...Ek lees alles maar maak maar meestal my eie mind op. So jy som my nogals reg op. Ek leer darem uit VAN my foute uit.
Volgende vraag...Gaan molycote van die koeëls nie maar dieselfde effek (gladder wegspring van koeël uit dop) hê nie?
Volgende vraag...Gaan molycote van die koeëls nie maar dieselfde effek (gladder wegspring van koeël uit dop) hê nie?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Almal kan nie uit ander mense se foute leer nie, sommiges is die ANDER mense.
Hansie moenie die wiel probeer herontwerp nie. Jy kon daai tyd op die skietbaan spandeer het......
Sent from my D5803 using Tapatalk

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Dit doen verseker ja, maar dit sal ook help as jy die doppe se nekke binne dry lube. Soos verwys word na die artikels wat Geno geplaas het. Ek het dit klaar getoets en dit maak verseker verskil in my kompetiesie gewere.Hansieslim wrote:
Volgende vraag...Gaan molycote van die koeëls nie maar dieselfde effek (gladder wegspring van koeël uit dop) hê nie?
Soos in een van my vorige posts genoem kry jy 'n forster case neck graphiter (dis mika basis lube) wat jy kan gebruik om die nekke te dry lube voor jy kruit gooi en bullets seat. Hier is link: http://www.brownells.com/reloading/case ... 65732.aspx
Jy sal sommer voel wanneer jy die koeels seat dat dit baie egalig met min friksie seat. Jy kan ook HBN vat en die nekke lube of soos Geno noem redding dry lube gebruik deur die nek daarin te dip voor jy kruit gooi om te lube. Die is in my opienie 'n belangrike stap om te doen vir veral LA skiet veral waar jy jou doppe ultra sonic clean of wet tumble. Nie soseer wanneer jy doppe tumble met tradisionele tumler nie.
Maar ek sê nog steeds: wet tumble is meer skadelik vir doppe se bekke.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
JPS, is dit die enigste rede waarom jy nie van "wet tumble" hou nie - die feit dat die bekke bietjie stamp. Hoe vinnig draai jou "wet tumbler"?JPS wrote:Dit doen verseker ja, maar dit sal ook help as jy die doppe se nekke binne dry lube. Soos verwys word na die artikels wat Geno geplaas het. Ek het dit klaar getoets en dit maak verseker verskil in my kompetiesie gewere.Hansieslim wrote:
Volgende vraag...Gaan molycote van die koeëls nie maar dieselfde effek (gladder wegspring van koeël uit dop) hê nie?
Soos in een van my vorige posts genoem kry jy 'n forster case neck graphiter (dis mika basis lube) wat jy kan gebruik om die nekke te dry lube voor jy kruit gooi en bullets seat. Hier is link: http://www.brownells.com/reloading/case ... 65732.aspx
Jy sal sommer voel wanneer jy die koeels seat dat dit baie egalig met min friksie seat. Jy kan ook HBN vat en die nekke lube of soos Geno noem redding dry lube gebruik deur die nek daarin te dip voor jy kruit gooi om te lube. Die is in my opienie 'n belangrike stap om te doen vir veral LA skiet veral waar jy jou doppe ultra sonic clean of wet tumble. Nie soseer wanneer jy doppe tumble met tradisionele tumler nie.
Maar ek sê nog steeds: wet tumble is meer skadelik vir doppe se bekke.
Dit word egter reggestel deur die doppe weer te "neck size". Ek doen dit in elk geval nadat ek die doppe uitgegloei ("anneal") het. (Jammer vir my taal-mix).
Ek kan nie sien hoe dit andersins skadelik is vir die nekke nie, of is daar iets wat ek mis?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Oom Pieter, ek het gewet tumble maar is terug na sonic cleaning toe. (Verskoon asb. Ook my taal meng, oom weet mos was party goed in herlaai klink net beter in engels) Maar het begin vind dat ek ekstra stappe moes neem om weer die doppe reg te maak.
Die enigste rede is omrede die bekke binne toe druk (miskien meer in my geval omrede my nek wande baie dun gesny word - 11thou.) ek gebruik bushing dies sonder die expander. Dus deur die nek in te size druk die bek in en veroorsaak on eweredige nek spanning op my koeëls want die bek "byt" die koeëls omrede die bek binne toe vou met die wet tumbling en sizing met bushing dies soos ek dit gebruik los nie die probleem op nie.
My tumbler hardloop maar teen 27 revolusies per minuut en word 95% vol water gemaak en die tumbler houer is ten volle met 5mm rubber geline in 6hoekige vorm (die wat Francois verkoop het op forum).
Eenvoudige manier om te sien of dit dieselfde doen met doppe is soos ek in een van my vorige posts genoem het. Deprime jou doppe sonder om dit te size. Kyk of koeël gemaklik inglip in die doppe, hy behoort as jy na genoeg 2-3thou nek clearance het. Gooi nou die doppe in die wet tumbler en tumble tot skoon. Wanneer jy nou 'n koeël insit sonder dat jy die doppe gesize het sal jy (heel moontlik) vind dat die koeël nou byt wanneer jy hom insit by die bek van die dop oftewel baie styf ingaan. Deur koeël te seat na hy gesize is en hom weer te trek en dan te besigtig onder vergroot glas sal duidelik wys hoe erg gekrap die koeël nou is. Die enigste manier om dit nou in my geval te oorkom was om die dop korter te sny en te debur. Dan ook soos voorheen genoem om die nek te dry lube voor ek koeëls laai. Op 800 en 900m kan ek duidelik verskil in my waterlyn sien vandat ek begin Dry lube het (selfs met sonic cleaner waar nekke nie g stamp word nie) en dit het my tellings op LA heelwat laat klim omrede ek minder punte aan elevasie verloor het.
Die kans dat dit, vir die deursnee jagter wat skote beperk tot 300m oor die algemeen, enigegsins probleem mag wees is seker skraal. Maar in my opienie en ondervinding maak dit wel verskil vir die lang afstand kompetiesie skut asook Lang afstand jagter. En soos ek verstaan van Hansie slim wil hy LA skiet met die 204 wat al klaar uitdaging gaan wees. Ek sal dan net as ek hy was doodseker wou maak dat ek al die veranderlikes onder my beheer sover as moontlik beheer aangesien hy klaar sy hande gaan vol hê met winskuif en elevasie skuif met kruiswinde.
Hoop dit antwoord oom se vraag?

Jammer ons hijack so bietjie, maar ons probeer tog oplossings soek.JPS wrote:Oom Pieter, ek het gewet tumble maar is terug na sonic cleaning toe. (Verskoon asb. Ook my taal meng, oom weet mos was party goed in herlaai klink net beter in engels) Maar het begin vind dat ek ekstra stappe moes neem om weer die doppe reg te maak.
Die enigste rede is omrede die bekke binne toe druk (miskien meer in my geval omrede my nek wande baie dun gesny word - 11thou.) ek gebruik bushing dies sonder die expander. Dus deur die nek in te size druk die bek in en veroorsaak on eweredige nek spanning op my koeëls want die bek "byt" die koeëls omrede die bek binne toe vou met die wet tumbling en sizing met bushing dies soos ek dit gebruik los nie die probleem op nie.
My tumbler hardloop maar teen 27 revolusies per minuut en word 95% vol water gemaak en die tumbler houer is ten volle met 5mm rubber geline in 6hoekige vorm (die wat Francois verkoop het op forum).
Eenvoudige manier om te sien of dit dieselfde doen met doppe is soos ek in een van my vorige posts genoem het. Deprime jou doppe sonder om dit te size. Kyk of koeël gemaklik inglip in die doppe, hy behoort as jy na genoeg 2-3thou nek clearance het. Gooi nou die doppe in die wet tumbler en tumble tot skoon. Wanneer jy nou 'n koeël insit sonder dat jy die doppe gesize het sal jy (heel moontlik) vind dat die koeël nou byt wanneer jy hom insit by die bek van die dop oftewel baie styf ingaan. Deur koeël te seat na hy gesize is en hom weer te trek en dan te besigtig onder vergroot glas sal duidelik wys hoe erg gekrap die koeël nou is. Die enigste manier om dit nou in my geval te oorkom was om die dop korter te sny en te debur. Dan ook soos voorheen genoem om die nek te dry lube voor ek koeëls laai. Op 800 en 900m kan ek duidelik verskil in my waterlyn sien vandat ek begin Dry lube het (selfs met sonic cleaner waar nekke nie g stamp word nie) en dit het my tellings op LA heelwat laat klim omrede ek minder punte aan elevasie verloor het.
Die kans dat dit, vir die deursnee jagter wat skote beperk tot 300m oor die algemeen, enigegsins probleem mag wees is seker skraal. Maar in my opienie en ondervinding maak dit wel verskil vir die lang afstand kompetiesie skut asook Lang afstand jagter. En soos ek verstaan van Hansie slim wil hy LA skiet met die 204 wat al klaar uitdaging gaan wees. Ek sal dan net as ek hy was doodseker wou maak dat ek al die veranderlikes onder my beheer sover as moontlik beheer aangesien hy klaar sy hande gaan vol hê met winskuif en elevasie skuif met kruiswinde.
Hoop dit antwoord oom se vraag?
Het nie die probleme met my 308 nie.
My Tombi se dies werk ook soos joune.
Ja, jou dopnekke is besonder dun. Daarom het ek nie die probleem wat jy het nie.
Sal bietjie loer of daar verandering is soos wat jy hierbo verduidelik.
Groetnis
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Nou hoe druk mens die dop se nek in die dry lube voor jy die koeël seat, as daar kruit in die dop is?

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Jacbrak
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 20, 2015 8:43 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Prime, dry lube, neck size, kruit, bullet seat.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Goeie vraag. Ek gaan hulle maar in die dry lube druk voordat ek kruit gooi.DawieKotze wrote:Nou hoe druk mens die dop se nek in die dry lube voor jy die koeël seat, as daar kruit in die dop is?![]()
![]()
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Dawie,
Net soos LSS hierbo verduidelik
Net soos LSS hierbo verduidelik
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ek gebruik 'n oorstokkie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
......of jy druk die koeël se gat in die smeermiddel.JPS wrote:Dawie,
Net soos LSS hierbo verduidelik
Los asb. die opmerkings.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Netso...Gawie(13mm) wrote:......of jy druk die koeël se gat in die smeermiddel.JPS wrote:Dawie,