Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Ek het ook so n yster; "Espingarda" staan op hom.
Om die oop visier se hoogte te verstel is maklik. Maar hoe verstel jy sy lyn.
My porra skiet 2duim regs op 50meter, en ek kry nie sy step plek nie??

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Die korrel skuif in met n dovetail sisteem. Tik bloot die korrel effens regs (na die kant van die fout) en jy is uitgesort.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Baie dankie Dewald. Dis van groot hulp. Nou gaan ek my "porra" nog meer geniet (sonder om te compensate)
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Saterdag die 13 Junie kans gekry om die ou roer te gaan toets met my lading daar waar opgewondenheid en teleurstellings maar dit was baie aangenaam.
Eerstens my chrony se battery het besluit om pap te raak maar gelukkig was daar iemand wat my kon uithelp met 'n nuwe een.
Ek het op 25 meter geskiet met die fyn oop visier en vir myself lekker groot 2" sirkels getrek en dit het lekker gewerk my eerste lading van 41gr S385 kon ek net een uit 5 vuur omdat die anderpatrone nie die slot wou laat toemaak nie lyk my ek sal weer die koeels moet trek en weer gaan size.
Die spoed op 41gr S385 was 2393fps
Volgende was 41.5gr en 4 het darem gevoer
1. 2401fps
2. 2388fps
3. 2425fps
4. 2392fps
42gr het die Chrony Duits getrek asook 42.5gr het het geen leesings gegee nie vir die patrone wat gevoer het.
Uit die 20 wat ek gelaai het het 10 gevoer en 10 nie.
Ek het toe vyf oorspronklike Kynoch patrone geskiet en die spoed gemeet en het amper van my stoel geval. Het die Chrony se battery uit gehaal vir 5 minute en toe weer aangesit en hy het toe mooi gewerk. Die spoed het my wel verbaas en geskok.
1. 2868fps
2. 2971fps
3. 2940fps
4. 2970fps
5. 3458fps moes seker 'n fout gewees het.
Nou die spoed was baie hoog maar die doppe is mooi geen plat primers nie en die slot was glad nie styf om oop of toe te maak nie. Dit was ook die beste groepering 4 skote 12mm groep op 25 meter die een was laag en was of my fout of die een wat se spoed so hoog was. Dit het my laat wonder watter koel gewig gebruik is in die Kynoch patrone en het die koel getrek 155gr so swaarder as die 139gr highland wat ek gebruik het en soos wat die spoed aaneem hoe die groepe keliner geraak het alhoewel hulle links van die kol was. Die kynoch patrone was almal perfek in lyn maar net hoog van die kol.
My beste groep was 37mm met 5 skote maar was 42gr en 42.5gr gemeng.
Ek sukkel met internet vandag en kan ongelukkig nie fotos laai vandag nie die spoed het my baie verbaas en was baie hoer as verwag met die Kynoch patrone maar die doppe is soos ek se 100% en die slot het maklik oop gemaak. Ek het foto geneem van die kruit/kordiet wat uit die oorspronlike koeel uitkom dit lyk soos plat flokkies.
Kan die wees dat die Porra Mauser 'n spoed vark was op sy tyd of was die koeels so oud dat dit viniger geskiet het as wat hulle moes. Ek bly kop krap en wonder maar sien nou dat as ek 2500fps gaan oorskry gaan ek moet kyk na premium of bonded koeels vir jag.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Jy en die geweer het dit oorleef.
Hoe vêr was die chrony van die loop se punt? Daardie spoedlesings klink uitermate hoog.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Die Chrony was 5 meter weg as ek foto kon opsit sou oom kan sien.
Dit was baie verbassend en ek het eers geskrik maar ek het die doppe mooi beloer en soos ek se die slot het net so maklik soos altyd oop gegaan.
Dit was baie verbassend en ek het eers geskrik maar ek het die doppe mooi beloer en soos ek se die slot het net so maklik soos altyd oop gegaan.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Fotos soos belowe
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/348_zps9ldfvfgn.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/351_zps8d6lf2lv.jpg
My gevuurde doppe 7x57 PMP gevuurvorm en oorspronklike doppe regs.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/347_zpslfgjlxgq.jpg
Die kruit uit die Kynoch Patroon
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/344_zpsj5kemgpo.jpg
Die 139gr Highlang links en die 155gr Kynoch koeel links.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/329_zpst7hajzmi.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/330_zps4smiptim.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/352_zpskcp5idi8.jpg
My gelaaide patroon links Kynoch regs.
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/343_zps01t4mrmg.jpg
Die groepering met die Kynoch
http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/Portugese%20Mauser/345_zpsr7tk0tdu.jpg
My beste groepering maar links van die kol.

Ek het vandag probeer PMP 7x57 doppe hervorm maar my ou RCBS press dit is nie die Rockchucker nie het nie genoeg oemf nie so ek sukkel en het maar opgegee tot 'n ander dag.
Wat ek wel uitgevind het was dat ek die TPL van die patrone moes verkort aangesien die voriges baie naby aan die groewe was en het die patrone wat nie wou laai ontlaai en weer oorgesize en behalwe vir een almal laat pas en getoets.
Die ou Kynoch koeels is baie lank en ek wonder of hulle nie dalk maklik gevoer het maar ook dalk op die groewe gele het en dalk die rede vir die vreeslike hoe spoed.
Ek het nou maar 24 patrone met COL van 77mm bietjie korter en dan ver genoeg weg van die groewe af, sal hulle weer gaan skiet en spoed kyk maar ek dink ek is reg vir jag met die lading baie opgewonde.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Frederik, ek wag nounog dat jy ons vertel hoe die roer skiet? Watse ladings skiet jy nou? Nog nie n ding plat gemaak nie?
Groetnis
Groetnis
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Amand nee nog ongelukkig niks plat gemaak nie, wat ek wel agter gekom het is dat pmpm doppe glad nie werk nie hulle is te hard. Moet gaan be loer wat my laaste lading was. Die laaste keer wat ek met hom geskiet het was by ellisras vuurwapen fees vir die boer en brit komp en paar valplatte het mooi geval op 100 meter.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Ooo ok mooi! Ek smaak die ou goete baie! Jy moet laat weet as jy iets met hom plat gemaak het!
Oor die pmp doppe, help dit nie as n man hulle bietjie uitgloei nie?
Groetnis
Oor die pmp doppe, help dit nie as n man hulle bietjie uitgloei nie?
Groetnis
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Armand ek neem aan dit sal help met die doppe maar ek het nou 40 wat gefire form is so ek dink ek is nou gemaklik met daardie hoeveelheid.
Die geweer skiet lekker maar ek moet se met die kolf se bou skop hy nogal.

-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Goeienaand
Stem saam met wat Frederik hierbo noem. Daardie kolf trap hard vas in n man se skouer. Die plaat agter in plaas van n skouerkussing gee daardie vastrap nog bietjie ekstra skop.
Mooi aand
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Stem saam met wat Frederik hierbo noem. Daardie kolf trap hard vas in n man se skouer. Die plaat agter in plaas van n skouerkussing gee daardie vastrap nog bietjie ekstra skop.
Mooi aand
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Ja nee kyk ek is gewoond aan terug skop maar die 6.5 het my om kant gevang. Van die sakke af is hy rof maar uit die vuis uit is dit heel normaal en daardie visiere baie fyn ook nog. Maar 'n groot genot om die ou roer weer te laat brand.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Ek het vir my ou 303 'n rubber oor getrek. Hy werk nes daai een wat jy aantrek as jy wil blanks skiet so niks skade of verandering aan die roer se oorspronglike afwerking nie.Suikermuis wrote:Goeienaand
Stem saam met wat Frederik hierbo noem. Daardie kolf trap hard vas in n man se skouer. Die plaat agter in plaas van n skouerkussing gee daardie vastrap nog bietjie ekstra skop.
Mooi aand
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
malphil
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Tue Apr 18, 2017 4:22 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Hi Frederik, jammer om die ou post weer op te bring maar ek wil net weet of julle enige sukses tot dusver behaal het? n kolega van my sit met dieselfde situasie en is nou opsoek na dies vir sy 6.5x58
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Malphil, ek skiet so een keer 'n jaar met die roer by boer vs Brit komp in Ellisras se vuurwapenfees anders nog nie baie tyd of tyd gemaak om meer met hom te speel nie. Dankie dat jy die post weer op bring moet gaan kyk of ek nog genoeg ammo het vir die jaar se boer en brit.
-
malphil
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Tue Apr 18, 2017 4:22 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Hi Frederik ek het jou n PM gestuur.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Het jou pm geantwoord Philip
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Hi daar
Ek het n geweer gebou ment so aksie. Al die serial nommers op slot en grendel, bottom steel, magesyn kas en veiligheids knip kom ooreen op my geweer. Ek het dit gekoop nadat dit ombou is na 308win. Paul van GI wapens in Kroonsrad het die ombouing gedoen dink ek. Dit het n Ferlach loop op. N Manlicher base en Lynx ringe hou die skopie vas. Visiere is verwyder en het n Timney sneller in. Die aksie is baie sterker as wat die ouens vertel. Dit us ook rigied genoeg om my toe te laat om half MOA groeperings te kan skiet. Slot is SEEPGLAD. 150grein Hornady I-Lock met 43.0 grein S335 toon geen druk en slot maak normaal oop. Ek dink daardie aksies word onderskat. Ek wens myne was ook nog oorspronklik maar ek is nietemin mal oor my hybrid Porra.
Ek is jaloers op jou oorsptonklike geweer. Baie netjies en dit is mooi dat jy tyd en effort insit op so ou skietyster.
Voorspoed

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Dankie ek moet weer miskien bietjie baan toe gaan en kyk of ek die groepering kan verbeter asook om nader aan die kol te skiet. Geweer skiet nou baie hoog
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
die grootste hartseer vir my geval is dat die mooi kroon wapen op die aksie wat nou weggesteek is onder die teleskoop basis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Praat van Portugese Mausers: 'n ou omie wat 'n pasient van my was praat eenkeer oor sy skietyster toe hy agterkom ek is ook lief vir die goed. Hy sê toe ek moet na sy huis kom en kom kyk. Daar gekom wys hy my die Portugese Mauser wat volgens hom deur Musgrave herloop is na 'n 270Winchester!
Ek het gewonder oor die drukking, maar hy reken die geweer werk mooi en bring die bokke huistoe met fabrieks ammunisie.
Ek het gewonder oor die drukking, maar hy reken die geweer werk mooi en bring die bokke huistoe met fabrieks ammunisie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Kyk dit is 'n baie glade aksie en lekker lang loop maar sy kolf begin byt in die skouer na so 10 skote. Seker hulle was ontwerp vir oorlog saam met siesta.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Projek - 6.5x58 Portugese Mauser
Miskien was dit so beplan.
Hoe seerder die geweer byt hoe meer moerig raak jy vir die vyand.