Bipod vir skiet
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Bipod vir skiet
Wat is julle opinie oor die Deben bipod?
6-9" or 9-13' watter een is meer geskik vir prone skiet?
6-9" or 9-13' watter een is meer geskik vir prone skiet?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Bipod vir skiet
Deben is baie goeie waarde vir geld. Dit is nie 'n Atlas nie maar kos nie eers 'n kwart wat 'n Atlas nie. Kry die 6-9
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod vir skiet
Swede, ek ken nie daai maak nie, maar dit lyk soos 'n Harris "copy". Harris bly maar die beste, al kos hulle 'n paar rand. Die kort antwoord is seker maar die 6-9, maar die ideaal is om een van elk te hê. Op die skietbaan en op gelyk jagveld, werk die 6-9 die beste, maar as jy in die berge begin skiet, dan is die 9-13 weer lekker vir die hellings. As jy egter net een kan koop en meestal op gelyk grond gaan skiet, sal ek die 6-9 vat.
Aim small, miss small
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?Eugene wrote:Swede, ek ken nie daai maak nie, maar dit lyk soos 'n Harris "copy". Harris bly maar die beste, al kos hulle 'n paar rand. Die kort antwoord is seker maar die 6-9, maar die ideaal is om een van elk te hê. Op die skietbaan en op gelyk jagveld, werk die 6-9 die beste, maar as jy in die berge begin skiet, dan is die 9-13 weer lekker vir die hellings. As jy egter net een kan koop en meestal op gelyk grond gaan skiet, sal ek die 6-9 vat.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod vir skiet
Swede, laaste prys wat ek gekry het, was R2200 vir die 6-9 by Central Arms in Klerksdorp. Let wel, ek sê nie die Harris is die Alpha en Omega nie, maar ek het al 'n paar van die verskillende copies gekoop en hulle is nie dieselfde kwaliteit nie. Ek gebruik die Harris bi-pods deesdae uitsluitlik vir jag en ek wil nie graag 200km van die naaste winkel wees en dan breek my bi-pod in die veld nie, daarom het ek maar vasgebyt en Harris'e gekoop.Swede wrote: Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?
Aim small, miss small
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Bipod vir skiet
Swede I can get you the following Harris 6-9";Swede wrote:Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?Eugene wrote:Swede, ek ken nie daai maak nie, maar dit lyk soos 'n Harris "copy". Harris bly maar die beste, al kos hulle 'n paar rand. Die kort antwoord is seker maar die 6-9, maar die ideaal is om een van elk te hê. Op die skietbaan en op gelyk jagveld, werk die 6-9 die beste, maar as jy in die berge begin skiet, dan is die 9-13 weer lekker vir die hellings. As jy egter net een kan koop en meestal op gelyk grond gaan skiet, sal ek die 6-9 vat.
Fixed - R1660
Swivel R2400
Above exclude postage
Cheers
Kurt
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bipod vir skiet
Eugene sal jy se die copies werk net so goed soos die regte harris al is die kwaliteit nie dieselfde?Eugene wrote:Swede, laaste prys wat ek gekry het, was R2200 vir die 6-9 by Central Arms in Klerksdorp. Let wel, ek sê nie die Harris is die Alpha en Omega nie, maar ek het al 'n paar van die verskillende copies gekoop en hulle is nie dieselfde kwaliteit nie. Ek gebruik die Harris bi-pods deesdae uitsluitlik vir jag en ek wil nie graag 200km van die naaste winkel wees en dan breek my bi-pod in die veld nie, daarom het ek maar vasgebyt en Harris'e gekoop.Swede wrote: Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Would the swivel model come with the locking lever?TSG wrote:Swede I can get you the following Harris 6-9";Swede wrote:Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?Eugene wrote:Swede, ek ken nie daai maak nie, maar dit lyk soos 'n Harris "copy". Harris bly maar die beste, al kos hulle 'n paar rand. Die kort antwoord is seker maar die 6-9, maar die ideaal is om een van elk te hê. Op die skietbaan en op gelyk jagveld, werk die 6-9 die beste, maar as jy in die berge begin skiet, dan is die 9-13 weer lekker vir die hellings. As jy egter net een kan koop en meestal op gelyk grond gaan skiet, sal ek die 6-9 vat.
Fixed - R1660
Swivel R2400
Above exclude postage
Cheers
Kurt
And as thy days, so shall thy strength be
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bipod vir skiet
In daai geval, oorweeg eerder 'n doelgerigte bipod soos die wat die F-TR skuts gebruik.Swede wrote: Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?
Rappie of Piet Welgemoed sal jou kan help.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod vir skiet
Luan, dit sal afhang van wat jou doel daarmee is. Ek het 'n R600 copy op die .22LR en dit werk daar. Dan het ek ook 'n R500 copy wat lekker werk op die PCP. Ek sal egter nie graag met enige van daai wil gaan jag nie, want ek weet nie hoe betroubaar hulle is nie... Dis egter maar my persoonlike opinie.
Aim small, miss small
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Dankie, waar kry ek hulle in die hande?swc-tr wrote:In daai geval, oorweeg eerder 'n doelgerigte bipod soos die wat die F-TR skuts gebruik.Swede wrote: Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?
Rappie of Piet Welgemoed sal jou kan help.
And as thy days, so shall thy strength be
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Bipod vir skiet
[/quote]Would the swivel model come with the locking lever?[/quote]
Swede the locking lever is not a standard fitment to the Harris, it is an aftermarket attachment. Further, the locking lever is not made by Harris even though they advertise them on their website.
The local Agent does not stock them however another Jaracal member was advertising them. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... od#p651486
Cheers
Kurt
Swede the locking lever is not a standard fitment to the Harris, it is an aftermarket attachment. Further, the locking lever is not made by Harris even though they advertise them on their website.
The local Agent does not stock them however another Jaracal member was advertising them. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... od#p651486
Cheers
Kurt
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bipod vir skiet
Laaste prys op Harris bipod wat ek by Willeman gesien het was R 2200 vir n 6x9 en wat kan swivel.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Bipod vir skiet
Rappie is hier op die forum, pm hom.Swede wrote:Dankie, waar kry ek hulle in die hande?swc-tr wrote:In daai geval, oorweeg eerder 'n doelgerigte bipod soos die wat die F-TR skuts gebruik.Swede wrote: Ek wil juis net op die baan skiet, het geen ervaring met bipod skiet nie en wil bietjie dit begin doen. Waar kry ek 'n prys op 'n Harris?
Rappie of Piet Welgemoed sal jou kan help.
Hy sal jou ook sommer Piet Welgemoed se nommer kan gee.
Die Bosveld Ope Bisley word eersdaags op Polokwane aangebied, sommer naby aan jou.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Dankie!Geno wrote:Piet Welgemoed- 082 552 5985
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Jammer oor al die vrae, hoe lyk Piet se bipod?
And as thy days, so shall thy strength be
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Bipod vir skiet
Swede
Ek het n 6-9" op my jaggeweer hy werk bitter lekker. My seun skiet ook die jagters liga met hom. Ek het ook van Rappie se bipods, baie lekker bipod maar gaannie so lekker werk in die jagveld nie.
Ek het die champion maak. Het hom nou al 5 jaar en hy werk steeds. Harris is te duur na my smaak en ek hou ook nie van die slots op die bene nie. Die champion het n stel skroef so jy kan die bene verstel soos jy wil, jy is nie beperk tot die slots in die bene nie. Hy kan ook swivel en het reeds n skroef wat jy kan vasdraai sou jy nie wil swivel nie nie.
Sien foto
Ek het n 6-9" op my jaggeweer hy werk bitter lekker. My seun skiet ook die jagters liga met hom. Ek het ook van Rappie se bipods, baie lekker bipod maar gaannie so lekker werk in die jagveld nie.
Ek het die champion maak. Het hom nou al 5 jaar en hy werk steeds. Harris is te duur na my smaak en ek hou ook nie van die slots op die bene nie. Die champion het n stel skroef so jy kan die bene verstel soos jy wil, jy is nie beperk tot die slots in die bene nie. Hy kan ook swivel en het reeds n skroef wat jy kan vasdraai sou jy nie wil swivel nie nie.
Sien foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bipod vir skiet
En hoe stel jy daai champion se bene altwee selfde hoogte? Ek hou weer van die slots op die bene stel lekker vinnig. Ek verstaan ook nie hoekom sal hulle nog fixed bipods verkoop nie. Bipod wat nie kan swivel is useless as jy op ongelyke grond le.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Bipod vir skiet
Luan
Hy stel met stel skroewe jy trek die bene uit en draai die stel skroef vas. Hy lock ook as jy hom vol uittrek tot op 9"....
Ek het nog nooit moeilikheid met hom gehad in die 5 jaar wat ek hom gebruik nie. Hy het al op n paar kalibers sy kant gebring van 6.5 x 55,308,30.06 en selfs 300wsm.
Maar onthou elke ou soen sy vrou op sy manier. Ek is net nie oortuig dat n Harris R 1500 meer werd is nie.
Hy stel met stel skroewe jy trek die bene uit en draai die stel skroef vas. Hy lock ook as jy hom vol uittrek tot op 9"....
Ek het nog nooit moeilikheid met hom gehad in die 5 jaar wat ek hom gebruik nie. Hy het al op n paar kalibers sy kant gebring van 6.5 x 55,308,30.06 en selfs 300wsm.
Maar onthou elke ou soen sy vrou op sy manier. Ek is net nie oortuig dat n Harris R 1500 meer werd is nie.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bipod vir skiet
Ja ek verstaan hoe hy werk ek bedoel jy moet nou elke been ewe veel probeer uit trek om hom level te kry waar notched bene vinnig in level posisie is. Ek stem my caldwell het my nog nooit in die steek gelaat en ek gebruik hom vir jag ook klompie jare al. Lyk vir my net so betroubaar soos n harris. As jy jou geweer by die berg gaan afgooi gaan die harris ook nie meer betroubaar wees

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bipod vir skiet
Swede spaar jouself die eretasie en koop n ordentlike bipod van die begin af, dit is die een groot skakel tussen jou geweer en die grond wat jou stabiel moet hou, soos Eugene ook se op die kleiner goedjies werk die goedkoper bipods wel lekker. Ek het n speel speel Harris gehad, n speel speel Atlas, n regte atlas, n Sinclair FTR, n Tier One Evo en het nou nog n Harris wat swivel gekoop. Die fakes en goedkoper goed lyk lekker maar hulle drop jou wanner jy hulle nodig het en as hy op n geweer is wat lekker recoil gaan hy jou nog vinniger drop.
As jy n FTR tiepe bipod soek is daai Piet Welgemoed en Ralpie sin bitter lekker bipods anders sou ek na die Harris kyk (ken glad nie sie champion nie) wat swivel en wat se pote spring loaded is, as jy paar rand het wat jy wil spandeer op n FTR bipod die Tier one elke keer en 3 keer Sondag. Die Sinclair Tacktical is ook baie netjies maar jy gaan hom moet in bring van Sinclair af

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Dankie Capt ek moet maar besluit wat ek wil doen en dan soos jy se die regte een koopCapt. Oblivious wrote:Swede spaar jouself die eretasie en koop n ordentlike bipod van die begin af, dit is die een groot skakel tussen jou geweer en die grond wat jou stabiel moet hou, soos Eugene ook se op die kleiner goedjies werk die goedkoper bipods wel lekker. Ek het n speel speel Harris gehad, n speel speel Atlas, n regte atlas, n Sinclair FTR, n Tier One Evo en het nou nog n Harris wat swivel gekoop. Die fakes en goedkoper goed lyk lekker maar hulle drop jou wanner jy hulle nodig het en as hy op n geweer is wat lekker recoil gaan hy jou nog vinniger drop.
As jy n FTR tiepe bipod soek is daai Piet Welgemoed en Ralpie sin bitter lekker bipods anders sou ek na die Harris kyk (ken glad nie sie champion nie) wat swivel en wat se pote spring loaded is, as jy paar rand het wat jy wil spandeer op n FTR bipod die Tier one elke keer en 3 keer Sondag. Die Sinclair Tacktical is ook baie netjies maar jy gaan hom moet in bring van Sinclair af
Sent from my D6603 using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod vir skiet
Kan daai Harris lock as jy die geweer level het
Sent from my D6603 using Tapatalk
Sent from my D6603 using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bipod vir skiet
Hy kan dit is hoekom ons n "pod lock" saam koop wat voor op kom anders het hy so tension adjustment knob
https://encrypted-tbn1.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQOSC2Q6vSTRW8qIuzOz30SjTiCHjDpgcau8EBkLtJwieZ06k94
https://encrypted-tbn1.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQOSC2Q6vSTRW8qIuzOz30SjTiCHjDpgcau8EBkLtJwieZ06k94
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.