Dis veral belangrik met kinders, hulle verloor vinnig selfvertroue en belangstelling as hulle mis skiet. Op 'n groter gong met 'n kleiner mikpunt, bly hulle baie langer positief!henried wrote: Die beste ding van 'n gong is die selfvertoue wat jy kry, dis die beste ding wat ek kon gekoop het vir oefen.
300m gong groote
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300m gong groote
Aim small, miss small
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: 300m gong groote
Ek stemhenried wrote:Ek gebruik die gong vir leer ook.
As die wind waai, veral met die 223, begin ons in die middle van die bok, sodat ons kan sien wat die wind maak.
Om 'n klein gong mis te skiet leer ons niks.
Voor ons jag in 2016, kon my seun 10/10 op die springbok skiet, van sy groepe was groot, maar geen kwes skote nie. Hy was dus gemaklik om sy blesbok op 250m te skiet tydens on jag.
Die beste ding van 'n gong is die selfvertoue wat jy kry, dis die beste ding wat ek kon gekoop het vir oefen.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 300m gong groote
Ek skiet bitter min na my 200mm gonge maar nou het ek goeie raad hier gekry.henried wrote:
Die beste ding van 'n gong is die selfvertoue wat jy kry, dis die beste ding wat ek kon gekoop het vir oefen.
Dis veral belangrik met kinders, hulle verloor vinnig selfvertroue en belangstelling as hulle mis skiet. Op 'n groter gong met 'n kleiner mikpunt, bly hulle baie langer positief!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300m gong groote
MrBartlein wrote:Swede wrote:Ek het dan 'n Rudolph! kan mooi sien.Capt. Oblivious wrote:Ruil die stokke vir n bipod of cruiser en die gong vir golfballe, ander sou ek ook een van Jacques se bokke vat. As jy nie op 300m deur joy scope kan sien wa jy hom skiet nie gaan jy sukkel om op 300m te skiet. Die groter tyken gee jou n baie beter idee van waar jy skiet en jy kan altyd n swart kol op hom verf en net na die kol skiet
Ja nee. Sommer mooi sien hoe jy mis skiet ook![]()
![]()
![]()
Jy sal nog sien die manne hier mis nie baie nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300m gong groote
Nie wat hulle sal erken nie ja
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 300m gong groote
Soos manne hierbo gese het sou ek gegaan het vir 'n lekker groot gong en dan jou mik kol in die middle geverf het MOA groote.
Eugene het op 'n shoot eenmaal vir ons gese dat mens moet versigtig wees om jou regstelling vir 'n mis skoot slegs te basseer op die splat wat jy in die keerwal sien. Daai keerwal is baie keer redelik ver agter die gong waarheen jy skiet. Hier is 'n voorbeeld:
Op die baan waar ons skiet in Parys is die keerwal 20m agter die gonge. Nou kom ons vat my geweer op 300m. Vir 300m se elevasie moet 4,96MOA stel , vir 320m moet ek 5.53MOA stel, dit is 'n verskil van 8.5cm, wat net net minder as 1MOA is op 300m. Dit betekin dat as ek die gong mis skiet, land die koel 8.5cm laer op die wal as waar hy verby die gong is. As ek nou my regstelling maak gebasseer op die keerwal splat, begin ek met 'n 1MOA fout. Wat die groot gong jou bied is jou fout op daai spesifieke afstand wat jy skiet.
Die springbok gong is lekker vir jag oefen. Ons het spesifiek die naweek op hom geoefen sodat ons 1st round hits op die vitals kon oefen met lang afstand, en opvolg skote met swak skote.
Maak nie saak waste groote jy verkies nie, gong skiet bly die lekkerste ding wat jy op jou maag kan doen met jou klere aan.
Groete

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Dus baie goeie raad dankie, wat sal so plaat kos?
And as thy days, so shall thy strength be
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 300m gong groote
JacquesT (Stompe) wrote:
Maak nie saak waste groote jy verkies nie, gong skiet bly die lekkerste ding wat jy op jou maag kan doen met jou klere aan.
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300m gong groote
JacquesT (Stompe) wrote:Soos manne hierbo gese het sou ek gegaan het vir 'n lekker groot gong en dan jou mik kol in die middle geverf het MOA groote.
Eugene het op 'n shoot eenmaal vir ons gese dat mens moet versigtig wees om jou regstelling vir 'n mis skoot slegs te basseer op die splat wat jy in die keerwal sien. Daai keerwal is baie keer redelik ver agter die gong waarheen jy skiet. Hier is 'n voorbeeld:
Op die baan waar ons skiet in Parys is die keerwal 20m agter die gonge. Nou kom ons vat my geweer op 300m. Vir 300m se elevasie moet 4,96MOA stel , vir 320m moet ek 5.53MOA stel, dit is 'n verskil van 8.5cm, wat net net minder as 1MOA is op 300m. Dit betekin dat as ek die gong mis skiet, land die koel 8.5cm laer op die wal as waar hy verby die gong is. As ek nou my regstelling maak gebasseer op die keerwal splat, begin ek met 'n 1MOA fout. Wat die groot gong jou bied is jou fout op daai spesifieke afstand wat jy skiet.
Die springbok gong is lekker vir jag oefen. Ons het spesifiek die naweek op hom geoefen sodat ons 1st round hits op die vitals kon oefen met lang afstand, en opvolg skote met swak skote.
Maak nie saak waste groote jy verkies nie, gong skiet bly die lekkerste ding wat jy op jou maag kan doen met jou klere aan.
Groete
Ek raak so trots
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: 300m gong groote
My 300 meter gongs
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Lees ek korrek is die middelste plaat 300mm?rockrabbit wrote:My 300 meter gongs
And as thy days, so shall thy strength be
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: 300m gong groote
Reg gelees
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Het toe 'n 300mm gong by Jacques gekry en 'n vriend het die stand die naweek vir my klaar gemaak. Nou kan ons bietjie gaan speel
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
And as thy days, so shall thy strength be
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 300m gong groote
Te lekker.