300m gong groote
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
300m gong groote
Ek is beperk tot 300m by ons baan, watter groote gong is die regte een om te gebruik
And as thy days, so shall thy strength be
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 300m gong groote
Hoe maklik wil jy hom raak skietSwede wrote:Ek is beperk tot 300m by ons baan, watter groote gong is die regte een om te gebruik
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
And as thy days, so shall thy strength be
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 300m gong groote
Arnold wrote:Hoe maklik wil jy hom raak skietSwede wrote:Ek is beperk tot 300m by ons baan, watter groote gong is die regte een om te gebruik
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 300m gong groote
Ek en my seuns skiet die een, hy werk soos 'n droom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Dit lyk goed, wat is die mates daarvanhenried wrote:Ek en my seuns skiet die een, hy werk soos 'n droom.
And as thy days, so shall thy strength be
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: 300m gong groote
Ek sou sê 150mm is n goeie challenge.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 300m gong groote
Dis vol grote, soos die SA jagter springbok teiken as ek dit reg het.Swede wrote:Dit lyk goed, wat is die mates daarvanhenried wrote:Ek en my seuns skiet die een, hy werk soos 'n droom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
DankieLRLaubscher wrote:Ek sou sê 150mm is n goeie challenge.
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Dankiehenried wrote:Dis vol grote, soos die SA jagter springbok teiken as ek dit reg het.Swede wrote:Dit lyk goed, wat is die mates daarvanhenried wrote:Ek en my seuns skiet die een, hy werk soos 'n droom.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 300m gong groote
Ek dink dis lekker om na bv 'n springbok gong teiken te skiet vir speel. Vir oefen voor 'n jag, sou ek egter eerder na 'n 150-200mm ronde gong kyk. Die rede is dat as jy hom raakskiet, is jy seker van 'n doodskoot in die hart/long area. Op die springbok gong kan jy egter 'n "kwesskoot" ook raakskiet in die pensarea.
Vir brein/kopskote, niks groter as 100mm ronde gong nie.
Let wel, dis my nederige opinie.
Vir brein/kopskote, niks groter as 100mm ronde gong nie.
Let wel, dis my nederige opinie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 300m gong groote
Ek skiet gereeld oor stokke na gonge. Ek vind die 150mm maklik op 200m en die 100mm is vir my 'n uitdaging met so +/- 50-60% sukses op 'n goeie dag.
Op 300m raak die bewe vir my rof en sukkel ek met die 200mm gong. Skiet hom so 50% kere raak op 300m, soms minder
. Die 150mm gong oor die stokke is vir my persoonlik nie eers 'n opsie op 300m nie.
My jongste seun 19 roer weer die 200mm gong 4/5 keer op 'n gemiddelde dag op 300m. Nog nie die 150mm daar prober nie.
Ek hoop dit gee jou beter idee van wat om te kies en hoe ander manne ook maar sukkel.

Op 300m raak die bewe vir my rof en sukkel ek met die 200mm gong. Skiet hom so 50% kere raak op 300m, soms minder
My jongste seun 19 roer weer die 200mm gong 4/5 keer op 'n gemiddelde dag op 300m. Nog nie die 150mm daar prober nie.
Ek hoop dit gee jou beter idee van wat om te kies en hoe ander manne ook maar sukkel.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300m gong groote
Ruil die stokke vir n bipod of cruiser en die gong vir golfballe, ander sou ek ook een van Jacques se bokke vat. As jy nie op 300m deur joy scope kan sien wa jy hom skiet nie gaan jy sukkel om op 300m te skiet. Die groter tyken gee jou n baie beter idee van waar jy skiet en jy kan altyd n swart kol op hom verf en net na die kol skiet
Last edited by Capt. Yoda on Tue Apr 18, 2017 12:32 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
)
ek maak so, so gepraat van bipod wat is 'n bekostigbare bipod, nou nie daai een op jou Sako nie 
Capt. Oblivious wrote:Ruil die stokke vir n bipod of cruiser en die gong vir golfballe
And as thy days, so shall thy strength be
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300m gong groote
Sit eerder 'n 500mmx500mm plaat op elke afstand en verf 'n moa grootte kol daarop. Dit gaan vir jou meer terugvoer gee oor waar jou skote is, as bv 'n 4" gong op 300m. Dis lekker om daai klein gongetjie raak te skiet, maar al mis jy dit net-net, gaan jy nie weet waar jy dit gemis het nie....
Aim small, miss small
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 300m gong groote
Ek het 'n 400 mm SQ gong met 'n 100 mm ronde "cut out" in die middle, met dan 'n klein gong wat daarin hang (skarnier eintlik).
Voordeel daarvan is dat dit maklik is om verskillende kleure te verf, so die kol of middelste gong verf ek rooi en die res wit, lekker mik plek. Die res van die wit gong stel my dan in staat om my mis skote ook te sien.
Voordeel daarvan is dat dit maklik is om verskillende kleure te verf, so die kol of middelste gong verf ek rooi en die res wit, lekker mik plek. Die res van die wit gong stel my dan in staat om my mis skote ook te sien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 300m gong groote
Maar ek moet sê, daardie bok gonge lyk lekker.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: 300m gong groote
'n 8" ronde gong gaan jou genoeg opdraande gee met wind ens. Dis nie lekker om alewig mis te skiet as as die elemente teen jou is. Kry liewer iets wat jy elke keer raak kan skiet dat jy kan leer watter invloed wind ens op jou skoot gemaak het. n Mis Skoot vertel jou niks en dis n mors van geld en moeite. Jy kan die gong tot 500m effektief aanwend in windstil toestande. Al gesien ouens gebruik hom tot 650m maar ek val nie in daai klas.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Ek het dan 'n Rudolph! kan mooi sien.Capt. Oblivious wrote:Ruil die stokke vir n bipod of cruiser en die gong vir golfballe, ander sou ek ook een van Jacques se bokke vat. As jy nie op 300m deur joy scope kan sien wa jy hom skiet nie gaan jy sukkel om op 300m te skiet. Die groter tyken gee jou n baie beter idee van waar jy skiet en jy kan altyd n swart kol op hom verf en net na die kol skiet
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: 300m gong groote
Swede wrote:Ek het dan 'n Rudolph! kan mooi sien.Capt. Oblivious wrote:Ruil die stokke vir n bipod of cruiser en die gong vir golfballe, ander sou ek ook een van Jacques se bokke vat. As jy nie op 300m deur joy scope kan sien wa jy hom skiet nie gaan jy sukkel om op 300m te skiet. Die groter tyken gee jou n baie beter idee van waar jy skiet en jy kan altyd n swart kol op hom verf en net na die kol skiet
Ja nee. Sommer mooi sien hoe jy mis skiet ook
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: 300m gong groote
Swede so tussen jou en my. Ek het begin by n 8" ronde gong en hom nogal goed gepeper maar ek het geeindig my n 20" vierkantige plaat om my lewe makliker te maak
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 300m gong groote
Ek dink ook dit is die regte roete!MrBartlein wrote:Swede so tussen jou en my. Ek het begin by n 8" ronde gong en hom nogal goed gepeper maar ek het geeindig my n 20" vierkantige plaat om my lewe makliker te maak
And as thy days, so shall thy strength be
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: 300m gong groote
Yip! Bekker staal Vereeniging 12.5mm 20 x20" hy weeg om en by 20kg en jy is gesettle
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 300m gong groote
Ek gebruik die gong vir leer ook.
As die wind waai, veral met die 223, begin ons in die middle van die bok, sodat ons kan sien wat die wind maak.
Om 'n klein gong mis te skiet leer ons niks.
Voor ons jag in 2016, kon my seun 10/10 op die springbok skiet, van sy groepe was groot, maar geen kwes skote nie. Hy was dus gemaklik om sy blesbok op 250m te skiet tydens on jag.
Die beste ding van 'n gong is die selfvertoue wat jy kry, dis die beste ding wat ek kon gekoop het vir oefen.