Teleskoop uit elevation op 100m
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Teleskoop uit elevation op 100m
Dag almal,
Bietjie advies nodig. Ek het vir 'n vriend se Mauser 308 Nightforce ultralite low ringe opgesit, ons net die die teleskoop afgehaal, die ringe verwyder, nuwe ringe opgesit. Dit het 2 stuk picatinny basise opgehad, daar was niks verander. Die teleskoop terug gesit. Hy het gister geskiet, 4 duim laag geskiet op n 100m en uit elevasie gehardloop. Ek was nou nie by nie. Die teleskoop is Hawke Endurance 30 SF.
Wat kan dit veroorsaak? Om al op 100m uit elevasie te hardloop vir my baie vreemd.
Groete
Morne

CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Kan die ringe omgeruil word? Dit lyk asof een hoër as die ander een is en hy nou voor is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Hello Oom,
Die ringe van Nightforce is presies dieselfde grote. Ek dit nou weer bevestig, ek het 2 van dieselfde stelle ringe.
Groete
Morne
Die ringe van Nightforce is presies dieselfde grote. Ek dit nou weer bevestig, ek het 2 van dieselfde stelle ringe.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Dalk verkeerde kant toe gestel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Hello Gian,
Dis wat ek ook gedink het, sal hom n bietjie vra.
Groete
Morne
Dis wat ek ook gedink het, sal hom n bietjie vra.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Omtrent 1 uit 10 ZKK602 of CZ550 magnums doen dit. Die oorsprong in hulle geval is n moulding probleem, waar die loop na onder wys en nie paralel met die as van die aksie ingeskroef is nie. Dit kan moontlik met die geweer ook die geval wees.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Die teleskoop is na bo gerig as die vertikale verstelling nie meer wil werk om die siglyn en trefposisie bymekaar te kry nie. As die ou ringe nie die probleem gehad het nie dan is die voorste ring nou te hoog.
Die ander vraag is of die blokke waarop die ringe sit of vasskroef nie verskillende hoogtes het nie. Gaan alle afmetings van die monteerstelsel na. Kyk ook na die ou ringe.
Die ander vraag is of die blokke waarop die ringe sit of vasskroef nie verskillende hoogtes het nie. Gaan alle afmetings van die monteerstelsel na. Kyk ook na die ou ringe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Die blokke was glad nie eers afgeskroef nie. Ek nou aangvra om te kyk as die ou ringe se hoogtes dieselfde is. Die ou ringe het net so opgepas op base, hy was bang sy teleskoop gaan skuif en wou goeie ringe opsit, en toe maar die NF ringe opgesit. Ek seker sou gesien het as die voorste oorspronklike ringe se hoogtes van mekaar verskil het.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Morne, die feit soos 'n koei is dat die nuwe ringe die probleem veroorsaak het. Die ander een is dat die telskoop nou na bo gerig is. Voorste deel is hoër as agter. Onthou dat 'n 20MOA picatinny wat 15cm lank is agter 0,8mm hoër is as voor. Een millimeter hoogteverskil is dus genoeg om probleme op die Hawke te gee wat sowat 30MOA het om mee te speel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Dankie Oom,
Sodra ek by huis is sal ek na vriend toe gaan om alles mooi te meet, sal die ou ringe mooi meet. Dink Oom die ou ringe se voorste ring laer is as agterste ring? Ek dit nou reg verstaan.
Sodra ek by huis is sal ek na vriend toe gaan om alles mooi te meet, sal die ou ringe mooi meet. Dink Oom die ou ringe se voorste ring laer is as agterste ring? Ek dit nou reg verstaan.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Kan baie moontlik wees, ja. Daarom my versoek om die ringe se hoogtes akkuraat te meet om agter te kom waar die fout is. Hoe lank was die ou ringe op. Miskien het julle 'n probleem geskep waar daar nie een was nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Ek weet nie hoe lank die ringe op was nie. Maar ek sal in die week als mooi gaan meet. Is seker so, maar hy was bang dit skuif, wou vir goeie ringe gaan.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Los iets wat werk totdat dit probleme gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Ja nee dit kan Oom weer sê.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Het julle die nuwe ringe gelap om seker te maak dat die los basis gelyk en in lyn is ,die NF ringe is breër as die normale basis wat sal veroorsaak dat die verwringing op buis van die scope (as die basis nie in lyn is nie groter sal wees ) ek hoop net die NF ringe het nie al die Endurance uit die Hawke gedruk nie .
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSKXic3E3KTIqrzHT9zYK-x4Pn2tfjRr3WOJcMJbHGx07VXAl2cJw
DD
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSKXic3E3KTIqrzHT9zYK-x4Pn2tfjRr3WOJcMJbHGx07VXAl2cJw
DD
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Teleskoop uit elevation op 100m
Nee ons nie die ringe gelap nie. Sal bietjie kyk na dit ook. Hoop ook nie my vriend die ringe te styf vas getrek nie.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW