Middag Manne,
Ek het vandag my nuwe Vortex gekry, jinne ek is regtig verbaas die kwaliteit van die teleskoop. Die glas krystal helder, ek hom vergelyk met n splinter nuwe NF NXS, om die waarheid te sê en nie op toene te trap nie, lyk dit vir my die Vortex is se glas is verseker helderder. Albei splinter nuut uit die boks. Ek is self n groot NF aanhanger, ek het NF NXS op Creedmoor, maar die wat die teleskoop gaan koop sal nie spyt wees nie. Kruis is nie te besig nie, die center kruis is lekker fyn.
Hier het so 2 fotos waar hy langs die NF lê.
Groete
Morne
Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
Dis baie goeie nuus, wag nog vir my gen 2
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
Volg met belangstelling
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
Geluk!
Mag ons weet wat hy kos?
Mag ons weet wat hy kos?
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
Môre Oom,PWV wrote:Geluk!
Mag ons weet wat hy kos?
Enigste plek waar ek hom in voorraad kry in VSA was $1299 gewees, hy is orals uitverkoop.
Ek so beindruk met die teleskoop ek in proses om nog een te soek vir my 30-06.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
As iemand belangstel in een, PM gerus.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Vortex Viper PST Gen ii 5-25x50
Lyk amper soos n Burris daai, geluk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
