Howa 6.5 Creedmoor Make Over

User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Jurie Vermaak »

Morne,

Daai bedding het baie mooi gekom. Dit is n lekker gevoel as jy daai aksie uithaal en als lyk mooi.

Ek het al baie senutergende oomblikke gehad soos ek wonder of die aksie mooi gaan uitkom.

Hoop die geweer skiet net so mooi soos hy lyk.

Baie geluk en geniet hom
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

joe rocket wrote:Morne baie geluk die roer en werke lyk spiekkeries. As jy weer sukkel met die super gom onthou asetoon verwyder super gom vinnig en maklik.
Dankie Vir tip Jason.
Lekker aand
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Arnold »

Morne Van Der Merwe wrote:Hello Arnold,

Dankie, toe ek die gate met n 10mm boor punt geboor het, gaan die pillars lekker styf in, nadat jy te vrede is met die lengte van die pillars, het ek die gate effens groter gemaak met n ronde rasper. Die pillars is gladde afwerking buite, so met dremmel dit grof gemaak. Nou met die tydelike aksie skroewe gemaak van M6, draai ek masking tape om die aksie skroewe, net dik genoeg dat dit maklik in die pillar gaan. Dan die gate is grof van die rasper. Dan maak epoxy gaan, smeer die gate goed binne en ook die pillars, ek druk dan die pillars van onder af in, dan gaan die epoxy nie deur in die aksie nie, dan verwyder n mens die oortollige epoxy, dan druk jy die aksie in met die tydelike skroewe met masking tape, die proses center die pillars perfek weens die gate bietjie groter is, trek die aksie mooi vas met bottom plate soos maar normaal as geweer aan mekaar sit, en na 12 ure is alles mooi droog. Onthou maar om gereeld te wax, ek sommer Cobra vloer politoer gebruik. Hoop dit maak sin.
Ek doen dit in twee stappe, eers die pillars ingebed, en dan die aksie gebed. Rede ek dit so doen, dan kan jy hout weg vat in die aksie gedeelte en by bottom plate, en jou geweer sal nogsteeds die regte posisie bly, bv as jy nou alles saam trek, trek alles vas teen die pillars, en nie die hout nie.
Groete
Dankie Morne
Hierdie werp 'n bietjie meer lig op die onderwerp maar ek sien 'n mootlike probleem (ook maar omdat ek nie presies jou proses heeltemal volg nie).
Jy sorg dat die pillars nie te kort is sodat die hout saamgepers word nie, hoe sorg jy dat die aksie die tweedekeer weer op dieselfde plek sit as jy hom op die pillars in die kolf in bed? Ek sou die pillars en aksie terselfde tyd bed sonder die bottom metal. Jy kan vooraf reeds genoegsaam hout wegvat soos jy gedoen het vir dieselfde effek?

Ek is ook maar lui en wil nie dubbeld werk doen as ek nie hoef nie ;)

Elkgeval, is jou cheekweld reg met die wangstuk so laag of moet jy dit nog so bitjie stel?

Ek weet jy gaan net plesier hê met die geweer!!!
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Jurie Vermaak wrote:Morne,

Daai bedding het baie mooi gekom. Dit is n lekker gevoel as jy daai aksie uithaal en als lyk mooi.

Ek het al baie senutergende oomblikke gehad soos ek wonder of die aksie mooi gaan uitkom.

Hoop die geweer skiet net so mooi soos hy lyk.

Baie geluk en geniet hom
Baie dankie Jurie, ja daai gewag om die aksie te trek, darem spanningvol. Dink altyd erens iets gemis met wax ;D

Groete
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Arnold wrote:
Morne Van Der Merwe wrote:Hello Arnold,

Dankie, toe ek die gate met n 10mm boor punt geboor het, gaan die pillars lekker styf in, nadat jy te vrede is met die lengte van die pillars, het ek die gate effens groter gemaak met n ronde rasper. Die pillars is gladde afwerking buite, so met dremmel dit grof gemaak. Nou met die tydelike aksie skroewe gemaak van M6, draai ek masking tape om die aksie skroewe, net dik genoeg dat dit maklik in die pillar gaan. Dan die gate is grof van die rasper. Dan maak epoxy gaan, smeer die gate goed binne en ook die pillars, ek druk dan die pillars van onder af in, dan gaan die epoxy nie deur in die aksie nie, dan verwyder n mens die oortollige epoxy, dan druk jy die aksie in met die tydelike skroewe met masking tape, die proses center die pillars perfek weens die gate bietjie groter is, trek die aksie mooi vas met bottom plate soos maar normaal as geweer aan mekaar sit, en na 12 ure is alles mooi droog. Onthou maar om gereeld te wax, ek sommer Cobra vloer politoer gebruik. Hoop dit maak sin.
Ek doen dit in twee stappe, eers die pillars ingebed, en dan die aksie gebed. Rede ek dit so doen, dan kan jy hout weg vat in die aksie gedeelte en by bottom plate, en jou geweer sal nogsteeds die regte posisie bly, bv as jy nou alles saam trek, trek alles vas teen die pillars, en nie die hout nie.
Groete
Dankie Morne
Hierdie werp 'n bietjie meer lig op die onderwerp maar ek sien 'n mootlike probleem (ook maar omdat ek nie presies jou proses heeltemal volg nie).
Jy sorg dat die pillars nie te kort is sodat die hout saamgepers word nie, hoe sorg jy dat die aksie die tweedekeer weer op dieselfde plek sit as jy hom op die pillars in die kolf in bed? Ek sou die pillars en aksie terselfde tyd bed sonder die bottom metal. Jy kan vooraf reeds genoegsaam hout wegvat soos jy gedoen het vir dieselfde effek?

Ek is ook maar lui en wil nie dubbeld werk doen as ek nie hoef nie ;)

Elkgeval, is jou cheekweld reg met die wangstuk so laag of moet jy dit nog so bitjie stel?

Ek weet jy gaan net plesier hê met die geweer!!!
Hi Andre,

Ek darem voorsien vir die gemaak. Ek heg n foto, daar waar ek met rooi gemerk het, is die hout nog nie weg gevat nie, so die aksie rus op daai twee plekke, nou met die druk ek die pillars van onder af in tot die aksie lig, dan druk ek weer die aksie af, met die skuif die pillars weer af, so werk ek hom tot hy reg sit, nou die aksie in sy plek, trek die pillars vas, kyk die pillars is baie presiese lengte gesny, dan druk die pillar mooi voor vas teen recoil lug, en agter. Dan as als droog is, vat ek die hout weg oom waar dit nou in die foto wys. So as jy aksie insit, kan dit net op die pillars rus, en met die aksie skroewe center, is die aksie in plek. Na die hele bedding, het n ek kleur op die pillar gesit, als vas getrek, weer los getrek, dan gee dit kleur af waar dit moet. Hoop dit maak sin.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Morne Van Der Merwe on Wed Apr 12, 2017 6:45 pm, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Andre ek moet nog my cheekweld stel, sal dit op die baan doen.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by andre007 »

Morne Van Der Merwe wrote:Andre ek moet nog my cheekweld stel, sal dit op die baan doen.
Nie Andre nie......Arnold 8)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

;)
andre007 wrote:
Morne Van Der Merwe wrote:Andre ek moet nog my cheekweld stel, sal dit op die baan doen.
Nie Andre nie......Arnold 8)
;) ;D Eksuus Arnold en Andre.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Gawie(13mm) »

Ek wil graag my keurigste Afrikaans gebruik om jou lof toe te swaai vir jou poging, maar die eksplisiete wat ek wil gebruik sal maak dat die manne met die rooi en groen name op my toesak. Ek sal my dus maar verlaat op die Ingels. >:D

"Next level respect"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by OupaZA »

Baie dankie vir die post, gaan baie manse help!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie Gawie en Oupa, moet sê mwt al die gelees en leer hier op Jaracal my baie gehelp.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by andre007 »

Ek stem met Gawie, hierdie gaan vir al die moet-ek-n-Howa-koop n aansporing wees. Bygesê ek ken daai familie van der Merwes persoonlik, hulle doen n ding deeglik :police:
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Stephan86 »

Baie dankie, was regtig 'n baie informatiewe post die.

PS. jou roer lyk gevaarlik mooi
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by LoopSoosStroop »

Baie lekker Morne!

Die Pro Varmint kolwe is darem mooi...
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by ruaanb »

Netjiese werk Morne! Die roer lyk sommer bakgat.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie almal, bly die post geniet.
Groete
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Plaashaas »

Nice Morne.

Goeie inligting gekry.

Dankie.
User avatar
Martin82
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Martin82 »

Morning...Really nice work on the rifle.
Im keen to follow the development of that load, as im thinking of shooting that same bullet.

Lekka Dag
Martin
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Geno »

Goeie post en netjiese werk Morne.
Well done!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 478
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Sean3006 »

Nicely done Morne.
I hope to follow in some of your footsteps one of these days.
I hope she serves you well!
Cheers.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie almal, bly jul geniet die post.
Wel vandag met hom gaan skiet, al,wat ek kan sê WOW. Die loop ingeskiet sooa Howa dit aan beveel. Loop ingeskiet op n lae node, (nou nie data by my nie) op 100m sny al 3 skote mekaar, toe volende node geskiet, weer sny al 3 mekaar. Toe lading geskiet wat ek op QL uitgewerk om 2710fps te gee, wat nou nie op n node is nie, maar weer al 3 gesny. My vriend 2 skote geskiet, jy moet mooi kyk as daar 2 skote is. Ek dink met CM kan jy maar enige lading skiet, dan sal hy nogsteegs mooi groupeering. Twee patrone oorgehad, Toe sommer gemiddelde spoed van laaste lading gevat en in Strelok ingelees vir 400m gong daar by Krokodilspruit baan, kon hom laat lui. ;D Fotos sal kom.
Lekker aand.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by JPS »

Baie geluk Morne, lekker as als mooi lyk en mooi skiet ook
Last edited by JPS on Thu Apr 20, 2017 10:57 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Arnold »

Ek kom kyk elke nou en dan weer na die mooi roer ;)
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie Arnold en JPS, hy skiet vreeslik lekker.
Kan sien ek en die roer gaan n lang pad saam stap.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Howa 6.5 Creedmoor Make Over

Post by Morne Van Der Merwe »

Vandag gou weer die lading gaan bevestig. Dink hy is naby.
Ek baie beindruk met die Howa.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Post Reply