Suunto Traverse Alpha horlosie

Post Reply
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Smous v.d. Vyver »

Hi manne,

Ek het die volgende horlosie aangeskaf.Is daar van julle wat so een het?Ek glo hier is 'n paar manne wat ook van dit sal hou en nogal baie handig sal vind :

http://www.suunto.com/Products/sports-w ... a-Stealth/

Dis bietjie meer op jag en visvang van toepassing as jou normale Garmin waarmee die manne oefen maar het ook al daardie funksies tesame met jou selfoon " notifications " wat ook aangedui word soos Iphone se horlosie.

Laat weet my wat julle dink.

Vriendelike Groete,

Corné
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 994
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Kallie Fernhout »

Jou ou spogter
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Boesman10 »

Dit is nou 'n baie mooi horlosie. Waar het jy dit gekoop? Ek neem aan dit was 'n paar bokke werd.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Smous v.d. Vyver »

Safari,hulle verkoop teen R8000
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Arnold »

Toe ek die skakel will oopmaak kom daar 'n boodskap op wat sê: please pay your current dept before proceeding :(
Last edited by Arnold on Thu May 26, 2016 3:11 pm, edited 1 time in total.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3971
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by tau »

Wat maak die horlosie uniek vir jag?

Hiking, Fishing and Hunting modes
Sunrise-sunset times and alerts
Fishing and hunting specific POI types
Moon phases and moon rise/set times
Automatic Shot detection
Wat beteken dit? Tel hy jou miskote dat die boer jou kan charge vir hulle?
Red backlight, Night Vision Goggle compatible
GPS and GLONASS for route and POI navigation
Real-time breadcrumb view of the recorded track
Tracking for speed, distance and altitude
Route planning in Suunto's Movescount.com with topographic maps
Route preview and route altitude profile on the watch
100 m/330 ft water resistance
Altitude (FusedAlti™)
Weather trend and storm alarm
Compass
Backlight in flashlight mode
Vibration alarm
GPS time update
Daily, weekly, monthly and yearly activity tracking of steps and calories
Mobile notifications


Ek ken die D4 van Suunto wat 'n duik en veral top Freediving unit is. Hy het 'n auto sensore wat jou duike time as jy begin duik tot jy weer surface en hy meet jou diepete van duike en nommer hulle. Na 'n dag se visskiet is dit nogals interesant. EK het nie een nie my pel het een.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Eugene »

Arnold wrote:Toe ek die skakel will oopmaak kom daar 'n boodskap op wat sê: please make pay your current dept before proceeding :(
++>: ++>: ++>:
Aim small, miss small
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Smous v.d. Vyver »

Haha nee maar as jy die jagter se horlosie afvat kan jy sien war hy elke keer skoot geskiet het!Haha
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Cor Jacobs »

Hoop hy wys darem hoe laat dit is ook... ;)
TianEbersohn
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by TianEbersohn »

Smous,

Hoe lank hou die battery as jy nie die GPS geburik nie? Maw gewone horlosie?

Pla dit nie om die horlosie te laai soos in die geval van 'n selfoon nie?
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by Smous v.d. Vyver »

Hi Tian,

Ek skat so twee weke.Nee wat hy charge vining en ek het so 4 horlosies wat ek afwissel.As jy hom nie gebruik nie gaan e
hy le stil in jou laai dan gaan hy op standby en hou nog langer.Saam met GPS as ek elke aand draf so 7 dae.
Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Suunto Traverse Alpha horlosie

Post by JuanVE »

Tegnologie is darem maar ongelooflik
Post Reply