N vriend van my samel geld in vir hulle krieket club in.
Basies skiet jy lewendige bok. Afstand tel nie punte nie. Maar wel skootplasing, horinglengte en gewig van die bok.
Maar sien foto aangeheg.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
Jag/Skiet kompetisie van ander aard
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Jag/Skiet kompetisie van ander aard
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Jag/Skiet kompetisie van ander aard
Fanie, skiet ons op die krieket veld en waar is hierdie veld?
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Jag/Skiet kompetisie van ander aard
Skiet sal op plase wees, paar boere het bokke geborg so die spanne gaan uitgeplaas word saam met die ouens en ontmoet mekaar weer krieket club na die skiet. Maar kontak vir Willem hulle het meer info.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Jag/Skiet kompetisie van ander aard
Fanie, is dit in Namibie, Botswanna, Zimbabwe, Angola, Mosambiek, Zambia of dalk Madagaskar?
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Jag/Skiet kompetisie van ander aard
Sorry man Cradock.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag/Skiet kompetisie van ander aard
Fanie, verskaf julle gratis verblyf vir die deelnemers?
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Jag/Skiet kompetisie van ander aard
Ongelukig nie oom.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk