More
Het iemand al dalk 2017 se jagproklomasie beskikbaar?
Dankie
Johan
Ek verstaan die 2012 proklomasie het nog nie verander nie en is nog in plek.
Noord-Kaap 2017
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Noord-Kaap 2017
Jy verstaan reg. Ons werk nog op die 2013 Proklamasie