Middag manne,
Eugene van Wyk hier. Woon in sentrale deel van Namibiee.
My eerste keur op die blad en forum, maar het al hele paar stories en onderwerpe gevolg.
Ek soek graag raad met my eerste geweer wat ek onlangs aangeskaf het, Howa .243 dikloop met gelamineerde kolf (thumbhole).
Ek wil graag hoor watter tipe teleskoop sou gepas wees vir so geweer: beplan om meestal op oopvlaktes te skiet bv. springbok, gemsbok ens en dan op die skietveld. Meestal deur die dag.
Watter teleskoop kan julle aanbeveel, begroot vir so tussen R8-10,000.
Hoor graag van julle.
Dankie,
Eugene.
Soek Raad vir Nuwe geweer - teleskoop
-
Sterkgrond
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Soek Raad vir Nuwe geweer - teleskoop
Welkom Eugene sit R2000 by en koop Nico Harris se zeis conquests 5x25x50 scope hier op Jaracal. Koop een keer en koop reg.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Soek Raad vir Nuwe geweer - teleskoop
Ek stem met Joe saam. Dit sal 'n baie goeie toevoeging wees tot daai .243 van jou.joe rocket wrote:Welkom Eugene sit R2000 by en koop Nico Harris se zeis conquests 5x25x50 scope hier op Jaracal. Koop een keer en koop reg.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Sterkgrond
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Tue Apr 04, 2017 4:20 pm
Re: Soek Raad vir Nuwe geweer - teleskoop
Dankie sal by hom uitvind.joe rocket wrote:Welkom Eugene sit R2000 by en koop Nico Harris se zeis conquests 5x25x50 scope hier op Jaracal. Koop een keer en koop reg.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Soek Raad vir Nuwe geweer - teleskoop
Daai deal het nou net R2000 gedrop hy soek R10000 vir die scope.Sterkgrond wrote:Dankie sal by hom uitvind.joe rocket wrote:Welkom Eugene sit R2000 by en koop Nico Harris se zeis conquests 5x25x50 scope hier op Jaracal. Koop een keer en koop reg.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Soek Raad vir Nuwe geweer - teleskoop
Deal van die jaar daai scope kos R17 000 by die groot winkel.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.