Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
-
Coenraad V
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sun Mar 12, 2017 11:40 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dankie Jan
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi JanH
Ek het vir jou n PM gelos as jy dalk tyd het!
Groete
Ek het vir jou n PM gelos as jy dalk tyd het!
Groete
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Het enige van julle ook die probleem dat julle rubbers opgevreet word deur die drom? Myne het ook nou begin skuif sodra jy die tumbler aansit en dan gooi hulle die drom af van sy spore af.
Weet nie wat om te doen nie..
Weet nie wat om te doen nie..
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Vervang die "rubbers"?Heinds wrote:Het enige van julle ook die probleem dat julle rubbers opgevreet word deur die drom? Myne het ook nou begin skuif sodra jy die tumbler aansit en dan gooi hulle die drom af van sy spore af.
Weet nie wat om te doen nie..
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Makliker gese as gedoen ou Gawie. Die goed was gemaak uit n mould uit wat nie meer bekombaar is nie. Net gewonder of iemand nie met dieselfde storie sit met n boeremanier met iets van winkelrakke af nie.Gawie(13mm) wrote:Vervang die "rubbers"?Heinds wrote:Het enige van julle ook die probleem dat julle rubbers opgevreet word deur die drom? Myne het ook nou begin skuif sodra jy die tumbler aansit en dan gooi hulle die drom af van sy spore af.
Weet nie wat om te doen nie..
Die "catch" is die stopper om te keer dat die drom nie vorentoe of agtertoe rol en so afhardloop nie..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek het op myne inserts sommer van 'n stuk tuinslang gemaak, wat dieselfde dikte was as die van die as, en dit tussen die swart rubbers gesit om te keer dat die rubber stoppers kan rondskuif op die as terwyl die drom roteer. Dit werk baie goed. Dis dan ook net noodsaaklik dat die platvorm mooi waterpas moet lê, anders is die drom geneig om heeltyd teen die rubber stopper te druk, wat hom dan sal beskadig.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Jy is jou ma se slimste kind.Jean Marais wrote:Ek het op myne inserts sommer van 'n stuk tuinslang gemaak, wat dieselfde dikte was as die van die as, en dit tussen die swart rubbers gesit om te keer dat die rubber stoppers kan rondskuif op die as terwyl die drom roteer. Dit werk baie goed. Dis dan ook net noodsaaklik dat die platvorm mooi waterpas moet lê, anders is die drom geneig om heeltyd teen die rubber stopper te druk, wat hom dan sal beskadig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Netso! n stuk swart kompressor pyp werk ook en is baie sterk.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
So-iets, of hoe?Gawie(13mm) wrote:Jy is jou ma se slimste kind.Jean Marais wrote:Ek het op myne inserts sommer van 'n stuk tuinslang gemaak, wat dieselfde dikte was as die van die as, en dit tussen die swart rubbers gesit om te keer dat die rubber stoppers kan rondskuif op die as terwyl die drom roteer. Dit werk baie goed. Dis dan ook net noodsaaklik dat die platvorm mooi waterpas moet lê, anders is die drom geneig om heeltyd teen die rubber stopper te druk, wat hom dan sal beskadig.Ek wou dit ook nou voorstel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dat so 'n brein nou eendag tot niet moet gaan.
Daarsy!Heinds kom in!
Indien die pyp lekker styf oor die as pas, kan jy selfs daai bestaande rubbers verwyder en net met die pyp werk. Jy kan dan wiel-laers met die regte ID oor die as skuif en gebruik as kantstutte sodat die drom nie kan skuif nie.
Daarsy!Heinds kom in!
Indien die pyp lekker styf oor die as pas, kan jy selfs daai bestaande rubbers verwyder en net met die pyp werk. Jy kan dan wiel-laers met die regte ID oor die as skuif en gebruik as kantstutte sodat die drom nie kan skuif nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek is nou hoeka besig om n tuinslang vlenters te sny. Ou JM was so gaaf om die details van sy boeremanier vanoggend te stuur. Dankie menere, hopenlik sing die doppe weer binnekort!
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek en n vriend het so bietjie te werk gegaan op die tumbler en die eerste een is klaar.
Wat dink julle kerels van hom. Gooi maar laat ek hoor!
https://www.youtube.com/watch?v=7m5fZGb ... e=youtu.be
Wat dink julle kerels van hom. Gooi maar laat ek hoor!
https://www.youtube.com/watch?v=7m5fZGb ... e=youtu.be
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hoeveel doppe en hoeveel media (gewig) gooi julle min of meer in die tumbler. Die een wil nie self begin hardloop nie mens moet hom so stoot gee dan hardloop hy mooi.
Wonder of die gewig wat ons in het te veel dalk is!
Wonder of die gewig wat ons in het te veel dalk is!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Jou probleem is nie gewig nie, maar die motor.Kingy wrote:Hoeveel doppe en hoeveel media (gewig) gooi julle min of meer in die tumbler. Die een wil nie self begin hardloop nie mens moet hom so stoot gee dan hardloop hy mooi.
Wonder of die gewig wat ons in het te veel dalk is!
Jy benodig 'n "starting capacitor" om hom aan die gang te kry.
Vra maar die slim manne.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Gawie, ek het n 5U starting capacitor gekoop maar hy laat hom ook nie start nie, ek het n 6u een ook gekry soos deur JanH aan gedui is maar die man se die 6u is running capacitor hy maak dieselfde.
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Heinds wrote:Het enige van julle ook die probleem dat julle rubbers opgevreet word deur die drom? Myne het ook nou begin skuif sodra jy die tumbler aansit en dan gooi hulle die drom af van sy spore af.
Weet nie wat om te doen nie..
Dagsê Heinds,Heinds wrote:Makliker gese as gedoen ou Gawie. Die goed was gemaak uit n mould uit wat nie meer bekombaar is nie. Net gewonder of iemand nie met dieselfde storie sit met n boeremanier met iets van winkelrakke af nie.
Eerstens jammer vir die laat antwoord, ek kom nie gereeld hier op Jaracal meer nie.
Dis waar, ek het 'n mould laat maak vir die bussies die tyd toe ek die tumblers gebou het. Toe die pakkie vol bussies by my huis aankom het die fabriek die mould saamgestuur en ek het nie weer nodig gehad om bussies te maak nie so die mould sit op my rak en stof opgaar in SA.
Ek het staatgemaak op die verskaffer se kennis (itv rubber seleksie) nadat ek die toepassing aan hom beskryf het maar lyk my ons sal moet probeer verbeter. Ek gaan einde van die jaar terug SA toe en sal dan 'n nuwe lopie bussies laat maak en ook probeer om 'n rubber te kry wat nie maklik opgevreet raak nie - sodra hulle gemaak is sal ek 'n plan probeer maak om hulle by almal uit te kry.
Hoop nie ek is die oorsaak van te veel ongerief nie.
Groete,
JanH
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi JanH,JanH wrote:Heinds wrote:Het enige van julle ook die probleem dat julle rubbers opgevreet word deur die drom? Myne het ook nou begin skuif sodra jy die tumbler aansit en dan gooi hulle die drom af van sy spore af.
Weet nie wat om te doen nie..Dagsê Heinds,Heinds wrote:Makliker gese as gedoen ou Gawie. Die goed was gemaak uit n mould uit wat nie meer bekombaar is nie. Net gewonder of iemand nie met dieselfde storie sit met n boeremanier met iets van winkelrakke af nie.
Eerstens jammer vir die laat antwoord, ek kom nie gereeld hier op Jaracal meer nie.
Dis waar, ek het 'n mould laat maak vir die bussies die tyd toe ek die tumblers gebou het. Toe die pakkie vol bussies by my huis aankom het die fabriek die mould saamgestuur en ek het nie weer nodig gehad om bussies te maak nie so die mould sit op my rak en stof opgaar in SA.
Ek het staatgemaak op die verskaffer se kennis (itv rubber seleksie) nadat ek die toepassing aan hom beskryf het maar lyk my ons sal moet probeer verbeter. Ek gaan einde van die jaar terug SA toe en sal dan 'n nuwe lopie bussies laat maak en ook probeer om 'n rubber te kry wat nie maklik opgevreet raak nie - sodra hulle gemaak is sal ek 'n plan probeer maak om hulle by almal uit te kry.
Hoop nie ek is die oorsaak van te veel ongerief nie.
Groete,
JanH
Nee wat die stel loop nou weer mooi met daai modifikasie. As jy weer terug is en rubbers laat maak sal ek n stel by jou koop vir spaar.
Groete
Hein
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê Kingy,Kingy wrote:Ek en n vriend het so bietjie te werk gegaan op die tumbler en die eerste een is klaar.
Wat dink julle kerels van hom. Gooi maar laat ek hoor!
https://www.youtube.com/watch?v=7m5fZGb ... e=youtu.be
Jou tumbler is bakgat en baie netjies! Jy kan definitief trots wees op jou handewerk!
Ek het ook jou epos oor die kapasitors probeer antwoord so goed as wat ek kan, maar ek is ongelukkig nie 'n kapasitor kundige nie.
Die webwerf het 'n oulike video oor kapasitors indien iemand belangstel:
http://www.capacitorformotor.com/starti ... citor.html
Weereens geluk met jou handewerk!
Groete
JanH
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Kan iemand vir my 'n indikasie gee hoe groot moet jou agitator wees of hoe ver jou agitator moet uitstaan indien jy met 'n ronde drom werk?
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Nie hoër as 5 mm nie.Springkudu wrote:Kan iemand vir my 'n indikasie gee hoe groot moet jou agitator wees of hoe ver jou agitator moet uitstaan indien jy met 'n ronde drom werk?
Twee is genoeg. Jy wil nie hê hul moet die doppe beskadig nie.
Hul doel is net om die doppe te laat tuimel en nie net in die rondte te laat gly nie.
Optimale spoed van die drom is tussen 30 en 45 rpm.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dankie Gawie. Weereens dom vraag, is dit 30 - 45 rpm terwyl die drom loop met al die media, water en doppe of met die drom leeg?Gawie(13mm) wrote:Nie hoër as 5 mm nie.Springkudu wrote:Kan iemand vir my 'n indikasie gee hoe groot moet jou agitator wees of hoe ver jou agitator moet uitstaan indien jy met 'n ronde drom werk?
Twee is genoeg. Jy wil nie hê hul moet die doppe beskadig nie.
Hul doel is net om die doppe te laat tuimel en nie net in die rondte te laat gly nie.
Optimale spoed van die drom is tussen 30 en 45 rpm.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dit is met doppe, water, seep, sitroensuur en vlekvryestaal pennetjies. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!