//uploads.tapatalk-cdn.com/20170403/792f99b90b0deee1ac82f1c4a72d9e17.jpg
Hier is myne in sy "preferred habitat"!
GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Hoop hy wei sommer straf in sy habitat
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Skiet jy net binne huis of watBeesBreet wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170403/792f99b90b0deee1ac82f1c4a72d9e17.jpg
Hier is myne in sy "preferred habitat"!
And as thy days, so shall thy strength be
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Ha ha nee die stoel was in die stoor, Ek kort n nuwe jag bakkie, so die stoel is maar op en af van my plaas van af.
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Hallo manne,
Ek weet die draad is vir 'n Berserk en Howa. Ek het ook 'n Berserk, maar wil 'n Tikka T3 Super Varmint aksie op hom sit.
Iemand dalk kommentaar oor my beplande kombinasie?
Ek weet die draad is vir 'n Berserk en Howa. Ek het ook 'n Berserk, maar wil 'n Tikka T3 Super Varmint aksie op hom sit.
Iemand dalk kommentaar oor my beplande kombinasie?
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Hallo Tian,TianEbersohn wrote:Hallo manne,
Ek weet die draad is vir 'n Berserk en Howa. Ek het ook 'n Berserk, maar wil 'n Tikka T3 Super Varmint aksie op hom sit.
Iemand dalk kommentaar oor my beplande kombinasie?
'n Vriend van my het 'n Berserk op sy Tikka Super Varmint in .260 kaliber gesit en hy is hoogs tevrede met die kombinasie. Hy skiet ongelooflike groepe met daardie kombinasie op alle afstande tot op 1000m.
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Dankie Prohunt,
Ek het 'n 6.5x55 wat op die GRS gaan, so glo (hoop) hy sal dieselfde mooi groepe skiet.
Ek het 'n 6.5x55 wat op die GRS gaan, so glo (hoop) hy sal dieselfde mooi groepe skiet.