Die boere darem!
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Die boere darem!
Oulike ou boere grap. Die engelse troep kom by die engelse generaal aangejaag en se hy het 'n ent daarvandaan 'n boer in die koppe gesien. Die generaal se:" vat daar 5 ouens en gaan sort hom uit". 2 ure later is die troep trug. "generaal, net ek is oor, gee daar nog ouens". So gemaak, die keer 10 engelse wat vertrek. Na 'n uur is dieselfde troep terug:"generaal ek soek nog ouens, daai boer is nie mak nie! Generaal strip sy geduld en se vat vyftig man. Net na die middag is die troep terug: generaal, ons is nog te min, gee nog mens!." Nou is die generaal die moer in! "vat 100 man en niemand keer terug voor daai boer nie dood is nie!" Weer vertrek hulle. Hier teen die aand se kant is die outjie bebloed terug:" generaal, dis 'n lokval! Hulle is twee!"
Last edited by Johan7 on Thu Mar 16, 2017 11:29 am, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Die boere darem!
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Die boere darem!
Die pa en seun is saam op kommando en veg teen die Engelse in die loopgrawe.
"Pa", vra hy, "hoeveel Engelse is hier?"
"Seker so 200" antwoord sy pa.
"En hoeveel is ons manne?", wil hy toe weet.
"Ai, seker so 20, hoekom vra jy?", antwoord sy pa.
Die seun sug: "Ag tog, so ons werk alweer laat vanaand!"

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Die boere darem!
As dit maar so uitgewerk het ne!
...maar dit bly snaaks
...maar dit bly snaaks
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Die boere darem!
Nou lekker gelag! Laat loop met die boere en die engelse grappe manne! Ons mag mos seker nie grappe vertel oor die boere en-jy-weet-wie nie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Die boere darem!
Ons mag, seker net nie hier nie.Johan7 wrote:Nou lekker gelag! Laat loop met die boere en die engelse grappe manne! Ons mag mos seker nie grappe vertel oor die boere en-jy-weet-wie nie.

'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Die boere darem!
Net so Oom kom braai by my dan loop ons met hulledorsland wrote:Ons mag, seker net nie hier nie.Johan7 wrote:Nou lekker gelag! Laat loop met die boere en die engelse grappe manne! Ons mag mos seker nie grappe vertel oor die boere en-jy-weet-wie nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Die boere darem!
Johan7 wrote:Oulike ou boere grap. Die engelse troep kom by die engelse generaal aangejaag en se hy het 'n ent daarvandaan 'n boer in die koppe gesien. Die generaal se:" vat daar 5 ouens en gaan sort hom uit". 2 ure later is die troep trug. "generaal, net ek is oor, gee daar nog ouens". So gemaak, die keer 10 engelse wat vertrek. Na 'n uur is dieselfde troep terug:"generaal ek soek nog ouens, daai boer is nie mak nie! Generaal strip sy geduld en se vat vyftig man. Net na die middag is die troep terug: generaal, ons is nog te min, gee nog mens!." Nou is die generaal die moer in! "vat 100 man en niemand keer terug voor daai boer nie dood is nie!" Weer vertrek hulle. Hier teen die aand se kant is die outjie bebloed terug:" generaal, dis 'n lokval! Hulle is twee!"
n ander weergawe van daai grappie:
I hope this does not offend any of our English friends, Its only a joke.
------------------------------------------------------------------------
Edward Longshanks (Edward I of England) comes to Scotland to conquer the
Scots. He brings 4,000 men with him. As he reaches the
battlefield,suddenly on the crest of a hill there appears a solitary
figure,a little short ginger-haired guy in a kilt.
"Hammer of the Scots!" yells the wee Scottish guy on the hill. "Come up
here, ya English bastards, and I'll give ye ma hammer!"
Edward turns to his commander and says, "Take 20 men and deal with that
Scottish upstart!"
The commander sends 20 men over the hill to kill the Scot. Ten minutes
later, at the crest of the hill, the little Scot appears again. "Ye
English bastards!" he yells. "Come on the rest of ye!! Come on, I'll
have ye!!!"
Edward is getting somewhat annoyed. He turns to his commander. "Take
100 men and kill that little guttersnipe!" The commander
sends 100 men over the hill to do the job. Ten minutes later, the little
Scot appears at the top of the hill again,his hair all sticking up, his
shirt a bit torn. "Ye English
SCUM!" he yells.
"I'm just warming up!!! Come and get me!!!"
Edward loses patience. "Commander, take 400 men and personally WIPE HIM
OFF THE FACE OF THE EARTH!" he yells. The commander gulps, but leads 400
men on horseback over the crest of the hill.
Ten minutes later, the little Scotsman is back. His clothing is all
torn, his face is covered in blood, snot and Irn-Bru, and he yells,
"Is that the best ye can do???? You're bloody WIMMIN!!!! Come on,come
and have a go ya bunch of Jessies!!!"
Edward turns to his second in command. "Take 1000 men over that hill
and don't come back till you've killed him!" he commands. The second in
command gathers the men and they ride off over the hill to their fate.
Ten minutes later, one of the English troops appears back at the top of
the hill. He's covered in blood and his lothes are all torn.
Your Majesty!!" he yells. "It's a trap!!! There's two of them!!!"
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Die boere darem!
Dit was seker die oorspronklike storie wat ons sommer ons eie gemaak het. Die engelsmanne kan mos grapppe vertel wat hulle met ons ook aangevang het! Ons kan darem vir onsself ook lag! Ek dink 'n bietjie humor tussen mense bind ons nogal saam!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Die boere darem!
Destyds is daar mos boodskappe met die mond aangestuur tydens 'n geveg - daar was mos nie radio's nie. So skiet die boere die hel uit die engelse. Die generaal voor op die front stuur 'n boodskap (mos nou per mond) na hoofkwartier met die boodskap: "send re-enforcements, we are going to advance". Nou weet ons hoe werk mondelingse boodskappe. Hoofkwartier kry die boodskap: Send three or four cents, we are going to a dance!" Nou wat van daai engelse geword het weet ek nie... 
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Die boere darem!
Ek's 'n dapper muis - die ANC weergawe
Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Ek soek jou beeste en jou huis, en die moola in jou kluis.
Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie.
En wie gaan dit betaal?
Oe, betaal?
Ja, betaal voor die bank dit als kom haal.
Nou ja, buiten vir betaal, is daar niks waarvoor ek skrik nie!
Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie.
Gee jou skape ook vir my en die kar waarmee jy ry.
Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie!
En wie koop dan die kos?
Oe, die kos?
Ja, die kos anders vrek die diere mos!
Nou ja, buiten vir betaal en kos, is daar niks waarvoor ek skrik nie.
Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas en daar's niks waarvoor ek skrik nie!
Kyk hoe vat ek jou John Deere en jou ploeg en jou geweer, nee daar's niks waarvoor ek skrik nie.
En wie gaan diesel koop?
Oe, diesel koop?
Ja, diesel koop dat die trekkers aanhou loop!
Nou ja, buiten vir betaal en kos en diesel koop, is daar niks waarvoor ek skrik nie.
Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie!
Kyk hoe braai ek vir my vleis in die lapa by jou huis, nee daar's niks waarvoor ek skrik nie!
En wie ploeg dan die land?
Oe, die land?
Ja, die land sodat jy mielies sal kan plant.
Nou ja, buiten vir betaal en kos en diesel koop en lande ploeg, is daar niks waarvoor ek skrik nie!
Ek's 'n dapper kameraad, kyk hoe stap ek op jou plaas, en daar's niks waarvoor ek skrik nie!
Ek is van die ANC, jy moet alles vir my gee!
Nee daar's niks waarvoor ek skrik nie!
En wat as dit nie reen, en die vee is vel en been?
En die boorgate is droog, en die lammers wil nie soog?
En die mielies wil nie groei, en jy moet die enjins bloei?
En die dam wat begin lek, en die skape wat wil vrek?
En die mielieprys is laag, en die beeste het 'n plaag?
En die kunsmis is te min wanneer planttyd moet begin?
En die drade moet weer heel want jou bokke word gesteel?
En jy moet jou kinders voer, maar die plaas is in sy moer?
Waar's jy?
Eish, ek soek hom nie meer die plaas nie, Morena!

- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Die boere darem!
Hahahaha.......
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Die boere darem!
Hy gaan nog steeds daai plaas vat! Al die bokke, skape en beeste opvreet, 'n paar bokke oorhou, die huis se vensters uitgooi en die bokke in die huis injaag en kraalbosse by die vensters intrek sodat die bokke nie kan uitspring nie. Dan gaan hy vir hom 'n kaia buite die huis bou waarin hy kan bly. Dan is die lewe vir hom sharp-sharp!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Die boere darem!
Ja Johan, so werk die ding se kop ongelukkig.
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven