Vrystaat Sandveld tak van SAJWV bied dv Sat 21 Mei 2011 die Vrystaat streeks individuele skiet komp aan.
Die standaard bosveld en vlakte tabelle word geskiet met die standaard reels soos van toepassing.
SAJWV lede wat belang stel om te kom deelneem moet voor Dins 17 Mei bespreek vir die skiet. Skakel vir Yolandi by nul agt drie 63623 74
Die skiet komp dien ook as 'n geleentheid om punte te verwerf om in aanmerking te kom vir die nasionale individuele skiet komp waar slegs die top 100 skuts van SAJWV se skuts van landwyd genooi word om te kan kom deelneem.
Die nasionle skiet komp sal plaasvind dv 17 Sept 2011 en geskiet slegs op uitnodiging soos bepaal word deur die top 100 skuts van die SAJWV lede nasionaal.
SAJWV SANDVELD STREEKS PRESIDENT SKIET 21 MEI 2011
-
Danie Lombard .243
SAJWV SANDVELD STREEKS PRESIDENT SKIET 21 MEI 2011
Last edited by Danie Lombard .243 on Mon May 16, 2011 3:32 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: SAJWV SANDVELD STREEKS PRESIDENT SKIET 21 MAART 2011
Nou hoe adverteer jy die skiet 2 maande nadat dit verby is my vriend? hehehehe 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Danie Lombard .243
Re: SAJWV SANDVELD STREEKS PRESIDENT SKIET 21 MAART 2011
Oooops
Sal gou die datum regstel. Dankie Jag dok.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: SAJWV SANDVELD STREEKS PRESIDENT SKIET 21 MAART 2011
Maak net reg by Topic opskrif ook