Vanmiddag het ek en een van my skiet maats wat nou net sy 243 gekry het ons gewere se bene so bietjie gerek.
http://oi65.tinypic.com/6zpvh0.jpg
Die afstand 700m met n veranderlike wind van 5 tot 9 mph.
Ek dink dit is n lekker manier om wind lees en data vir jou geweer in te samel,en ook vir almal om met hull-self en ander te kompeteer al is almal nie opdieselfde baan nie.
Reels
Gebruik wat jy will ,skiet net 10 skote ,teiken 5 lt kan en begin op afstand waarmee jy gemaklik is.
Post resultate hier.
Kommentaar is welkom.
DD
5 Lt 10 Shot Challenge
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 5 Lt 10 Shot Challenge
Skiet jy net tot jy raak skiet Gerald? Hoeveel skote julle gevat om te tref? Die klink lekker!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 5 Lt 10 Shot Challenge
Ja net tot jy raak skiet, ons kon nie lekker sien nie dus die twee raak skote ,albei het 5 skote geskiet ,as ons die skote kon sien sou ons vinniger op teiken kon kom.Nico Harris wrote:Skiet jy net tot jy raak skiet Gerald? Hoeveel skote julle gevat om te tref? Die klink lekker!
Dit is belangrik om die teiken so op te stel dat die mis skote gesien kan word om aanpassing te kan maak vir op volg skoot .
https://youtu.be/xU5iIzTsnW4
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 5 Lt 10 Shot Challenge
Vanmiddag die 1050 m 5 lt challenge aangedurf en amper die toets gedop .Ek stel nooit vir wind nie maar hou op die kruishaar vir wind ,ek besluit toe om die stel knop te gebruik vir wind en dit het my 4 skote gekos om agter te kom dat ek in die verkeerde rigting stel,Ek het ook my bril vergeet en ek het n bril nodig om my bril te sien,het hom toe op die 8 ste skoot raak geskiet
http://oi67.tinypic.com/fbkpqv.jpg
Die 338 norma raak nou my gunsteling geweer.
DD
http://oi67.tinypic.com/fbkpqv.jpg
Die 338 norma raak nou my gunsteling geweer.
DD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 5 Lt 10 Shot Challenge
Lekker skoot daai op 1000m
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
