.204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ook dink ek om 10 rondtes wat met splinternuwe doppe gelaai is, se ES te meet.
Ek gaan ook die helfte hiervan met en sonder knaldemper skiet om te sien of daar n verskil is met die Magnetospeed.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2209
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ek dink jy moet 'n pak patrone gaan koop en uitskiet oor die kronograaf. As dit werk weet jy ten minste dat die fout nie by die geweer lê nie, alhoewel dit eintlik uit die staanspoor duidelik is.
Die feit dat jy dieselfde resultate met twee verskillende stelle doppe kry maak dit duidelik dat daar óf 'n herlaai fout is, óf dat daar drastiese fout met die geweer.
Die feit dat jy dieselfde resultate met twee verskillende stelle doppe kry maak dit duidelik dat daar óf 'n herlaai fout is, óf dat daar drastiese fout met die geweer.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ds J
Ek is baie tevrede met hoe die geweer skiet. Ek hou net nie van die hoë ES nie.
Hierdie laat my dink aan 'n maat van my wat vra wanneer weet mens dat jy hoë cholesterol het...net wanneer jy dit laat toets. So my punt is, as ek nie die spoed kon gemeet het nie, was ek 100% tevrede met hoe my geweer skiet.
Ek hou maar net nie van die hoë ES nie en ek weet dit gaan n verskil maak op verder afstande (al skiet ek 'n 30mm groep met die geweer en lading op 200m). Soos enige ou in hierdie game is dit mos net nooit goed genoeg nie.
Opsommend...Ek GLO daar is nie n drastiese fout met die geweer nie en ek GLO ek maak nie n massiewe herlaai fout nie. Gister weer 12x5skoot ladings met my 6.5 geskiet en al die lading se ES was baie, baie klein. Ek dink dus ek herlaai nie te swak nie. Ek kan erken dat ek moontlik iets kleins verkeerd doen iewers (met die .204) en ek is op soek na daardie ding.
Op hierdie stadium dink ek dat ek moontlik wel nie op n node kan wees nie en ek sal dit ook ondersoek. Dis net moeilik om vir Quickload hulp te vra as ek spoedlesings verskaf met n hoë ES. Tweedens dink ek die Magnetospeed hou dalk nie van die knaldemper nie en ek kry dalk nie korrekte lesings uit hom nie.

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
maar skroef af en skiet 5 skote sonder demper met magnetospeed of is jy bang vir die 204 se recoil lol.
Dalk is dit die probleem maar voor jy nie toets nie sal jy nie weet nie.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Hans laat weet wat jy sien mater.
Groetnis
Groetnis
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Yes Maat
Jy moet nou jou .204 kry man...
Jy moet nou jou .204 kry man...
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Hansieslim, ek het baie meer van jou gehou toe jy net Hansie was!
Jy wil nie luister nie
Jy wil nie luister nie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ja nee kyk daarme stem ek nou saam! Ek het dam gehoor my liksens kaartjie het gekom. Ek ry nou volgendeweek Senekal toe vir n show so ek sal hom sommer met ie terugkom slag optel.Hansieslim wrote:Yes Maat
Jy moet nou jou .204 kry man...
Groetnis
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Armand Steenkamp wrote:Ja nee kyk daarme stem ek nou saam! Ek het dam gehoor my liksens kaartjie het gekom. Ek ry nou volgendeweek Senekal toe vir n show so ek sal hom sommer met ie terugkom slag optel.Hansieslim wrote:Yes Maat
Jy moet nou jou .204 kry man...
Groetnis
Is dit 'n Savage
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
HAhahahaha nee sommer n ou goedkoop howatjie. Maar kan jou n brief gee hy gaan beter as die savage skiet...Flip nel wrote:Armand Steenkamp wrote:Ja nee kyk daarme stem ek nou saam! Ek het dam gehoor my liksens kaartjie het gekom. Ek ry nou volgendeweek Senekal toe vir n show so ek sal hom sommer met ie terugkom slag optel.Hansieslim wrote:Yes Maat
Jy moet nou jou .204 kry man...
Groetnis
Is dit 'n Savage![]()
![]()
Groetnis
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Oom...Waar het ek my nouself weer te slim gehou?PWV wrote:Hansieslim, ek het baie meer van jou gehou toe jy net Hansie was!![]()
Jy wil nie luister nie
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Die probleem is: HansieslimHansieslim wrote:Oom...Waar het ek my nouself weer te slim gehou?PWV wrote:Hansieslim, ek het baie meer van jou gehou toe jy net Hansie was!![]()
Jy wil nie luister nie
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- ddt
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:26 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Weet nie of ek dit mis gelees het nie maar het iemand al voorgestel dat jy kyk of jou punt reguit in die dop sit? Dit het n masiewe verskil vir my op my 30-06 gemaak. Hoe soek jy nou n node op 150gr punt as my ES waardes wissel tussen 85 en 150vps het ek my self gevra. Lees toe raak hier van konsentrisiteit. Koop toe n Lee Collet Neck Die en Redding Competition seater die en toets my waggel is gelyk/minder as 4thou en daars hy op is die job..... daarna 15-30vps verskil en dit was uit n nuwe dop wat nog nie gevuur vorm was nie. Hopelik raak dit nog beter. Ek het ook die volgende gedoen:
1) Doppe se nek dikte gemeet en gegroepeer onder 2thou
2) Vlamgat ontbraam
3) Primer pockets almal selfde gemaak.
Hoop jy kom reg
Groete

Danie
Krieghoff 9.3 x 74R
Sauer 202 30-06
Krieghoff 9.3 x 74R
Sauer 202 30-06
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
ddt...
Ook dankie vir jou reply. Nee iemand het dit nog nie voorgestel nie en dit maak ook sin...veral omdat dit jou groot ES uitgesorteer het. Ek meet nog nie wagel nie en al meet ek dit en dit is nie korrek nie, kry ek nog nie n competition seating die te koop vir my kaliber nie. Ek weet nie of van die ander .204 eienaar al iets soos n Redding Competition seating die besit nie. Indien een van julle weet waar ek wel een kan koop sal ek bly wees. Ek het die land al plat gebel en kry nie een nie.
Ook dankie vir jou reply. Nee iemand het dit nog nie voorgestel nie en dit maak ook sin...veral omdat dit jou groot ES uitgesorteer het. Ek meet nog nie wagel nie en al meet ek dit en dit is nie korrek nie, kry ek nog nie n competition seating die te koop vir my kaliber nie. Ek weet nie of van die ander .204 eienaar al iets soos n Redding Competition seating die besit nie. Indien een van julle weet waar ek wel een kan koop sal ek bly wees. Ek het die land al plat gebel en kry nie een nie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ek laai met n redding deluxe stel. Nog nooit konsentrisiteit gemeet nie.
Myne skiet mooi.
Myne skiet mooi.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Hoor of Smous vd Vyver nie dalk vir jou een het
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Hier skiet jy Norma doppe met 'n aanvaarbare ES.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=53765
Maar op hierdie topic skiet jy Hornady...
Wat sien jy?

Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
More Hans! Ek het my 204 gekry!! Plastiek kolf gepak , silikcon in die kolf agter gespuit en die loop kanaal vol steenvas gemaak. Sommer met my 4de en 5de lading een mat S321 en een met S335 skit ek met altwee 5 skote onder n duim!
Maar ek het ook opgelet dat ek n reedelike hoe ES het. Pla my maar min as ie roertjie so groepeer. Ek gaan mos nou nie lang afstande met hom skiet nie. Maar ek het ook Hornady doppe. Ek kom wel agter man moet maar mooi af weeg.
Groetnis
Maar ek het ook opgelet dat ek n reedelike hoe ES het. Pla my maar min as ie roertjie so groepeer. Ek gaan mos nou nie lang afstande met hom skiet nie. Maar ek het ook Hornady doppe. Ek kom wel agter man moet maar mooi af weeg.
Groetnis
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ekskuus Geno. Jy is weer reg. My fout. Ek skiet net NORMAS. Sorry almal.Geno wrote:Hier skiet jy Norma doppe met 'n aanvaarbare ES.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=53765
Maar op hierdie topic skiet jy Hornady...
Wat sien jy?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Ekskuus Geno. Jy is weer reg. My fout. Ek skiet net NORMAS. Sorry almal. Ek skiet met Hornady koeëls en Norma doppe. Jys vrek skerp. Dankie vir die regstelling.Geno wrote:Hier skiet jy Norma doppe met 'n aanvaarbare ES.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=53765
Maar op hierdie topic skiet jy Hornady...
Wat sien jy?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Volgende ding waarna ek dan sal kyk.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... t-seating/
Lees gerus hier:Hansieslim wrote: - Wet tumble en laat doppe ordentlik droog word. Onderstebo en in die son op n bord waarin ek spykers geslaan het. Hulle is dus beslis droog voor ek aangaan.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... t-seating/
Goed, beter, 6millimeter!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .204 - Enorme ES - Hoe kry ek dit kleiner?
Hansie,
Kyk na die volgende:
Op klaar gevuurde dop, vat koeël en kyk of hy maklik inval voor jy hom gewet tumble het. Indien nie is die nekspanning dalk te veel en jy moet die nekke moontlik dunner sny. Op fabrieks kamer en met Norma doppe behoort die nie die geval te wees nie.
Nou doen dieselfde na jy gewet tumble het. Moet nie die doppe size voor jy dit doen nie. Ek dink jy gaan vind dat die wet tubling die nekke stamp en bietjie toebuig wat die koeël dan "knyp" na jy gsize het en die koeëls dan seat.
Ek het nog nie wet tumbler gekry wat nie die bekke op doppe seermaak nie.
Dan soos Geno hierbo wys is dit ook gewoonlik koper op koper wat veroorsaak dat jy krappe op die punte kan kry en dan verskillende nek spanning veroorsaak. sinclair verkoop so rooi plastiek bakkie met drie borsels in om nekke te dry lube voor jy die koeëls seat. Dit werk goed.
Sterkte daar maar as die roer nie LA gaan skiet nie en die groepe is aanvaarbaar vir jou: "Keep calm and do not overthink things".....

Mense
Ek dink my problem is so-te-sê opgelos. Oom tripod het na my lading (24.5gr) gekyk en bevind ek skiet teen te lae druk. (Ek wou nog altyd die .204 stadiger skiet as almal). Hy bevel toe n lading van 25.4gr aan wat steeds maar teen 42K psi skiet. Die spoed is toe net hoer as die node en ek laai toe 25.3gr en daar is die spoed toe reg en hy groepeer pragtig. Hieronder is die spoede:
4 skote gaan skiet met 25.3gr:
Spoede was :
3605
3592
3587
3581
AVG : 3591
ES : 24
Die ES sommer baie kleiner en reeds aanvaarbaar vir my. Ek sien dit dus so...Hoër, steeds veilige druk, behoort ES kleiner te maak.
Dankie aan Oom tripod wat die lig/druk vir my laat opgaan het. Dankie ook aan almal se advies. Ek glo ek luister na alles. Ek het nie juis aan my proses verander nie en kon nie betyds n small rifle primer pocket uniformer en flash hole deburrer kry nie. Die deburrer wat ek het is net die dik vir die .204 se nek.
Ek gee terugvoer as ek die ES (met almal se advies) nog kleiner kry.
Die vraag is nou of ek die ES dalk nog kleiner sal kry as ek bereid is om die 32gr pitte teen 3900fps te skiet. Tyd sal leer.

JPS...
Ekt nog nie na Geno se link gaan kyk nie, maar wat jy sê, maak vir my sin. As jy na my proses gaan kyk, sal jy opmerk dat ek wet tumble na resizing. Wat jy sê is dat ek dit eintlik andersom sal moet doen om te voorkom dat die wet tumbler die nekke skade maak?
Ek gebruik nog n olie as n lube as ek de-prime en resize. Ek lube die binnekant van die nekke ook. Die wet tumbler maak die primer pockets mooi skoon en haal al die olie mooi af. So dis die twee redes waarom ek eers deprime en resize. Stel jy dus voor dat ek na wet tumble weer neck size? Nee, dan sit ek weer met olie...tensy ek n ander lube ding begin gebruik.
Omtrent LA skiet. Jong, ek is anders. Ek wil juis met n "ander" kaliber saam die LA manne skiet. Ek gaan sukkel. Ek weet. Dit gaan myself seker nog n paar .204 lope kos voordat ek myself verkeerd bewys het. Gister darem met Oom tripod se lading op n 500m tabel die kol op 200 gekry, 3x5 gescore op Springbok op 300m, 'n 40mm groep op blesbok op 400m geskiet (ongelukkig al 3 skote in die pens) en op 500m 2 x 4punte geskiet wat 80mm uitmekaar was op selfde hoogte (3de skoot het ek vir e.o.a. onverklaarbare rede nie geskiet nie). So ek kla glad nie. Vir my ervaring op lang skote was ek verskriklik, verskriklik tevrede.
Dankie ook aan jou vir jou advies. Jyt my aan't dinke hier.

Hansie slim, basies ja, doen dit andersom sodat jy kan toets of jou wet tumbling daai bekke van jou doppe beskadig. Enigste manier om dit te oorkom is om dan die doppe so effe korter te sny na jy die wet tumbling gedoen het.
Bly jou ES is nou meer binne perke.
Bly jou ES is nou meer binne perke.