Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by joe rocket »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Gerhardu »

As iemand so hemp kan laat print sal ek die eerste wees om te koop.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by joe rocket »

Petrie kom in!
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Boesman10 »

Hy moet se "Hunting is just like golf - .........."

Sent from my iPhone using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by LoopSoosStroop »

Watter materiaal sal die beste wees vir 'n lang afstand skiet hemp?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by andre007 »

Van materiaal weet ek nie. Net nie SWART NIE. .!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Aceofspades »

andre007 wrote:Van materiaal weet ek nie. Net nie SWART NIE. .!
Ek dra dan amper net swart hemde. So nou en dan is daar desert tan, olyf of miskien so ietsie bruiner ingemeng. Dit maak dit net makliker om te kies wat om te dra.
LoopSoosStroop wrote:Watter materiaal sal die beste wees vir 'n lang afstand skiet hemp?

Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Philip_R »

Klink soos iets wat mense sê wat nie kan gholf speel nie.... maar eerder moer en soek speel.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Heinz Petersen »

AS jy die plaat op n 1000m raak skiet, weet jy, jy het iets reg gedoen.

Golf?.
Jy b@%*sem daai balletjie oor n stuk gras. Dan sê jy, dit was n goodshot. Nou stap jy agter daai bal aan, net om dit weer verder te slaan. Weer n goodshot. Pak alles in n trollie en stap weer agter daai bal aan. Daar gekom, slaan jy hom weer in n gat in. WTF.
Dan is daar mense wat nie eers kan telling hou nie. :laugh:
Klaar geslaan en baklei met die wit balletjie, stap jy na n klubhuis en begin jy vog vat. Niemand daar kan vir jou help om daai bal reguit te slaan nie.
Om alles te kroon begin jy en die manne oor werk en besigheid te gesels om die stresvlak van die week weer op te jaag. :confused:
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Philip_R »

Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.

Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Heinz Petersen »

Philip_R wrote:Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.

Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by tau »

Heinz Petersen wrote:
Philip_R wrote:Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.

Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.
EK is darem net 7 jaar terug en die stokke staan nog in my garage iewers. My seun is gebore en ek en my Pa is by die proshop in Durbanville in vir geen rede, behalwe dat dit naby die hospitaal was met 'n plek om 'n bier te koop. Hy kom toe daar uit met 'n vol nuwe kit en ek moes dus sy ou stokke neem om my Ma te oortuig hy het nie nou twee stelle nie.

Moer en soek dit is ek daai.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Johnnie_De_Wet
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Oct 16, 2014 12:00 am

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Johnnie_De_Wet »

Mans jag, vang vis, speel golf, rugby, krieket, sokker, ens. Om 'sport bashing' te doen is egter baie gay.

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Gawie(13mm) »

tau wrote:
Heinz Petersen wrote:
Philip_R wrote:Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.

Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.
EK is darem net 7 jaar terug en die stokke staan nog in my garage iewers. My seun is gebore en ek en my Pa is by die proshop in Durbanville in vir geen rede, behalwe dat dit naby die hospitaal was met 'n plek om 'n bier te koop. Hy kom toe daar uit met 'n vol nuwe kit en ek moes dus sy ou stokke neem om my Ma te oortuig hy het nie nou twee stelle nie.

Moer en soek dit is ek daai.
Hel, ek het nou net 'n baie cool idee gehad vir 'n Tulbagh "McNabb".

1. 3 Skote op daai 700 m ghong van jou.
2. 3 Houe met daai "geroeste" een hout na die 200 m ghong in die kleigat en dan:
3. 3 Shots Jägermeister!

Jy wen niks. Net 'n babbalas. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Gian_dP »

Gawie(13mm) wrote:
tau wrote:
Heinz Petersen wrote: Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.
EK is darem net 7 jaar terug en die stokke staan nog in my garage iewers. My seun is gebore en ek en my Pa is by die proshop in Durbanville in vir geen rede, behalwe dat dit naby die hospitaal was met 'n plek om 'n bier te koop. Hy kom toe daar uit met 'n vol nuwe kit en ek moes dus sy ou stokke neem om my Ma te oortuig hy het nie nou twee stelle nie.

Moer en soek dit is ek daai.
Hel, ek het nou net 'n baie cool idee gehad vir 'n Tulbagh "McNabb".

1. 3 Skote op daai 700 m ghong van jou.
2. 3 Houe met daai "geroeste" een hout na die 200 m ghong in die kleigat en dan:
3. 3 Shots Jägermeister!

Jy wen niks. Net 'n babbalas. >:D
Daai klink na n goeie plan!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Swede »

Heinz Petersen wrote:AS jy die plaat op n 1000m raak skiet, weet jy, jy het iets reg gedoen.

Golf?.
Jy b@%*sem daai balletjie oor n stuk gras. Dan sê jy, dit was n goodshot. Nou stap jy agter daai bal aan, net om dit weer verder te slaan. Weer n goodshot. Pak alles in n trollie en stap weer agter daai bal aan. Daar gekom, slaan jy hom weer in n gat in. WTF.
Dan is daar mense wat nie eers kan telling hou nie. :laugh:
Klaar geslaan en baklei met die wit balletjie, stap jy na n klubhuis en begin jy vog vat. Niemand daar kan vir jou help om daai bal reguit te slaan nie.
Om alles te kroon begin jy en die manne oor werk en besigheid te gesels om die stresvlak van die week weer op te jaag. :confused:
Dus seker soos skiet, kom by die baan pak alles uit, le op die grond, korrel mooi skiet die gong raak, goodshot, laai skiet weer, goodshot,laai weer skiet k%4 skoot, pak alles op en gaan huistoe ;D
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by JacquesT (Stompe) »

Swede wrote:
Heinz Petersen wrote:AS jy die plaat op n 1000m raak skiet, weet jy, jy het iets reg gedoen.

Golf?.
Jy b@%*sem daai balletjie oor n stuk gras. Dan sê jy, dit was n goodshot. Nou stap jy agter daai bal aan, net om dit weer verder te slaan. Weer n goodshot. Pak alles in n trollie en stap weer agter daai bal aan. Daar gekom, slaan jy hom weer in n gat in. WTF.
Dan is daar mense wat nie eers kan telling hou nie. Image
Klaar geslaan en baklei met die wit balletjie, stap jy na n klubhuis en begin jy vog vat. Niemand daar kan vir jou help om daai bal reguit te slaan nie.
Om alles te kroon begin jy en die manne oor werk en besigheid te gesels om die stresvlak van die week weer op te jaag. :confused:
Dus seker soos skiet, kom by die baan pak alles uit, le op die grond, korrel mooi skiet die gong raak, goodshot, laai skiet weer, goodshot,laai weer skiet k%4 skoot, pak alles op en gaan huistoe ;D
Ek gaan my 2de skoot die heeltyd uit die lang gras moet vat. Ek gaan tenmiste 'n dop op elke gat verloor.

Groete
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

Re: Die verskil tussen lang afstand skiet en golf

Post by Johan7 »

Pel van my se altyd enige kleur, net solank dit wit is!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
Post Reply