Middag Menere
Ek weet hier is onlangs 'n middelklas teleskoop vergelyking gedoen, maar ongelukkig kon niemand die swarovski z5 bring vir die dag nie. Ek kyk na die Z5 5-25x52 of die Sightron 8-32-56. Het enige iemand praktiese ondervinding met albei? Of selfs die Burris veracity?
Swarovski Z5 vs Sightron Siii
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Swarovski Z5 vs Sightron Siii
Vertel ons wat jy met die teleskoop wil doen. Vir jag sal ek die Swarovski beslis voorstel.
Die Swarovski se lens is vir my helderder as die van die Sightron. Ek het al gehoor van die mense sê die beeld op die Sightron op 32 vergroting raak dof, maar op die 24 vergroting scopes het ek dit nog glad nie agter gekom nie.

.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Swarovski Z5 vs Sightron Siii
Dankie Stephan
Dit is 'n kombinasie scope, maar meestal vir jag.
Dit is 'n kombinasie scope, maar meestal vir jag.