Lang aksie vs Kort aksie.

Post Reply
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Lang aksie vs Kort aksie.

Post by Jay Jay »

Hi, hoop dit gaan goed met julle.

Net n dom vraag - ek lees baie van kort en lang aksies. Wil net weet wat is die verskil?

Baie dankie.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Lang aksie vs Kort aksie.

Post by Gian_dP »

Dit gaan maar oor die lengte van die dop wat die aksie kan akkomodeer. Mini-iets soos .223, medium .308 klas, lang aksie 3006/300 WM(laaste sal magnum grootte boltface he. Dan dalk extra lank vir van die weatherby's, maar nie seker daaroor nie.

Tikka t3 aksie kan alles doen, hulle verander net bolt stop en magasyn om kort of lang aksie te gee.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Lang aksie vs Kort aksie.

Post by Boesman10 »

Die Remington .308 kom uit met beide n lang aksie model en n kort aksie model. Ek neem aan die dop bly .308. Wat is die voordeel van die een bo die ander?


Sent from my iPhone using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lang aksie vs Kort aksie.

Post by Arnold »

Boesman10 wrote:Die Remington .308 kom uit met beide n lang aksie model en n kort aksie model. Ek neem aan die dop bly .308. Wat is die voordeel van die een bo die ander?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is die eerste keer dat ek dit hoor.

Die Remingtong model 700 kom wel in n kort en lang aksie maar die 308 win is gebasseer op die kort aksie. 30-06 en 300WM kom op die lang aksie.
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Lang aksie vs Kort aksie.

Post by Jay Jay »

Baie dankie - kan ek so redeneer.
308 win en kleiner is kort aksie en 30 06 en groter is lang aksie.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lang aksie vs Kort aksie.

Post by Capt. Yoda »

Jay Jay wrote:Baie dankie - kan ek so redeneer.
308 win en kleiner is kort aksie en 30 06 en groter is lang aksie.
Ja jy kan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply