Goeie middag manne.
My vrou en kinders gaan saam met skoonma see toe, toe besluit ek en n pel op die ingewing van die oomblik om n jag te doen selfde tyd.
Ons is opsoek na bosveld jag, walk en stalk. Op die menu is maar blouwildebees en as dit moontlik is n groot ou eland bul.Dis net ek en hy en die 416rigby sal die praatwerk doen. Sondag 9 April inboek, 2 dae jag en Woensdag 12 April uitboek.
Weet dit is kort kennisgewing, maar dalk kan iemand hier help.
Groetnis
Martin
Jagplek gesoek 9 April tot 12 April
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Jagplek gesoek 9 April tot 12 April
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br