Ek het 'n Sako 30-06 African Laminate gekoop.
Ek het nog nie gemeet nie, maar dink die loop is iets soos 22.4"
Ek is nog nie seker watter koeels ek gaan gebruik nie en sal graag een gewig wil laai en eerder die trajek leer ken. Ek het eers gedink aan 150gr, maar is skrikkerig vir naby skote in die bosveld. Ek oorweeg 165gr Nosler Accubond.
As die korter loop 'n verskil gaan maak, wat is julle aanbeveling vir Koeel / Kruit / Slagdop kombinasie.
Ek het reeds Lapua doppe.
Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
Daai accubond is 100%, cci 200 primer in n lapua dop en 365 om die outjie te laat vlieg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
Dankie, sal soek waar ek hulle vir 'n goeie prys kan kry
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2226
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
Ek loop lig vir vinniger koeëls - ek moes onlangs weer 'n koedoe se voorkwart wegsny wat ek op 60m met 'n 168gr Hornady uit my 308 geskiet het. Daarom is my raad stadiger koeëls. Vir die 30-06 sou ek vir 180gr of 200gr gaan want dit is 'n goeie kombinasie van redelike trajek en gemiddelde spoed.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
my broer skiet 180gr Gameking, s365 en CCI250 primer met groot sukses uit sy sako.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
As jy met mono punte gaan kan jy maar ligter en vinniger gaan.
Ek het nog nooit enige vleis weg gegooi van bokke wat met die Barnes punte geklits is nie.
Ek het nog nooit enige vleis weg gegooi van bokke wat met die Barnes punte geklits is nie.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sako 30-06 kruit / koeel voorstelle
Stem saam. Ek betaal duurder vir my koeëls, maar gooi nie R50-100 se vleis weg nie. Die 150 TSX maak mooi in my 22 duim 30-06.Ashley wrote:As jy met mono punte gaan kan jy maar ligter en vinniger gaan.
Ek het nog nooit enige vleis weg gegooi van bokke wat met die Barnes punte geklits is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br