Hierdie is opinie, dit klink vir my reg
Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Goeie dag
Hierdie is opinie, dit klink vir my reg
Wonder of my DFO dit sal verstaan en die gemiddelde
en undercover 
Hierdie is opinie, dit klink vir my reg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
Interessant, maar heel aan die begin lees ek:
"This opinion has been drafted in response to the notion that a dedicated
hunter, dedicated sports person or a professional hunter is only allowed to
possess more than 200 cartridges of ammunition for each firearm in respect
of which he/she holds a licence issued in terms of Section 16.""
Ek sou dink dit moet wees: "possess no more than 200"

Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
Johan
Nee die dispuut is oor die toegewyde persoon wat art 13 SV wapen het bv in my geval 9mm en dan net maks 200 rondtes mag besit. EK is toegewyd en bevoeg om enige hoeveelheid 243, 30-06 9.3 en 12 boor ammunisie te besit maar nie 9mm! Hierdie spreek dit aan. Of as jy 1 geweer onder art15 het - 'n 270Win want dis al wat mens nodig het. En toe ondek jy Jaracal en die manne sê in 2007 nee nie 270 nie 204, 2008 nie 204 nie 416 Rigby, toe dasher toe enige 7mm toe 6.5 Swede toe enige .30, toe enige moderne 6.5 (Creedmore ens) toe .177 en nou sit jy met 9 art 16 gewere.
Maar jy jag net met die 270 en wil dus meer as 200 rondtes besit, want dis jag, jakkels skiet (jag), baan, veld, 3-gun, bigbore ens wat jy met die O'Connor magic gun wil skiet.
Nee die dispuut is oor die toegewyde persoon wat art 13 SV wapen het bv in my geval 9mm en dan net maks 200 rondtes mag besit. EK is toegewyd en bevoeg om enige hoeveelheid 243, 30-06 9.3 en 12 boor ammunisie te besit maar nie 9mm! Hierdie spreek dit aan. Of as jy 1 geweer onder art15 het - 'n 270Win want dis al wat mens nodig het. En toe ondek jy Jaracal en die manne sê in 2007 nee nie 270 nie 204, 2008 nie 204 nie 416 Rigby, toe dasher toe enige 7mm toe 6.5 Swede toe enige .30, toe enige moderne 6.5 (Creedmore ens) toe .177 en nou sit jy met 9 art 16 gewere.
Maar jy jag net met die 270 en wil dus meer as 200 rondtes besit, want dis jag, jakkels skiet (jag), baan, veld, 3-gun, bigbore ens wat jy met die O'Connor magic gun wil skiet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
Hi Carl.
Ek sien nou wat bedoel word, dankie, dit maak nou sin.
Groete
Johan
Ek sien nou wat bedoel word, dankie, dit maak nou sin.
Groete
Johan
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 269
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
Stem saam met hierdie opinie.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
Die uiteensetting is heeltemal logies en akkuraat. Gaan druk dit en bêre dit. Die argumente behoort enige bevoegde aanklaer of landdros te oortuig.
Die konstabel wat jou kom arresteer? Wel, dit is nou 'n ander kwessie.............
Die rede waarom ek aanbeveel dat jy hierdie regsmening bêre is dat selfs die prokureur wat jy dringend skakel as jy gearresteer word, dalk nie volkome op hoogte is van die spesifieke wetgewing nie. Hierdie uitleg sal dadelik vir jou prokureur wys jy het binne die grenslyne van die wetgewing opgetree. Dit sal maak dat hy baie meer effektief en gefokus kan optree. Maak sommer ook seker dat jy 'n kopie vir die konstabel gee, verkieslik voor getuies. Dit sal verseker jou saak versterk as jy hulle dagvaar vir onregmatige arrestasie.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Maksimum Rondtes meer as 200 vir alle lisensies?
Carl, baie dankie vir daai. Ek hoop dat sou die SAP iemamd arresteer oor hulle die wet verkeerd interpreteer dat daardie persoon sal weier om te skik en dal aandring dat die saak in die hof besleg word waarna hy/sy dan sommer die minister van Polisie sal dagvaar en 'n oordentlike stukkie aftree geld verkry.
Die wet is duidelik - 'n persoon wat toegewyde status het word vrygestel van die "nie meer as 200 rondtes" reel.
Daar staan nerens in die wet "vir wapens onder hierdie wet onder artikel 16 gelisensieer". Dis 'n blatante verontagsaming en verdraaiing van die wet.