Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nico Harris wrote:Ben kry vir jou n baksteen, maak hom reggop staan en vertel hom wat fout is met jou geweer. Maar aai Jonathan , om met daai man te praat gaan jou f@kk&l help nie. Hy het n antwoord vir alles en sal enige kwyt raak om jou die skuld te gee en nie die probleem op te los nie. Glo my ek praat uit ervaring. Twee sakakkis later en nie een wat skiet nie.
Al wat werk is regsstappe.
Groete
Nico
Lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ek het nie verder met NC gepraat nie.
Mense deur die forum ontmoed wat uit hul pad uit gaan om my te help.
Weet nog nie presies wat het fout gegaan met my geweer se loop nie.
Nuwe loop word bestel uit Italie.
Baie dankie aan die " Samaritane" wat my gehelp het.
hi wel het vandag my sabatti 308 se bene bietjie gerek op 200m na 100mm staal plaat geen probleem 10 uit 10 toe verder 430m 200mm staal plaat geen probleem 10 uit 10 n vriend van my wat nie skiet nie het ook geen probleem gehad op 430m staal plaat te tref volgende keer as ek baan toe gaan 600m en dan 740m
So are the Sabattis performing these days?
Would you guys that own one go through it all again and recommend it to others that are looking for a benchrest rifle?
Or would you look at a Howa and pimp it up a little?
Ek het verlede jaar my Sabatti Tactical .308 Win na 800m gevat en geen probleem gehad nie. Ek het nog nie 'n dag se probleem met myne ondervind nie. Daar is maar ander make wat ook probleme het maar hulle sorteer dit dalk net beter en vinniger uit. Ek glo wel dat hulle kwaliteit kontrole nou beter sal wees met die probleme wat opgeduik het.
Die nuwe generasie Sabattis wat oppad is gaan skiet dat dit bars. Dis roere wat op nuwe masjiene gabou is. Elke tactical gaan ook deur 'n F-Klas gunsmit geinspekteer word voor hul rakke toe gaan.
Ek vir een is baie opgewonde oor die gewere en volg die nuwe invoerder se vordering al 'n paar maande.
Geno wrote:Die nuwe generasie Sabattis wat oppad is gaan skiet dat dit bars. Dis roere wat op nuwe masjiene gabou is. Elke tactical gaan ook deur 'n F-Klas gunsmit geinspekteer word voor hul rakke toe gaan.
Ek vir een is baie opgewonde oor die gewere en volg die nuwe invoerder se vordering al 'n paar maande.
Geno
Wat se jy nou vir ons? Gaan twee uit drie uit nou reguit skiet?
joe rocket wrote:Dis mooi tweeling skiet volgende keer 5 skote en nie 2 nie.
Iets wat ek al oor die paar jaar geleer het vandat ek die jag ding doen is dat die bok net een skoot kort om te val,nog nooit was ek so bevoorreg om te kon groeppeer op 'n bok nie.
Twinhunter
Nice 2 shot group but i can do that with my off the shelf CZ.
A five shot group will tell a different story... And justify my thought of spending extra moela on a specialist target rifle.
Regards
Sean
Last edited by Sean3006 on Sat Apr 15, 2017 9:42 pm, edited 1 time in total.
Sean3006 wrote:Twinhunter
Nice 2 shot group but i can do that with my off the shelf CZ.
A five shot group will tell a diferent story... And justify my thought of spending extra moela on a specialist target rifle.
Regards
Sean
Hier is 'n ou fototjie van 'n tydjie terug se 5 skote en dit is gedoen toe ons nog besig was met lading ontwikkeling. Eks nie iemand wat baie lief is vir groeppies skiet nie maar ek kyk darem so nou en dan of die roer darem groeppeer.
Hier is 'n ou fototjie van 'n tydjie terug se 5 skote en dit is gedoen toe ons nog besig was met lading ontwikkeling. Eks nie iemand wat baie lief is vir groeppies skiet nie maar ek kyk darem so nou en dan of die roer darem groeppeer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek al die goed lees, lyk dit my jy kan gelukkig wees dat jy 'n dud gekoop het!
Sean3006 wrote:Twinhunter
Nice 2 shot group but i can do that with my off the shelf CZ.
A five shot group will tell a diferent story... And justify my thought of spending extra moela on a specialist target rifle.
Regards
Sean
Net so vir die wat sukkel,dis drie skote daardie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ons weet ons terg maar net, maar ek sien jy vat lekker die aas .
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.