So 'n paar vir die Vrydag!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

So 'n paar vir die Vrydag!

Post by Johan7 »

Die dominee en die boer stry of seks op ‘n Sondag met mevrou Boer werk of plesier is.
Die volgende dag vra die boer vir Jonas wat dink hy?
Jonas dink ‘n ruk lank hard…
Toe antwoord hy:
“Baas dit moet hom die plesier wees, want as daai die werk was, die Baas het hom lankal vir my gagee om te doen!”


Onderwyser: "Waar is jou huiswerk?"
Jannie: "Meneer sal my nou nie glo nie, maar ons het in ons Ford Kuga skool toe gery, toe...
Onderwyser: "Ja, toemaar. Sit."


BOER SE GEBED:

Die Boer baklei en gaan aan die skel met sy werkers.
Sy vrou vat hom simpatiek aan die hand en lei hom kamer toe.
“Nou gaan jy op jou knieë,” sê sy, “en praat jou hart uit teenoor die Here.”

“Heer”, begin die boer
“Johannes het weer die ploeg gebreek.
Jonas het die koeie in die gat laat val en
Karolis was alweer dronk.
Vader ek wil net graag weet of U hulle gaan kom haal of moet ek hulle vir U stuur.”
Amen

:laugh:
A woman in a hot air balloon realized she was lost. She reduced altitude and spotted a man below.

She descended a bit more and shouted: 'Excuse me, can you help me? I promised a friend I would meet him an hour ago but I don't know where I am..'

The man below replied, 'You're in a hot air balloon hovering approximately 30 feet above the ground. You're between 40 and 41 degrees south latitude and between 59 and 60 degrees west longitude.'

'You must be an Engineer,' said the balloonist.
'I am,' replied the man, 'how did you know?'
'Well,' answered the balloonist, 'everything you have told me is probably technically correct, but I've no idea what to make of your information and the fact is, I'm still lost. Frankly, you've not been much help at all. If anything, you've delayed my trip by your talk.'

The man below responded, 'You must be an ANC MP.'
'I am,' replied the balloonist, 'but how did you know?'

'Well,' said the man, 'you don't know where you are or where you're going. You have risen to where you are, due to a large quantity of hot air. You made a promise, which you've no idea how to keep, and you expect people beneath you to solve your problems. The fact is you are in exactly the same position you were in before we met, but now, somehow, it's all my fault . .


It is only when you see the mosquito land gently on your exposed testicle that you know, not all things can be solved with violence... :laugh:


"The latest Market Research found that 90% of the population of South Africa work in the iron and steel industry... some of them iron, but most of them steal...."


My geliefkoosde dier:

Ons onderwyser het gevra wat my gunsteling dier is, en ek het geantwoord
"Gebraaide Hoender."
Sy het gesê ek is nie snaaks nie, maar sy was seker verkeerd want al die
ander het gelag!
My ouers het my geleer om altyd die waarheid te vertel. Ek het. Gebraaide
hoender is my geliefkoosde dier.

Ek het my pa vertel wat gebeur het en hy het gesê my onderwyser is seker lid
van die SPCA.

Hulle is baie lief vir diere. Ek ook. Veral hoender, gepekelde vark en bees.
In elk geval, my onderwyser het my na die hoof se kantoor gestuur. Ek het hom vertel wat gebeur het en hy het ook gelag.

Toe sê hy ek moet dit nie weer doen nie.

Die volgende dag in die klas vra die onderwyser weer vir my watter lewendige
dier is my gunsteling.
Ek sê toe dis beslis hoender. Sy vra toe hoekom, toe vertel ek haar dis
omdat hulle gebraaide hoender daarvan maak.
Sy stuur my toe terug na die hoof se kantoor. Hy het weer gelag en gesê ek
moet dit nie weer doen nie.

Ek verstaan nie. My ouers het my geleer om eerlik te wees, maar my
onderwyser hou nie daarvan as ek is nie.

Vandag vra die onderwyser ons watter beroemde persoon ons die meeste
admireer.

Ek het geantwoord "Kolonel Sanders".

Raai waar is ek nou !!!!


Teacher: "Who is the President of South Africa?"
Children: "Dingiswayo."
Teacher: "Correct & the Minister of Defence?"
Children: "Benny McCarthy."
Teacher: "Correct. What is the capital city of South Africa?"
Children: "Mangaung."
Teacher: "Very good & who composed the National Anthem?"
Children: "Ladysmith Mambazo."
Teacher: "Excellent. What do you call people from Moscow?"
Children: "Mosquitoes."
Teacher: "Perfect. How much is 2+5?"
Children: "25."

Teacher: "That's great, you're going to be stupid like this until your government increases my salary ..... !!! >:+


Man bel sy vrou vanuit die ongevalle..

"Liefie, ek's omgery nadat ek my kantoor verlaat het. Santie het my hospitaal toe gebring. Hulle het 'n hele paar toetse gedoen en X-Strale geneem. Die trauma aan my kop is pynlik en dit gaan nie goed nie. My linkerarm is gebreek, maar is klaar gespalk. Ek het 3 gekraakte ribbes en 'n oop fraktuur op linker been, dalk gaan hulle my regter voet amputeer."

Vrou antwoord terug: "Wie de f$%^ is Santie?"


‘n Man kom op die plaas aan waar hy net ‘n opgeskote seun by die stal aantref..”Is jou pa hier ?” Vra die man “Nee oom my pa is in die dorp”. “is jou broer gert hier ?” Vra die man.. “Nee oom, my broer Gert is in die koshuis en kom net elke 2 de naweek huistoe”. “Is daar iets waarmee ek oom dalk kan help ?”
“Jou broer gert het my dogter swanger gemaak” se die man.
“Oom sal maar met my pa daaroor moet praat…ek weet hy vra R 5,000 as ander mense sy bul gebruik om hul koeie te dek. Ek weet ook hy vra R 2,000 as iemand sy ram gebruik om hul ooie te dek…ek het egter g e e n idee wat hy oom gaan vra vir die werk wat Gert gedoen het nie !!!

A man was telling his neighbour, 'I just bought a new hearing aid.
It cost me four thousand dollars, but it's state of the art.. It's perfect.'
'Really,' answered the neighbour . 'What kind is it?'
' Twelve thirty..'

Lekker dag vir almal!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: So 'n paar vir die Vrydag!

Post by Chevvy SS »

:laugh:
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: So 'n paar vir die Vrydag!

Post by koos 2 »

Briljant
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Post Reply