Jakkals ouderdom?
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Jakkals ouderdom?
So my pa skiet maar nou die jakkalse sonder my. Hy het n teef geskiet verlede week wat uit die gras ini vlakte op gespring het so 10uur die oggend. Ek vra toe stuur n foto van die tande ek wil ouderdom bepaal
toe kry ek die fotos. Kan iemand dalk skat ? Ek weet mens nodig voortande maar nou ja eks seker julle sal met die ook min of meer kan skat?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Jakkals ouderdom?
Hy draai die briekke darem hard aan 
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkals ouderdom?
As ek hom so loer en die eerste foto kyk lyk daai voortandjies nog mooi. So my meening so 1 en n half
-
2shot
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Mar 15, 2016 2:01 pm
Re: Jakkals ouderdom?
Lekker lag ek nouJurgen Visser wrote:Hy draai die briekke darem hard aan
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Jakkals ouderdom?
Laas jaar se jonge

