Buffel charge
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Buffel charge
More almal.
Ek het die video in n email gekry. Het al gehoor van die storie. Die ph se seun steek n gekwesde buffel wat sy pa skraap met n mes dood!
http://youtu.be/pQnZyeukczI

Vas!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Buffel charge
Die man is Joe Viljoen en dit het op sy plaas in die Vredefort koepel gebeur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Buffel charge
Ja wys jou net hoe gou dinge kan skeef loop.
En weereens hoe belangrik skootplasing is

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: Buffel charge
Right, I am probably going to take a massive amount of flack for this, but here are my observations. I was not there, so it is very easy to comment on what happened after the fact, but I have hunted several buffalo, so hopefully someone may benefit from these comments. Firstly the son/tracker is not carrying a firearm, but goes off to track a wounded buffalo, THIS IS NOT SMART, they split the group in order to track a wounded buff in thick bush, with only a radio for comms, and other than that NO CLEAR SHOOTING LANES should it go badly (ie. in that type of bush, how do you know where the rest of the hunters are if the buff decides to charge) ALSO NOT CLEVER, they get into position to take a 3rd shot on the buff, with a split group of hunters, at this stage he should have taken the shot with the client, by splitting the group, and not knowing where his son was, he has inadvertently endangered his son, and his client because he can't take the shot NOT GOOD, by his own admission, the client has already made 2 bad shots on the buff, that is enough, at that point it is not an option any more, this is not an impala, kill the buffalo, never mind about the client wanting to finish the job.
Admittedly, he was extremely brave putting himself between the client and the buff, the question that I have, is why was the hunter in front of the ph, instead of next to him? Again, stabbing the buff was incredibly brave, and ultimately saved his fathers life, and possibly the lives of everyone in the group, but I find this video to be an exercise in stupidity, with an advert for the OSS knife at the end.
As I said, I was not there, and I do not know Joe at all (no disrespect), but if I was a PH (which I was) I would NOT put something like this on you tube, any client watching this will draw the same conclusions I have, buff are big, dangerous, moody animals, that do not like having little pieces of lead thrown at them, particularly by people that can't shoot straight, and they are not to be trifled with, as an aside, I have hunted with 3 clients that have killed buff with frontal chest shots with a .375, so it can be done.
Just my 56 000 000 zim $ worth.
Regards.
Whisper.

Praise the Lord, and let the bullets fly!
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Buffel charge
Nieteenstaande al die foute, daai outjie het ballas! (Sorry vir die taal, maar daar is net een manier om dit te s?!)
Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Buffel charge
Stem manne
Dink hierdie opskrif van die jag moes gewees het "How not to hunt buffalo!"
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Buffel charge
Karl
Net so vir interessantheid wat is jou opinie van wanneer n beroepsjagter moet intree?
Groetnis
Wout
Net so vir interessantheid wat is jou opinie van wanneer n beroepsjagter moet intree?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Buffel charge
Wouter, dis baie maklik om van die kantlyn af te kritiseer, so ek hoop nie ek vat enige iemand in die gesig nie. Ek ken geen van die betrokke partye nie, en was nie by nie, so onderstaande is net my opinie, niks meer nie.
Eerstens daai charge moes NOOIT plaasgevind het nie. Tweedens, op 'n follow up op buffel, veral waar daar GEEN kans is op olifant nie, dink ek die PH moes softs (ordentlikes soos Barnes X of Swift gedra het in sy geweer. Terwyl op die topic, ek dink hy is biki optimisties oor sy snelhede met die Lott, en sou nie so warm lading aanbeveel vir 'n gevaarlike wild geweer nie.)
Ek vind die stelling baie vreemd dat die seun nie 'n geweer gehad het nie, amper ongelooflik... Mar nou ja, kom ons s? als het geloop soos ons wou dit h?, en ons begin by die begin.
As jy mooi na die video kyk, was daai eerste skoot 'n mogge troffe skoot (IMO), kyk daar is duidelik takke voor die plek waar ek die buffels sou wou geskiet gehad het. Dit kan wees dat die kamera hoek en die jagter se hoek drasties verskil, maar ek dink nie in die geval sou dit saak maak nie. Of dit kan wees dat omdat dit 'n plaas buffel is en die PH gewoond aan hulle is, en presies weet hie ver alle brense van daar is, dat hy biki mak geraak het en die skoot maar toegelaat het. Toe die bul weghardloop het hy duidelik ges? good shot, so ons kan aanvaar dat hy nie gesien het waar die jagter die buffel tref nie, of dat die jagter swak punte gebruik het (onwaarskynlik). Om daarna 'n ander (PH?) alleen agter die buffel aan te stuur, en as ons uit die video moet aflei, daarby ongewapen, dink ek die hoof PH (pa) is biki mak...
OK, so nou het die seun die buffel opgespoor, IMO moes hy weereens 'n geweer gehad het en die buffel dood geskiet het. Die jagter skiet weer, sonder enige back-up (hier sou ek hoogs waarskynlik ook geskiet het....), maar die skoot is ook nie onmiddelik fataal nie. Met die storm, moes amal IMO agter die PH gewees het (hier maak die storie weer nie sin nie, maar die jagter kry enigste skoot in? Ek persoonlik dink hier moes die PH ook geskiet het, met softs, en sy seun moes of langs of agter hom gewees het. (Op die video is die bos nie so dig nie?)
Weereens in my opinie, die skote wat hulle op die video afmaak as ondoeltreffend (met die 470 deur die pens) is wat die buffel gedood het? As jy na die video kyk, die buffel is lankal nie meer baie aktief nie, en die mes steke wat jy sien op die video, (2 IPV 3 soos hulle ook s? op video), sou baie ondoeltreffend gewees het. Die eerste steek is by verre die beste, maar sou hoogstens een long penetreer, en ons weet almal hoe lank John Wayne met een long gelewe het? Die tweede steek penetreer minder as 3 duim, so sou niks bydra tot die dood van die buffel nie. Die feit dat die buffel na die steke wegdraai na die mes steker toe, en hom nie op$%#*K nie, s? dat hy BAIE siek is? Dit maak nie date k dink die jong outjie was besonders dapper nie, maar ek dink hulle was ook besonder stupid om in daai situasie te gekom het? Dit gebeur met ons almal, ek het al ?n luiperd in my skoot gehad oor ek te mak geraak het?
Dis net my opinie, ek het nog ander kommentaar maar sal vir nou eers terug hou.

Ek kon dit nie beter gestel het nie!
Jy is absoluut reg dat die Lott nie teen daai spoed veilig kan funksioneer nie, veral nie met ons poeiers nie! Die loop van sy geweer lyk na 22-23duim wat die stelling van daardie spoed nog meer onwaarskynlik maak.
Jy slaan volgens my ook die spyker mooi op die kop deur te se daai situasie moes nooit gebeur het nie en om n persoon ongewapen agter n gekweste buffel aan te stuur is sommer plein onnosel, en dit dan nog jou eie seun!
As dit my jagtog was sou die laaste ding wat ek in my lewe gedoen het om dit op die net te plaas! Jammer dat sekere van ons beroepsjagters hierdie verskeinsel gepromoveer het en almal nou hulle gesiggies so op die net wil he.
Ek weet dit is maar n fein lyntjie van wanneer n beroepsjagter moet optree en tot waar jy die klient moet kans gee om sy eie trofee te skiet maar ek is maar een van die voorstanders van dit gaan dan oor die dier se lyding en daai obligasie moet dan deur die PH gedra word om daai dier so spoedig as moontlik te dood. Die meeste kliente verwag in daai omstandighede lyding van die beroepsjagter. die klient se ondervinding speel ook maar n groot rol in n mens se optrede. Moeilike een en ek het al n paar grotes uitgedrink om die kampvuur oor die een.
Daai eerste skoot was vir my ook nie aan nie, meskien is hierdie manne van daai wat glo dat met die 375 en op, takke geen uitwerking op die koeel het nie, veral as Lotts daai spoed volgens hulle kan haal!
Groetnis
Wout
PS Jy moet nog vir my uitkyk vir daai beskotigbare buffels van volgende jaar! Ek sien jy soek nie hard genoeg nie.
Ek kon dit nie beter gestel het nie!
Jy is absoluut reg dat die Lott nie teen daai spoed veilig kan funksioneer nie, veral nie met ons poeiers nie! Die loop van sy geweer lyk na 22-23duim wat die stelling van daardie spoed nog meer onwaarskynlik maak.
Jy slaan volgens my ook die spyker mooi op die kop deur te se daai situasie moes nooit gebeur het nie en om n persoon ongewapen agter n gekweste buffel aan te stuur is sommer plein onnosel, en dit dan nog jou eie seun!
As dit my jagtog was sou die laaste ding wat ek in my lewe gedoen het om dit op die net te plaas! Jammer dat sekere van ons beroepsjagters hierdie verskeinsel gepromoveer het en almal nou hulle gesiggies so op die net wil he.
Ek weet dit is maar n fein lyntjie van wanneer n beroepsjagter moet optree en tot waar jy die klient moet kans gee om sy eie trofee te skiet maar ek is maar een van die voorstanders van dit gaan dan oor die dier se lyding en daai obligasie moet dan deur die PH gedra word om daai dier so spoedig as moontlik te dood. Die meeste kliente verwag in daai omstandighede lyding van die beroepsjagter. die klient se ondervinding speel ook maar n groot rol in n mens se optrede. Moeilike een en ek het al n paar grotes uitgedrink om die kampvuur oor die een.
Daai eerste skoot was vir my ook nie aan nie, meskien is hierdie manne van daai wat glo dat met die 375 en op, takke geen uitwerking op die koeel het nie, veral as Lotts daai spoed volgens hulle kan haal!
Groetnis
Wout
PS Jy moet nog vir my uitkyk vir daai beskotigbare buffels van volgende jaar! Ek sien jy soek nie hard genoeg nie.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Karl Stumpfe
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm
Re: Buffel charge
Wouter, dit hang af van jou idee van bekostigbaarheid! Bv. was daar onlangs 2 buffels wat probleme gemaak het in Caprivi vir wat ek gedink het 'n steal, N$ 50 000, met als ingesluit, maar sommige van my ryk boer belle het nog steeds gesqueel oor die prys. Wel, die een bul is toe deur 'n local geskiet (ander PH, nie ek), en hy s? die horings het by die 44 gedraai...
Karl Stumpfe
+264811285416
+264811285416
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Buffel charge
Daar kan baie gese word en ek se dit nou vir jou ek sou omgeloop het geweer gegryp en die buffel geskiet het in plaas van mes steek.
Dit het baie guts gevat soos wat Karl se.
Maar nie een van ons was daar nie.
Die probleem begin by daardie heel eerste skoot dit het nie gelyk of die buffels baie wild was nie en die skoot was oop behalwe die takke om die skietstokke 1 of 2 meter te geskuif het een kant toe sou baie verskil gemaak het.
Om die op youtube en net te gooi was ook nie so great idee nie miskien as hulle dit heeltemaal anders gedoen het en ander storie daarvan maak soos "Boy saves dad from buffalo with knife!" baie beter en daardie stuk wat die ander seun se "Give me the f#cking gun!" laat ook slegte smaak in my mond.
Maar vir alles wat gese word daar is twee kante van die storie ek was nie daar nie en wil niemand sleg se nie.
Karl ek dink tog jy moet mooi storie skryf van jou luiperd wrestling!

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Buffel charge
Karl
Dit is mos nou presies waarvan ek praat! Praat met my asb oor volgende jaar. Ek sal klaar vir jou die geld inbetaal. My broer se vrou wil hom al klaar skei oor die jagtrips hierdie jaar met hulle seuntjie wat nou die dag gebore is en sussa wat nou 20 maande is!
Freek
Dit is waar ons was nie daar nie en soos hulle se "Hindsight is 20/20" Maar ek dink nog steeds daar is n paar kardinale foute begaan.
Groetnis
Wout
Dit is mos nou presies waarvan ek praat! Praat met my asb oor volgende jaar. Ek sal klaar vir jou die geld inbetaal. My broer se vrou wil hom al klaar skei oor die jagtrips hierdie jaar met hulle seuntjie wat nou die dag gebore is en sussa wat nou 20 maande is!
Freek
Dit is waar ons was nie daar nie en soos hulle se "Hindsight is 20/20" Maar ek dink nog steeds daar is n paar kardinale foute begaan.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Buffel charge
toemaar die seun se dit was n "klein insident".
of hulle dit reg of verkeerd hanteer het, hulle het eiers!!!!

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Buffel charge
As hulle so gaan aanhou gaan hulle heel moonlik nie meer eiers oorhe nie! 
Groetnis
Wouter
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Buffel charge
Wouter Roets wrote: As hulle so gaan aanhou gaan hulle heel moonlik nie meer eiers oorhe nie!
Groetnis
Wouter
dis n feit
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Buffel charge
Ek weet darem nie manne, dit lyk net nie reg nie, die manier hoe die ou steek lyk soos iemand in 'n zoro movie... ek kan seker verkeerd wees, maar iets lyk en klink net nie lekker nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Buffel charge
het hulle hul naam (Brave Heart Safaris) gekry voor die klein insident of was daar voorheen groot insidente wat aanleiding tot die naam gegee het.
Ek het die gevoel ek gaan nie saam hulle buffel jag nie.
Andy

"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Buffel charge
Ja-nee Andy ek stem saam met jou, Brave Heart of te not, dan maar liewer bang broek safaris.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

Corumana
Re: Buffel charge
My 5 sent gou met ondervinding
PH moes die buffel geflush het met die klient agter hom. Indien dit gevaarlik is (digte bos) 'n Jack Russel of twee los te laat, die buffel fight met hulle en jy kry die skoon skoot.
In die geval dat iemand deur 'n buffel beetgekry word, een oplossing, een persoon hardloop na die buffel DRUK DIE GEWEER LOOP TEEN SY KOP EN TREK DIE SKOOT. Sit op jou hurke en trek die skoot parralel met die grond as jy bang is die patroon gaan die persoon tref. Moet nooit van 'n distansie skiet nie, die resiko is te hoog. Die buffel konsentreer op die persoon wat hy beet het, hy gaan nie hom los en jou aanvat nie.
Die video is so bietjie negatiewe publisiteit, niemand was braaf hier nie, net eenvoudig geen ondervinding nie. Minstens 2 gewere moet backup vir buffel en ander groot 5. Maak altyd seker daar is distansie. Moet nie die buffel dadelik volg nie, sit en wag vir so 20-30min sodat hy kan kalmeer, gee jou beter kans.
In die geval van 'n luiperd in digte bos:
As dit gevaarlik word, wag tot donker en flush hom uit met 'n kollig,sy oe skyn skerp terug.'n Haelgeweer en indien nodig 'n Jack Rusell of twee.

Last edited by Corumana on Mon May 16, 2011 12:33 pm, edited 1 time in total.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Buffel charge
Karl, jammer jy het nie ook 'n video van daardie kat op jou skoot nie! 
-
gaaf
Re: Buffel charge
Dis duidelik dat almal saam stem oor hierdie insedent. Ek sal verskeer nie saam die manne gaan buffel jag nie, dit lyk na die gevaarlik manier wat hulle kies, miskien is dit presies wat hulle kliente wil he!
Die seun wat die kamera vashou, skreeu heeltyd vir die klient om die buffel te skiet!!! Moet se as my pa daar gele het, het ek lanklal die geweer uit sy hand gegryp om die buffel self te skiet, dis instinktief om jou naastes te red as hulle in gevaar is.
Maar nou ja, ek was nie daar nie ne.
Die seun wat die kamera vashou, skreeu heeltyd vir die klient om die buffel te skiet!!! Moet se as my pa daar gele het, het ek lanklal die geweer uit sy hand gegryp om die buffel self te skiet, dis instinktief om jou naastes te red as hulle in gevaar is.
Maar nou ja, ek was nie daar nie ne.
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: Buffel charge
+1 Gaaf, die klient het lankal op sy gat in die stof gesit het!