Hardnekkige demper
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Hardnekkige demper
Pak die loop vanaf die kd vir so 300mm toe met ys dat hy heeltemal koud word. Los dit so vir omtrent 15 minute. kook dan water en gooi dit in n houer sodat die water net kom tot by die draad van die kd. hou dit daar vir ongeveer 5 minute. Jy kan die ys op hou deur dit met n lap en plastiek met behulp van tape vas temaak.Draai dan los met hande of bogenoemde planne om nie kd of loop te beskadig nie
Voorspoed!!!
Voorspoed!!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Hardnekkige demper
Ja klink wild maar hitte/koue/skok is al bewys om so ding los te kry. Spuit steeds baie penetrating oile.GERT vd M wrote:Pak die loop vanaf die kd vir so 300mm toe met ys dat hy heeltemal koud word. Los dit so vir omtrent 15 minute. kook dan water en gooi dit in n houer sodat die water net kom tot by die draad van die kd. hou dit daar vir ongeveer 5 minute. Jy kan die ys op hou deur dit met n lap en plastiek met behulp van tape vas temaak.Draai dan los met hande of bogenoemde planne om nie kd of loop te beskadig nie
Voorspoed!!!
Al wat ek kan byvoeg is "skok" die demper ook.
Klink wild maar n rubber hammer voor op demper as jy hom uit warm water haal.
Sterkte
"Failure is NOT an Option"
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy, nou met ons span fitters gesels (heel paar is skiet vriende). Hulle se jy het 'n probleem. Die man van die Silent Hunter (Hugo of iets, al vergeet!) sny al sy Silent Hunters of Hunting buddies 'n standaard draad - okay, daar is verskillende sizes, maar sy size is sy size. Die manne se die wapensmid wat jou draad gesny het op jou geweer, het dit effe te klein gesny, nou het die geweer en die KD se draad bo-op mekaar geklim! Net 'n cutting torch se vlam gaan die KD loskry (en 'n stewige bobbejaan!). Water gaan nie werk nie, jy moet baie hitte, baie skielik op die KD loslaat en dan gaan jy nog sukkel. Jy kan dalk jou silincer kwyt wees plus daai thread op jou loop! Dalk sal jy die punt moet laat afsny en oor kroon, 'n nuwe silencer kry en weer jou loop moet laat sny. Hier is 'n ou (een van die fitters) wat nou-die-dag 'n aluminium silencer van sy loop probeer afkry het. Hy se met 'n bobbejaanspanner het dit tandekners gekos. Sy silencer was moertoe sowel as die tread op sy loop. Ook die twee drade wat van die skok op mekaar geklim het!
Alle sterkte vir hierdie saak! Lyk my dit gaan bars om hom af te kry! O ja, dit lyk my jy moet 'n ander ou kry om jou thread op jou geweer te sny!
Alle sterkte vir hierdie saak! Lyk my dit gaan bars om hom af te kry! O ja, dit lyk my jy moet 'n ander ou kry om jou thread op jou geweer te sny!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hardnekkige demper
Dit is hoekom die draad gesny moet word by iemand wat verstaan hoe dit werk. Henk gebruik 'n standaard size niks wat volksvreemd is nie.Johan7 wrote:Chevvy, nou met ons span fitters gesels (heel paar is skiet vriende). Hulle se jy het 'n probleem. Die man van die Silent Hunter (Hugo of iets, al vergeet!) sny al sy Silent Hunters of Hunting buddies 'n standaard draad - okay, daar is verskillende sizes, maar sy size is sy size. Die manne se die wapensmid wat jou draad gesny het op jou geweer, het dit effe te klein gesny, nou het die geweer en die KD se draad bo-op mekaar geklim! Net 'n cutting torch se vlam gaan die KD loskry (en 'n stewige bobbejaan!). Water gaan nie werk nie, jy moet baie hitte, baie skielik op die KD loslaat en dan gaan jy nog sukkel. Jy kan dalk jou silincer kwyt wees plus daai thread op jou loop! Dalk sal jy die punt moet laat afsny en oor kroon, 'n nuwe silencer kry en weer jou loop moet laat sny. Hier is 'n ou (een van die fitters) wat nou-die-dag 'n aluminium silencer van sy loop probeer afkry het. Hy se met 'n bobbejaanspanner het dit tandekners gekos. Sy silencer was moertoe sowel as die tread op sy loop. Ook die twee drade wat van die skok op mekaar geklim het!
Alle sterkte vir hierdie saak! Lyk my dit gaan bars om hom af te kry! O ja, dit lyk my jy moet 'n ander ou kry om jou thread op jou geweer te sny!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hardnekkige demper
Met my ook gebeur. Moes maar afsaag met n ystersaag. Sterkte
Groentis
Groentis
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy, ek wil jou graag vra om terugvoer te gee wat die uiteinde van die saak was - goed of sleg. Sal baie graag wil weet. As dit 'n thread probleem is, gaan baie manne hieruit leer om iemand te kry wat sy storie ken. 'n Regte fitter is amper die beste ou - een wat sy sny ken, so vra rond - hy verstaan daai sny van die draad beter as baie wapensmede. Hier by ons is 'n fitter wat dit doen - "heavy undercover", want die wapensmede wil hom net ophang! Maar hy ken sy storie. 'n Silencer moenie te los opdraai nie! Dan is daar te veel "play" tussen die drade en kan die een op die ander opklim.
Maar gee vir ons die terugvoer asb.
Maar gee vir ons die terugvoer asb.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hardnekkige demper
Ek sal vanaand toets watter raad gewerk het en hier plaas. Die draad wat gesny was wil ek nie eers oor praat nie.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hardnekkige demper
Om x 1 mm draad te sny is regtig nie rocket science nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Hardnekkige demper
Jong...............ek sal nie lat enige iemand aan my gewere sny nie. Al vra hy my niks!LoopSoosStroop wrote:Om x 1 mm draad te sny is regtig nie rocket science nie.
"Failure is NOT an Option"
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hardnekkige demper
Chevvy jy kan dalk probeur om met 'n mellet (rubber hamer) die silencer net te tik op die voorkant terwyl jy probeur los draai.Chevvy SS wrote:Ek sal vanaand toets watter raad gewerk het en hier plaas. Die draad wat gesny was wil ek nie eers oor praat nie.
Baie kere kom goed los met so ligte tikkie. Sal dink sodra die silencer hitte op het sal so ligte tikkie dalk kan help.
Slae is 'n goeie ding werk tot vir 'n stout kind ook....
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hardnekkige demper
Is dit n nuwe demper wat jy opgedraai het? Of het jy die demper nadat jy geskiet het op die roer gelos. Het die demper dalk vasgeroes?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Klink nie goed nie!Chevvy SS wrote:Ek sal vanaand toets watter raad gewerk het en hier plaas. Die draad wat gesny was wil ek nie eers oor praat nie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hardnekkige demper
'n Bankskroef en 3 hande wat draai het gewerk. Baie dankie vir die raad manne!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hardnekkige demper
Ek het mos gesê, jy moet jou vrou vra on te help.Chevvy SS wrote:'n Bankskroef en 3 hande wat draai het gewerk. Baie dankie vir die raad manne!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hardnekkige demper
Het jy copper slip?
....
......Nou gebruik dit.
......Nou gebruik dit.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy, is jou thread okay?
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hardnekkige demper
Thread is goed Johan, dankie.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hardnekkige demper
joe, 'n forumlid sê jou haarkapper gebruik copperslip?joe rocket wrote:Het jy copper slip?....
......Nou gebruik dit.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy, ek dink ek, jy en Ben is ewe verlig!
Haat dit om die loop te moet afsny! Voel so jou een been is dan korter as die ander!
Haat dit om die loop te moet afsny! Voel so jou een been is dan korter as die ander!
Last edited by Johan7 on Thu Apr 13, 2017 1:06 pm, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy SS wrote:joe, 'n forumlid sê jou haarkapper gebruik copperslip?joe rocket wrote:Het jy copper slip?....
Eintlik K.Y![]()
......Nou gebruik dit.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Hardnekkige demper
Dis goeie nuus Chevy! Bly v jou!Chevvy SS wrote:'n Bankskroef en 3 hande wat draai het gewerk. Baie dankie vir die raad manne!
"Failure is NOT an Option"
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Hardnekkige demper
Wat is "copper slip" en waarom is dit nodig en waar moet/kan/wil ek dit gebruik? Eks nuut in die knaldemperervaring.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hardnekkige demper
Koop copper slip by midas, autozone gebruik copper slip vir staal demper en aluminium slip vir aluminum demper.Dit sorg dat demper nie vas sit aan loop nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

