Hardnekkige demper
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Hardnekkige demper
Ek beur nou al 2 aande om die demper op my 300WM los te kry, maar verniet. 13mm het raad gegee om 'n "plug" naby die skroefdraad vanaf die kroon, van vooraf, in die demper te plaas en dit met spookpis te spuit, maar sonder sukses. Ek het ook vanaf die aksie se kant dieselfde raad gevolg en tussen die loop en die demper daardie lelike spooknaam in te spuit, maar die wetter wil nie losdraai nie.
Goed, ek erken ek het met die vorige opdraai van die demper of te min, of glad nie Copperslip opgesit nie.
Help tog asb. sonder dat ek 'n bojaanspanner of "vice" moet gebruik.
Goed, ek erken ek het met die vorige opdraai van die demper of te min, of glad nie Copperslip opgesit nie.
Help tog asb. sonder dat ek 'n bojaanspanner of "vice" moet gebruik.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Hardnekkige demper
Ek sou dink die demper moet op n manier warm gemaak word om die metaal te laat uitsit. Kom in asb ' fitters'
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Hardnekkige demper
Net n vraag. Het jy miskien jou loop warm geskiet en direk daarna jou knaldemper probeer afskroef? Het by n geweersmit gehoor dat n demper so kan 'seize'.
- CorneA
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Sun May 17, 2015 3:54 pm
Re: Hardnekkige demper
Draai ander kant toe
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink 2 keer, doen 1 keer
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Hardnekkige demper
Weet nie wat noem jy dit nie maar ek sou daai tool wat gebruik word om oliefilters van n engin los te draai. Jy kry een met n strap.
Groete, Willie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hardnekkige demper
As myne sukkel om te los, skiet ek 2 skote en draai hom dan los.
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy, wees eerlik en se dat jy die demper vir 'n seisoen op jou geweer gehou het (nooit afgehaal nie) terwyl jy geskiet het. 
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Hardnekkige demper
Hi Chevvy. Soos Geno sê, laat hom bietjie warm word. As jy sukkel met vashou plek, kan jy 'n 240 skuurpapiertjie vat en skuur kant na die demper toe hom vashou en draai. As jy nog sukkel vat jy 'n hose clamp of twee en maak hulle vas om die skuur papier. Dan kan jy 'n spanner of shifting of so meer gebruik om hom te draai. As jy 'n waterpomp tang gaan gebruik is jou dempertjie se mooi afeerking na dinges toe.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Hardnekkige demper
Ja, en draai regte kant toe. Partykeer werk dit as jy teenoorgestelde kant toe druk gee en dan regte kan toe draai. En moenie dat die skuurpapier gly nie, dan is dempertjie se finish ook weer daarmee heen.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Hardnekkige demper
Skiet hom bietjie warm, tik hom paar keer met 'n malet rondom die skroef draad terwyl jy hom probeer los draai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Hardnekkige demper
Myne het al self so vas gesit toe gebruik ek n bobbejaan spanner en lap rond om demper en draai dan los het maar my depper se verf gechip maar het dam los gekom. 
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Hardnekkige demper
Ek sou ook ligte skok behandeling voorstel (soos karoo.vellies) Maar sit eers spanning op hom (in die los draai rigting) dan skok jy hom.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hardnekkige demper
Ek weet van manne wat se demper n seisoen op was. Niks wou die ding loskry nie, sit toe aksie in bankskroef en vat bobbejaan. Met die draai die loop toe netjie uit die aksie uit.
Toe word die asiteleen gasvlam, ystersaag en hammer uitgehaal....
Sent from my D5803 using Tapatalk
Toe word die asiteleen gasvlam, ystersaag en hammer uitgehaal....
Sent from my D5803 using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Hardnekkige demper
Nog 'n voordeel van KD's........??
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Hardnekkige demper
Is die demper of die loop dalk stainless? Stainless skroefdraad is baie lief vir vassit. En dan is strip sy volgende stappie...
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Lag ek nou lekker!CorneA wrote:Draai ander kant toe
Last edited by Johan7 on Wed Mar 15, 2017 8:28 am, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hardnekkige demper
Dankie vir die raad. Ek is seker ek het al die loop gebuig (krag, waar is jou einde....) 
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Chevvy, wat is die metaal van jou loop en wat is die metaal van jou knaldemper?
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hardnekkige demper
As jy die loop afwaarts laat wys en dan kook water op gooi en dan los draai anti kloksgewys, miskien kom hy los.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hardnekkige demper
Ja ek stem. Gooi kookwater in beker die diepte van jou silencer en sit die geweer onderstebo so in daai water dat die demper kan uitsit van die hitte en try dan.joe rocket wrote:As jy die loop afwaarts laat wys en dan kook water op gooi en dan los draai anti kloksgewys, miskien kom hy los.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hardnekkige demper
Silent Hunter en gewone loop.
Gaan die leeuloop doen, raad-op-raad...
Gaan die leeuloop doen, raad-op-raad...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hardnekkige demper
Probeer 'n groter spanner, as dit nie werk nie is dit 'n elektriese fout. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Hierdie emmer kookwater klink reg. Jy moet daai KD warm kry sonder om die loop warm te maak, so terwyl jy die KD warm maak, draai 'n lap om die loop, gedoop in koue water. Lyk my iets het ge-seize. Dalk kan jy die probleem Google op Youtube. Ek het nog gisteraand gekyk op Youtube hoe om 'n dop uit jou geweer se kamer te kry waarvan die gat afgebreek het. Hierdie maak my bekommerd, want ek het ook 'n Silent Hunter. Dalk moet 'n ou 'n o-ring of waster agter teen die loop sit aan die einde van die skroefdraad waarteen jy die KD kan vasdraai. Of kom daar met idees manne. Dan het jy bietjie "leveredge" agter wat keer dat die KD solid lock soos nou die geval is. Ek glo nog steeds as jy hom net eers geroer kan kry, sal hy losdraai. Skokterapie werk ook altyd!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hardnekkige demper
Kom maak jy nou my dag Gawie!Gawie(13mm) wrote:Probeer 'n groter spanner, as dit nie werk nie is dit 'n elektriese fout.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Hardnekkige demper
Watse silencer is dit ? Jy kan die problem gou oplos , as dit nie 'n Silant Hunter is nie gebruik jou grinder , sny af en sit 'n Silant Hunter op !!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "

