GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Goeiedag,
Ek wil graag hoor wie het al die GRS Berserk kolwe op die Howa Varminter probeer en wat is julle ervaring daarmee? Ek wil graag 'n ander kolf op 'n Howa 6.5 Creedmoor dikloop sit en hou baie van die GRS Berserk. Ek verstaan egter dat jy hom nie regtig kan pak nie aangesien die pakkingsmateriaal nie lekker vat aan die Berserk se materiaal nie. Ek weet hy het "pilare" in maar ek glo maar in pak.
Dan verstaan ek ook dat die aksieskroefspanning krities is vir akkuraatheid met die Berserk kolwe. Enige ervaring hiermee?
Ek hoor graag of julle die kolwe net so gebruik het sonder om te pak en wat die resultaat is tov akkuraatheid?
Indien iemand wel die GRS Berserk gepak het sal ek ook graag wil hoor watter pakmateriaal is gebruik en of dit goed "gevat/geklou" het en of daar toe 'n verskil in akkuraatheid gesien kon word?
Baie dankie en groete
Johan

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Werk baie lekker vir lr sonder enige pak.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Chrisjan
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Naan Johan.
Skiet hom net so. Ek het meer as 11 van hulle al uit gestuur wat super mooi skiet. Dit is nie nodig om hulle te pak nie. Hulle beddig is so te se undersize en pas soos n handskoen om die aksie. Ek supply hulle greeld en tot nou geen probleme.

- Gideon S
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Myne werk ook perfek net so.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sako85 300WSM, TikkaT3 260Rem, TikkaT3 260Rem, TikkaCTR 6.5CM, TikkaCTR 308Win, TikkaT3x 223Rem, Win22-250Rem,Howa6.5Creed, Howa6.5 Grendel, Howa204Ruger, Miroku 12Ga, Zabala 12Ga, Obendorff Mauser 22lr, Glock17, Glock26, AirArmsS510 #2 x2, CZ 200S .177
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Myne is 100%
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Skiet hom netso sonder pak. 5 skote 100m.
Hierdie is wel n Rem 700 in 300 Win Mag, en nie n Howa nie, maar punt is die kolwe werk netso.
Hierdie is wel n Rem 700 in 300 Win Mag, en nie n Howa nie, maar punt is die kolwe werk netso.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
My Berserk op my Howa skiet ook baie mooi. Het die naweek gonge tot op 1000 yards raak geskiet. Hy is ook nie gepak nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 996
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Ek het n een op n BR wat baie mooi werk. Ek moes egter bietjie van die kolf weg vat om n ander bottom metal in te sit. Geweer is gebak onder sy Knox recoil lug en agterste skroef en dan natuurlik aan die onderkant waar bottom metal ingaan. Geweer is baie akuraat met die kolf.
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/br_zps0ophtgxz.jpg
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/br_zps0ophtgxz.jpg
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Baie dankie aan almal vir die oorweldigende vinnige terugvoer. Dit gee my baie gemoedsrus. Nee kyk die Forum is maar tops!!! Vra 'n vraag en binne een aand 'n klomp manne wat my vraag 100% beantwoord

- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Ek het net die recoil lug gepak en die res gelos. Die spasie op die kolf was te groot vir my gemak.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Dankie Edwill, ek het hom so. Dit bly net by my 'n vraag hoe krities die spanning op die aksieskroewe in hierdie geval is om nie elke keer as jy die kolf losgemaak het weer te moet zero en toets totdat jy die regte spanning op die skroewe het nie?edwill wrote:
Met al my wapens wat gepak is kan jy maar die kolf afhaal en terugsit en die zero skuif nie of die groepering word nie negatief beïnvloed nie.
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
I torque them to the recommend GRS setting. Never had to rezero my rifle. I'm extremely happy with it!Prohunt wrote:Dankie Edwill, ek het hom so. Dit bly net by my 'n vraag hoe krities die spanning op die aksieskroewe in hierdie geval is om nie elke keer as jy die kolf losgemaak het weer te moet zero en toets totdat jy die regte spanning op die skroewe het nie?edwill wrote:
Met al my wapens wat gepak is kan jy maar die kolf afhaal en terugsit en die zero skuif nie of die groepering word nie negatief beïnvloed nie.
Sent from my PSP5508DUO using Tapatalk
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
My stock arrives tomorrow, do the torque specs come with the stock?edwill wrote:I torque them to the recommend GRS setting. Never had to rezero my rifle. I'm extremely happy with it!Prohunt wrote:Dankie Edwill, ek het hom so. Dit bly net by my 'n vraag hoe krities die spanning op die aksieskroewe in hierdie geval is om nie elke keer as jy die kolf losgemaak het weer te moet zero en toets totdat jy die regte spanning op die skroewe het nie?edwill wrote:
Met al my wapens wat gepak is kan jy maar die kolf afhaal en terugsit en die zero skuif nie of die groepering word nie negatief beïnvloed nie.
Sent from my PSP5508DUO using Tapatalk
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
From the websiteMartin82 wrote:My stock arrives tomorrow, do the torque specs come with the stock?edwill wrote:I torque them to the recommend GRS setting. Never had to rezero my rifle. I'm extremely happy with it!Prohunt wrote: Dankie Edwill, ek het hom so. Dit bly net by my 'n vraag hoe krities die spanning op die aksieskroewe in hierdie geval is om nie elke keer as jy die kolf losgemaak het weer te moet zero en toets totdat jy die regte spanning op die skroewe het nie?
Met al my wapens wat gepak is kan jy maar die kolf afhaal en terugsit en die zero skuif nie of die groepering word nie negatief beïnvloed nie.
Sent from my PSP5508DUO using Tapatalk
Recommended torque is 5nm.
Sent from my PSP5508DUO using Tapatalk
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Baie Dankie
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Waar koop mens GRS vir beste prys? Rem 700 standard aksie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Ek het vir my Howa n Grs Breserk gekoop vir R6500 by central arms Klerksdorp en hulle het hom in twee dae vir my ge- courrier
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1652
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Die is n baie goeie prys!Zappa wrote:Ek het vir my Howa n Grs Breserk gekoop vir R6500 by central arms Klerksdorp en hulle het hom in twee dae vir my ge- courrier
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Het iemand al probeer om die GRS Beserk te "modify" vir 'n enkelskoot RSA Aksie?
Groete
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Sit bietjie fotos op ouens, van julle guns en nie net die groeperings nie 
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
My lisensie is darem verlede week goedgekeur, nou nog net die wag vir die kaartjie...........en ja my Berserk is oppad 
- shottie
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/20170326_203824_zpsjmramwgr.jpgNaand soos gevra Howa .204 dik loop Rudolph 4-12x50 scope. Ek geniet die kolf baie.
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Netjies. Waar het jy kolf gekoop en wat het jy betaal as ek mag vra. Kyk na een vir my 243shottie wrote:http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/20170326_203824_zpsjmramwgr.jpgNaand soos gevra Howa .204 dik loop Rudolph 4-12x50 scope. Ek geniet die kolf baie.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556
- shottie
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm
Re: GRS Berserk Howa Dikloop Terugvoer Asb
Middag Deon. By kloppers in George prys R6850DeonvTonder wrote:Netjies. Waar het jy kolf gekoop en wat het jy betaal as ek mag vra. Kyk na een vir my 243shottie wrote:http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/20170326_203824_zpsjmramwgr.jpgNaand soos gevra Howa .204 dik loop Rudolph 4-12x50 scope. Ek geniet die kolf baie.