SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Naand Manne
Ek het vir my n nuwe skope gekoop,nou sit ek met n probleem.
Op 25m stel ek my scope heel oop op die hoogte verstelling,maar my geweer
skiet nogsteeds 20cm laag.
Nou my vraag sal dit werk as ek my bracket laatsak op die voorkant,ek het lynex brackets.
Ek is genooi vir n jafg die naweek.Dankie
Naas Potgieter

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
As die ringe dieselfde manier vasmaak kan dit wees dat as jy hulle net omruil die probleem opgelos kan wees. Een kan dus hoer as die ander wees. Probeer meet. Andersins sal jy agter moet oplig met omtrent 0,5mm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Baie Dankie.
Ek het sommer gou eers net n stukkie alum foil
n paarkeer gevou en toe agter tussen die scope en die mount ingesit.
Het gou gaa skiet en lyk of die probleeo opgelos is.
Baie dankie vir die raad.
Naas Potgieter
Ek het sommer gou eers net n stukkie alum foil
n paarkeer gevou en toe agter tussen die scope en die mount ingesit.
Het gou gaa skiet en lyk of die probleeo opgelos is.
Baie dankie vir die raad.
Naas Potgieter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Die idee is dat jy dun stukkies metaal van gelyke dikte onder die ring se basis moet insit. Die metaal binne die ring kan die telskoop beskadig synde dit 'n drukpunt veroorsaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Naas.
Vertel bietjie wat se ringe en blokkies(basisse) het jy op die geweer? Steem saammet Trip - dis baie ongesond om iets(veral metaal) tussen jou ring en die teleskoop se buis in te sit.
As dit van die lynx tipe basisse is wat die stud of pennetjie het is dit maklik - jy koop vir jou 'n feelerguage by Midas, haal die 0.5mm lem uit, boor die gatjie groter tot op 8mm sit hom oor die stud, plaas die ring soos normaalweg op die stud en trek hom ferm vas. Vat 'n kraspen en trek 'n lyn al teen die ring se kant langs op die guage se lem. (Heel toevallig is 'n feellerguage se een kant reeds mooi afgewerk en pas hy perfek onder 'n lynx ring - die ronding is bresies dieselfde)
Haal die ring af, sny die ekstra stuk van die lem weg en werk hom mooi af sodat dit netjies lyk en mooi plat is.
Nou plaas jy hierdie spacer tussen jou ring en die blokkie/basis en trek die ring soos normaal vas op die basis - probleem uitgesort.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Dit is presies van daai brackets wat jy praat wat ek het.
Ek sal in volgende week daai plan maak soos julle gese het,
maar vereers het ek n stuk foil so 7 keer gevou en toe net
sobreed soos die rings gesny,die foil le die heele onderkanste helfte toe.
so ek dink nie ek sal teveel onewereedige druk kry nie,dis net tentatief vir die naweek.
Baie dankie vir julle raad,wardeer
Naas
Ek sal in volgende week daai plan maak soos julle gese het,
maar vereers het ek n stuk foil so 7 keer gevou en toe net
sobreed soos die rings gesny,die foil le die heele onderkanste helfte toe.
so ek dink nie ek sal teveel onewereedige druk kry nie,dis net tentatief vir die naweek.
Baie dankie vir julle raad,wardeer
Naas
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Plesier ou maat - lekker skiet die naweek. Sien nou eers jy is 'n Nam lid.
Het vanddag gesien dat ek nog net 7 weke van harde bid oor het voor ek weer bietjie Nam toe ry.
Het vanddag gesien dat ek nog net 7 weke van harde bid oor het voor ek weer bietjie Nam toe ry.
Dont tell me, show me......
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
As jy bekommerd is dat die scope "buig" Lap die die ringe nadat jy die spacer ingesit het. Die voorste ring moet aan die agterkant 'n spacer kry om gelyk te maak. voordat jy begin lap. Ek sou my spacer agter insit die agterste ring lig vastrek met die scope in posisie. die voorste ring liggies vastrel en dan met die feeler guage meet end die nodige stukke afsny. 'n Bietjie pratley quickset steel gom om al die los stukkies vas te hou sal help. Onthou net om die dele wat jy nie wil vasplak nie met 'release agent te smeer.
Beyers
Hoop dit maak dit sin ek is besig met 'n klas terwyl ek jou probeer help
Beyers
Hoop dit maak dit sin ek is besig met 'n klas terwyl ek jou probeer help
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Beyers.
Dis nes jy daar s? - omrede ek dit al so baie gedoen het het ek aangeneem Naas sal die fyn deyeil weet. Nooit te oud om te leer nie, n??
Wat se klasse bied jy aan?
Dis nes jy daar s? - omrede ek dit al so baie gedoen het het ek aangeneem Naas sal die fyn deyeil weet. Nooit te oud om te leer nie, n??
Wat se klasse bied jy aan?
Dont tell me, show me......
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Wens dit was gun maintainance (spelling lyk nie reg nie) Maar dis tegnologie en ek is besig met naald werk.
Beyers
Beyers
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Ai ou Maat dis mos maar ons almal se droom om in die geweer lyn te kan werk - iemand moet die tegnologie aanbied - en wie beter as jy?
Dont tell me, show me......
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Baie Dankie vir al die raad.
Eh het vandag gou die stukkie feeler gauge agter ingesit.
Het toe die 0.55 gebruik.Ek sal laater die ringe lap om seker temaak
dat ek nie n probleem optel nie.
Baie Dnkie
Naas Potgieter
Eh het vandag gou die stukkie feeler gauge agter ingesit.
Het toe die 0.55 gebruik.Ek sal laater die ringe lap om seker temaak
dat ek nie n probleem optel nie.
Baie Dnkie
Naas Potgieter
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: SOEK DRINGEND RAAD !!!!!
Naas
Dit is seker n Mauser aksie,hulle is baie keer nie reg in terme van hoogte voor en agter vir standaard blokkies en ringe nie.Die beste is natuurlik om die aksie af te werk of om die shim tussen die blokkie en aksie in te sit.Jy moet egter die ringe lap anders kan jy jou scope beskadig

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo