Smoking Guns Geweerkolwe
-
Neels Louw
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm
Smoking Guns Geweerkolwe
Ek het nou op die forum gesoek en die aanvanklike boodskappe gelees van Smoking Guns geweerkolwe. Ek sien die eienaar, Martin van der Berg het aanvanklik geantwoord op die forum maar lyk nie of hy nog aktief op die forum is nie. As hy te besig is om kolwe te bou, kan hy seker verskoon word.
Die vraag was al in 2013 gevra en Martin moes lyk my nog n paar goed uitsorteer.
Is hy nog in die bedryf en wie het al van sy kolwe gekoop?
Waardeer julle terugvoer
Die vraag was al in 2013 gevra en Martin moes lyk my nog n paar goed uitsorteer.
Is hy nog in die bedryf en wie het al van sy kolwe gekoop?
Waardeer julle terugvoer
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Neels, ek het nou nog nie self een van sy kolwe nie maar ek kyk self ook in daai rigting as 'n opsie vir wanneer my 6.5 Creed se lisensie arriveer. Dit lyk asof hy nog bedrywig is, snuffel maar gerus so bietjie op sy WEB WERF en ook op sy VLEISBOEK blad. Ek sal ook graag wil hoor van diegene wat al van sy kolwe aangeskaf het.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Ek 2 van sy kolwe en is baie tevrede
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Ek skiet self een en kan gladnie kla nie
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Ek skiet ook een en is baie tevrede. Vir so paar rand ekstra custom hy hom ook vir jou.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170310/e31c410c92dbed5d469cf1c3c683b4ee.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170310/e31c410c92dbed5d469cf1c3c683b4ee.jpg
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Ek was vroeër vanjaar in Potch en vinnig 'n draai gemaak. Hulle is nog aan die gang en die sintetiese kolwe lyk goed. Ek het nou nie self een gekoop nie, maar hou dit in gedagte.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Martin is nog aan die gang.
Hy is op dieselfde perseel as Advance Gunsmithing Technologies hier in Potch.
Met n vleisie...
Hy is op dieselfde perseel as Advance Gunsmithing Technologies hier in Potch.
Met n vleisie...
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Baie goeie waarde vir jou geld.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Glo hy is nog aan die gang. Het kolf by hom laat oorspry. Hy druk et vreeslik op oor die betaalslag..
Groetnis
Groetnis
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Ek het 'n kolf deur hom laat bou. Baie tevrede. Die kolf is werklik goed geprys, goeie kwaliteit en hy is 'n gawe ou om mee te werk.
Sy e-pos adres is as volg:
admin@smokingguns.co.za
Sy e-pos adres is as volg:
admin@smokingguns.co.za
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Smoking Guns Geweerkolwe
Maak ook nou kolf vir my 375 by Martin, so ver is korrespondensie goed, geweer word woensdag opgetel by hulle so ek sal volgende week kan terugvoering gee oor kwaliteit.