Groukatte
-
Chrisjan
Re: Groukatte
Oor die algemeen is hulle skadeloos. Ek het wel van gevalle gehoor dat hulle dag oud lammers aanval. Dieselfde met draai jakkals, hulle kan stout wees maar my versiere bly maar op rooi jakkals en rooikat.NicoSmit wrote:Die groukat of vaalboskat watse skade kan hy aanrig?
Groete
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Groukatte
'n Hoender boer sal seker ook nie van hom hou nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Groukatte
Is n groukat nie n ander spesie as vaalboskat nie?, hier onder in die suidkaap loop baie vaalboskatte,maar ek weet ini Noorde praat die boere van groukatte wat definitief lammers vang. Met die vog op die lense hier onder het ek al amper n paar vaalboskatte aangesien vir jakkalse, hulle oe is so flippen helder dit verblind n man skoon as hul baie naby is...
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Groukatte
O okay ek het nogal gewonder dankie. iemand my gese dat sy springbok lammers deur grou katte gevang was, sal nogal goed wees om defnitiewe bewyse te heNicoSmit wrote:Volgens Wikipedia is hulle dieselfde kat
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Groukatte
weet vir 'n feit hulle hou van hoendervleis
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Groukatte
Groukat en African wildkat is dieselfde kat ek is nie so seker dat dit ook Vaalboskat is nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Groukatte
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Groukatte
Nico, ek weet verseker ons het nie die Vaalboskat in ons streek nie of dan ook nooit gesien nie maar wel die rooikat, wildekat/ african wildcat/ groukat en dan ook die klein miershooptier.
Baie van ons mense praat van die Wildekat as die groukat, ek weet nie of dit net in ons streek is nie maar op Wikipedia of een ander internet bron word die bakoorjakkals ook die draaijakkals genoem wat nie reg is nie.
Ek sal graag wil hoor wat die manne self se en nie Wikipedia nie, hul feite is nie altyd 100% nie, nie dat ek altyd reg is nie, haha.
Baie van ons mense praat van die Wildekat as die groukat, ek weet nie of dit net in ons streek is nie maar op Wikipedia of een ander internet bron word die bakoorjakkals ook die draaijakkals genoem wat nie reg is nie.
Ek sal graag wil hoor wat die manne self se en nie Wikipedia nie, hul feite is nie altyd 100% nie, nie dat ek altyd reg is nie, haha.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Groukatte
Nico, ek het nou so bietjie op web gekyk en dit blyk of ons Groukat en Vaalboskat dalk dieselfde kat is en wel die South African Wild Cat is. Ons praat gladnie van die Vaalboskat in ons streek nie maar wel van Wildekat of Groukat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Groukatte
Groukat (Gryskat) = Vaalboskat = wildekat (volksnaam) = SA Wild cat
Die grou en grys verwys na die velkleur.
So een kat het verskeie volksname.
Die grou en grys verwys na die velkleur.
So een kat het verskeie volksname.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Groukatte
Hier by my (Boesmanland - Brandvlei gebied) loop groukatte, 2 soorte, soos ek hul leer ken het, lyk soos 'n huiskat, die een soort is groot, effens vaal met grys strepe, met 'n geel pens, hy vang lammers tot en met 3 weke, die ander soort is die helfte kleiner, baie donker en swart strepe, baie skaars. Hier is nie vaalboskatte nie, wel muskeljaat katte met kolle, maar skadeloos, behalwe so nou en dan dun hul die hoender boerdery uit.
Wat ek probeer sê is daar is 'n verskil tussen 'n vaalboskat en groukatte.
Groetnis
Wat ek probeer sê is daar is 'n verskil tussen 'n vaalboskat en groukatte.
Groetnis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Groukatte
Oom Pieter.
Groukat is vaalboskat.
Die kleiner een wat Oom na verwys met die strepe is heel moontlik die swartpootkat.
Groukat is vaalboskat.
Die kleiner een wat Oom na verwys met die strepe is heel moontlik die swartpootkat.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Groukatte
Dankie Geno, ek sien nou op die foto (kon nie gister nie), nou weet ek as mense praat van die vaalboskat dat dit my groukat is

