ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Manne, ALRHA se eerste skietdag vir 2017 is op 4 Maart 2017 te Vierfontein.
Hierby aangeheg is die inskrywingsvorm, inligting en reels. Daar is ook slaapplek beskikbaar binne 1km van die skietbaan af.
Daar is lekker pryse beskikbaar vir die eerste 3 plekke in elke klas.
Hierby aangeheg is die inskrywingsvorm, inligting en reels. Daar is ook slaapplek beskikbaar binne 1km van die skietbaan af.
Daar is lekker pryse beskikbaar vir die eerste 3 plekke in elke klas.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Aim small, miss small
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
More manne, ek wil namens ALRHA exco net n regstelling maak op die reels rondom die Skietdag van die 4de Maart 2017 te Vierfontein.
'n Persoon kan slegs aan een van die 2 items deelneem. Dus slegs in die Long Range Hunter of die Long Range Varmint en nie aan beide nie.
Dit gaan bloot oor tyd.
Jammer vir enige ongerief!
Groete
Tal
'n Persoon kan slegs aan een van die 2 items deelneem. Dus slegs in die Long Range Hunter of die Long Range Varmint en nie aan beide nie.
Dit gaan bloot oor tyd.
Jammer vir enige ongerief!
Groete
Tal
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Geen verskoning nodig nie, ek dink dis 'n goeie skuif.Tal wrote:More manne, ek wil namens ALRHA exco net n regstelling maak op die reels rondom die Skietdag van die 4de Maart 2017 te Vierfontein.
'n Persoon kan slegs aan een van die 2 items deelneem. Dus slegs in die Long Range Hunter of die Long Range Varmint en nie aan beide nie.
Dit gaan bloot oor tyd.
Jammer vir enige ongerief!
Groete
Tal
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Mag die 2 man span 1 geweer deel?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Nee, maar as julle graag wil kom en nie anders kan nie, dan sal ons julle toelaat, maar julle gaan vir die fun deelneem....Smitstertjies wrote:Mag die 2 man span 1 geweer deel?
Die rede (want iemand wat in elk geval nie sou kom skiet nie, gaan dalk vra....
Die formaat van ons skietdae is gebasseer op LA jag en daarom is dit belangrik dat elke skut met sy eie geweer en eie DOPE op elke teiken skiet. Buiten dit, ding mense in spanverband mee en vir punte. As jy byvoorbeeld eerste skiet en jy besef nou waar jy te min of te veel gestel het, is dit mos maklik vir my om dan net my rondte te skiet na "ons" geweer basies nou klaar getrue is en dan skiet ek 'n briljante score. Ons besef nie almal is so ingestel of het selfs daaraan gedink nie, maar ongelukkig is daar kansvatters in elke sport en die reel is maar daar om die speelveld vir almal gelyk te hou.
Aim small, miss small
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Eugene is 100% reg
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Dankie Eugene. Ek vra maar net want ek het nogals gedink dat dit onregverdig is om met 1 geweer te skiet. Gaan julle n shoot nader aan Pretoria eendag doen. Lyk na n baie lekker formaat.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Vierfontein is naby aan Pretoria, 2 ure se ry.Smitstertjies wrote:Dankie Eugene. Ek vra maar net want ek het nogals gedink dat dit onregverdig is om met 1 geweer te skiet. Gaan julle n shoot nader aan Pretoria eendag doen. Lyk na n baie lekker formaat.

Ons volgende 2 shoots is by Parys, dis die naaste aan Pretoria as wat dit gaan kom.
Aim small, miss small
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
En Dronkwordspruit is darem nie te vêr van Pretoria af nieEugene wrote:Vierfontein is naby aan Pretoria, 2 ure se ry.Smitstertjies wrote:Dankie Eugene. Ek vra maar net want ek het nogals gedink dat dit onregverdig is om met 1 geweer te skiet. Gaan julle n shoot nader aan Pretoria eendag doen. Lyk na n baie lekker formaat.
Ons volgende 2 shoots is by Parys, dis die naaste aan Pretoria as wat dit gaan kom.
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Hi Douw, Het jy n' geskikte venue by Dronkwordspruit?douw wrote:En Dronkwordspruit is darem nie te vêr van Pretoria af nie
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Vertel my bietjie meer!douw wrote:En Dronkwordspruit is darem nie te vêr van Pretoria af nieEugene wrote:Vierfontein is naby aan Pretoria, 2 ure se ry.Smitstertjies wrote:Dankie Eugene. Ek vra maar net want ek het nogals gedink dat dit onregverdig is om met 1 geweer te skiet. Gaan julle n shoot nader aan Pretoria eendag doen. Lyk na n baie lekker formaat.
Ons volgende 2 shoots is by Parys, dis die naaste aan Pretoria as wat dit gaan kom.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Sorry vir die hijack, @ smitstertjies, Middelburg is baie nader. Op 18 Februarie is die MP Superleague by Doornkop skietbaan, jy's baie welkom.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Vierfontein is naby aan Pretoria, 2 ure se ry. 
Ons volgende 2 shoots is by Parys, dis die naaste aan Pretoria as wat dit gaan kom.[/quote]
En Dronkwordspruit is darem nie te vêr van Pretoria af nie
[/quote]
Vertel my bietjie meer![/quote]
Ek bedoel: Eugene het gesê dit is 2 ure van Pretoria, en ek reken Dronkwordspruit is darem net so paar kilos van Pretoria af.
Groetnis

Ons volgende 2 shoots is by Parys, dis die naaste aan Pretoria as wat dit gaan kom.[/quote]
En Dronkwordspruit is darem nie te vêr van Pretoria af nie
Vertel my bietjie meer![/quote]
Ek bedoel: Eugene het gesê dit is 2 ure van Pretoria, en ek reken Dronkwordspruit is darem net so paar kilos van Pretoria af.
Groetnis
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
DInk nie die CRF gaan saamspeel voor 4 Maart nie.... 
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Kom Kerels, daar is nog so paar dae om julle inskrywings deur te stuur. Dit gaan lekker dag wees met nice pryse.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Vir al die manne wat reeds ingeskryf het vir Saterdag se shoot, die venue het verskuif vanaf Vierfontein na Parys Ballistic Beast skietbaan. Dit is weens die feit dat dit eenvoudig net te nat is en die skietbaan is nie eers bereikbaar nie.
Hierdie is n geleentheid vir die manne wat nie wou Vierfontein toe ry nie! Parys is net om die draai!
Hierdie is n geleentheid vir die manne wat nie wou Vierfontein toe ry nie! Parys is net om die draai!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Tal wrote:Vir al die manne wat reeds ingeskryf het vir Saterdag se shoot, die venue het verskuif vanaf Vierfontein na Parys Ballistic Beast skietbaan. Dit is weens die feit dat dit eenvoudig net te nat is en die skietbaan is nie eers bereikbaar nie.
Hierdie is n geleentheid vir die manne wat nie wou Vierfontein toe ry nie! Parys is net om die draai!
Manne, daar is nog net plek vir 2 LR Hunter spanne vir Saterdag, dan is ons vol in daai klas met 36 skuts (12 spanne). So as jy nog wil inskryf is vannaand 'n goeie tyd. Ek sal inskrywings hanteer op die basis wat dit inkom en die res gaan ongelukkig in die LR Varmint klas moet skiet..... Daar kan ons nog so paar manne akkomodeer.
Let ook daarop dat daar nie 'n geleentheid gaan wees om Saterdag te zero op 100m nie. Ons het 'n vol inskrywingslys en omdat die skietpunt moet skuif gaan dit nie moontlik wees om te zero nie. Maak dus vooraf seker van jou zero. Ek weet dis ongerieflik, maar dit kan ongelukkig nie anders nie.
Aim small, miss small
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Het nou op die ALRHA website geregistreer, maar ek kry nie die Skiet datums vir die res van die jaar nie.
Sal graag wil kom kyk en dalk deelneem op die varmint tabel
Sal graag wil kom kyk en dalk deelneem op die varmint tabel
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
4 Maart - parys
24 Junie
2 September
Die venue waar die volgende dae is, sal nog bekend gemaak word nader aan die tyd.
24 Junie
2 September
Die venue waar die volgende dae is, sal nog bekend gemaak word nader aan die tyd.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
Manne, dankie aan almal wat ons shoot bygewoon het. Dit was 'n groot sukses en van uitreen was daar geen sprake nie.
Hier is die top 5 uitslae van die dag:
Long Range Hunter klas
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/LRH%201ste%205%20scores_zps5s5rjmfx.jpg
Long Range Varmint klas
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/LRV%201ste%2010%20scores_zpsvfnc4ew6.jpg
Die wenners van die Cold Bore Challenge
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/CBC_zpsgqdg0xx4.jpg

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: ALRHA Long Range Skietdag op 4 Maart 2017 te Vierfontein
netjies ek sien daar het sommer 'n paar manne die Cold Bore Challenge suksesvol gedoen.