Remington 700 SPS 243 Win Remington 700 SPS DM 7mm-08 Tikka T3 243 Win gemaak vir n vriend Ek was aanvanklik baie konserwatief oor watse kleur n kolf kan wees, maar hoe meer ek die ander kleure sien hoe mooier word dit. Ek het nou omtrent die hele smartie boks in my kluis
Hobby kom nou mooi aan
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Hobby kom nou mooi aan
Ek het al vantevore geplaas van my 1ste kolwe wat ek gemaak het. Die gogga het my nou erg gebyt en hier is n paar kolwe wat ek die laaste paar weke gemaak het.
Remington 700 SPS 243 Win Remington 700 SPS DM 7mm-08 Tikka T3 243 Win gemaak vir n vriend Ek was aanvanklik baie konserwatief oor watse kleur n kolf kan wees, maar hoe meer ek die ander kleure sien hoe mooier word dit. Ek het nou omtrent die hele smartie boks in my kluis
.
Remington 700 SPS 243 Win Remington 700 SPS DM 7mm-08 Tikka T3 243 Win gemaak vir n vriend Ek was aanvanklik baie konserwatief oor watse kleur n kolf kan wees, maar hoe meer ek die ander kleure sien hoe mooier word dit. Ek het nou omtrent die hele smartie boks in my kluis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Hobby kom nou mooi aan
Baie netjiese werk, ek hou veral van daai eerste een.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Lyk baie netjies. Met watter gereedskap het jy dit gedoen?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Oom Marius, ek gebruik my router wat in n boorstand pas en n dual vice om inletting te doen. Ek werk dan die basiese vorm met my grinder met n sanding disk af. Die pistoolgreep gedeelte gebruik ek n growwe rasper en dan is die res maar skuur met 60grit tot so 320grit. Finale afwerking is met Tru-oiltripodmvr wrote:Lyk baie netjies. Met watter gereedskap het jy dit gedoen?
Hieronder is n foto van my setup. Is maar baie elementer maar dit werk goed
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Shoe maar die kleure op daai eerste 2 kolwe is darm baie netjies!
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
-
Eckardt
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Tue Jun 14, 2016 8:27 am
Re: Hobby kom nou mooi aan
Waar bestel ek een?
Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Daai is wraggies netjies gedoen.
Ek dink jy kan dalk n hele paar vrae oor bestellings verwag
Ek dink jy kan dalk n hele paar vrae oor bestellings verwag
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Baie mooi werk daai.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
As mens geseën is met so talent an moet jy dit gebruik en geniet.
Ek hou ook veral van daai 1ste groen kolf.
Ek hou ook veral van daai 1ste groen kolf.
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Hierdie blanks het ek almal by Geno gekrymarco wrote:Dit lyk baie smart.... goed gedoen...
Waar kry jy blanks?
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Hobby kom nou mooi aan
Sjoe dit lyk na netjiese vakmanskap met daardie elementêre gereedskap. PUIK !!!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
My volgende kolf gaan groen wees! Zombie groen!!
Baie netjies!
Baie netjies!
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hobby kom nou mooi aan
Baie netjies
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
In die lewe in....
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Jurie Vermaak, jy is net so bietjie ver, anders het ek vir jou kom kuier!!
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Netjies Jurie, daai groen kolf is bitter mooi!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
fjoubert
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Mon Mar 17, 2014 9:12 am
Re: Hobby kom nou mooi aan
Dit is baie goed gedoen met so min toerusting. Ek dog mens het n cnc milling machine nodig om kolwe te maak...
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
.303 No. 4 MKII
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Baie netjies!!! Jy mag maar. Hoe lank neem 'n kolf jou?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Dit vat my in totaal so 20 ure se werk maar oor so 2-3weke met die finishing wat kans gegee moet word om goed droog te wordtau wrote:Baie netjies!!! Jy mag maar. Hoe lank neem 'n kolf jou?
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Dit lyk Pragtag Jurie jy het n talent. 
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Ek heg nog n paar fotos van onlangse kolwe aan. Dit gaan nou al darem bietjie vinniger - vat my in totaal so 8ure se werk
Howa 223 Mini aksie Anschutz .22LR Howa 308
Howa 223 Mini aksie Anschutz .22LR Howa 308
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Blikskottel!
Daai is netjies!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Daai is netjies!
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Daai 223black is pragtig...
Uitstekende werk!
Uitstekende werk!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Hobby kom nou mooi aan
Tikka T3 30-06
Rem 700 SPS 243 Links aksie
Sako 308
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
