Jis manne, ek moet met julle deel dat ek voel ons het verseker een van die beste DFO's in die land.
Die mense wat daar werk is op die bol en vriendelik. As mens daar instap dan voel dit bloot of hulle vir jou gesit en wag het en dat dit vir hulle lekker is om jou te help.
Ek het so ruk gelede 'n verdere bevoegdheid aansoek gaan indien. Ek was nog nie eers terug by die werk nie toe ontvang ek al die sms dat hulle my aansoek verwerk. (My werk is ongeveer 3km vannaf die stasie)
Ek wens almal wat aansoek doen vir iets kon dit hier by hulle kom indien, net om te ervaar hoe die sisteem eintlik moet werk.
Ek glo en vertrou dat almal in die omgewing wat daar indien met my sal saam stem.
Ek kry julle manne wat sukkel regtig uit die diepte van my hart uit jammer
DFO Hercules Pretoria
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: DFO Hercules Pretoria
Stem, die mense vat dit streng volgens die reëls. Bly daar by en daar is nie pyne nie
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: DFO Hercules Pretoria
Stem saam
Daar was fout met my seun se finger afdrukke Ao Bardenhort (Barries) het by die huis kom reg stel die volgende dag.
Daar was fout met my seun se finger afdrukke Ao Bardenhort (Barries) het by die huis kom reg stel die volgende dag.
