Ek het vandag op 'n blou maandag die gewere gevat en skietbaan toe gegaan. Nadat ek so twee weke terug met die 300 se jump na die groewe toe bietjie gespeel het. Met inkremente van .5 van 'n mm geeksperimenteer het. Die oorspronklike waarmee ek altyd geskiet het was 5.6mm. En die beste groepering het ek nou met 1.7mm gekry.
Doppe: PMP
Kruit : S365 66gr
Primer : CCI 200 large rifle primer (nie 250 magnum primer nie)
Punte : 180gr PMP Proamm
Jump na groewe : 1.7mm
My eerste groepering was 21mm op 300m. So ek was meer as net tevrede met die geweer se performance vandag.
Ek sal probeer om die foto's te laai, as iemand weet hoe laat weet my asb. My 308 Winchester het so 9mm groepering gegee op 100m.
Groete aan almal met die 300's
300 Win Mag
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
300 Win Mag
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 300 Win Mag
Stephensonsknives
Baie mooi groepe wat jy daar van praat, het nie 300 nie, maar sal baie gee om met enige kaliber sulke groepe te skiet op 300 m. Doen so voort. Om die foto's te plaas, gaan tik net " foto plasing tutorial" by die soek funksie in en jy sal alles mooi verduidelik kry deur hom grootbaas self en van die ander manne ook.
Welkom in geniet die forum.
fyn trap
Kalahari

- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: 300 Win Mag
More stephensonknives
Ek skiet ook 300 win mag en dit is lekke om ander manne se goed te lees. Wat is jou loop lengte en twist? Ek skie die sendero met 26" loop 1:10 twist.
Groete
Benman
Ek skiet ook 300 win mag en dit is lekke om ander manne se goed te lees. Wat is jou loop lengte en twist? Ek skie die sendero met 26" loop 1:10 twist.
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: 300 Win Mag
[img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... ag300m.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... 08100m.jpg[/img][img width=560 height=420]http://i1125.photobucket.com/albums/l58 ... kietSH.jpg[/img]
Die geweer het 'n 28" stainless steel ferllach loop met 'n enkelskoot RSA aksie. Tans gebruik ek 'n 4 - 12 X 52 Niko Sterling Diamond teleskoop. Die loop twist is 'n 1..12.8 twist. Ek gebruik meestal PMP doppe, die rede is dat ek agter gekom het dat ek meer kruit in 'n lapua dop moet sit om op die selfde hoogte as die PMP doppe te skiet. maw ek kan minder kruit in die PMP doppe verbrand.
Die PMP doppe se voorbereiding is dat ek eers die dop vollengte re-size, almal se COL sny tot op 84mm soos wat die Somchem boekie aandui. Ek gebruik 'n primer pocket uniformer, en die laaste stap is om die flashhole van die binne kant van die dop dieselfde diameter te sny as ook ter selfdertyd die flashhole 'n 30 grade chamfer te sny.
Wat ek volgende met my doppe wil doen is om dit volgens gewig te klasifiseer, dit was vir my 'n groot eye opener toe ek met PMP en Lapua doppe geskiet het en die verskil in hoogte kon waarneem. So ek wil amper s? dat die weeg van doppe in dieselfde gewig batches is belangrik. Om konstante spoed te lewer.
300 groete aan al die Manne

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300 Win Mag
met daai loop en aksie is dit n dodelike kombinasie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!