Hello,
Manne, ek sit met 'n problem. Ek het 'n Ruger m77mkll VT gekoop en as ek die deal kanseleer gaan ek R1500 verloor.
Die ding is dat ek nie heel tevrede met die aksie is nie, ek verwag seker dat alle aksies so glad en goed soos my CZ550 is. Ek het ook 'n electric blue kolf van Riflestocks.com wat opad is vir hom.
Nou wil ek meskien iets anders he. Net die ruger het 'n 26" barrel, die ander 2 het 24" barrels. Dit gaan my ongedierte gewees wees wat 55gr en 70gr Noslers gaan skiet. Maw bakkie geweer.
Die ruger: Stainles steel.
Prys R10 000
Cast action. Masuser type controlled feed.
26' Barrel
Kolf gaan aftermarket wees.
Clattered aksie en nie so glad nie.
Howa:Dit het die dukste barrel 24"
Mooi aksie
Goedkoop R10 000
Mooi kolf, wat ook seker replaced sa word.
Maar staal vs stainless?
Tikka T3 Super Varmint:
Duur R17 100
Hou nie van plastek kolf en triger guard
Stainless
Mooi en glade aksie
Wat is julle gevoel? Ek gaan hom dadelik Ackley as ek hom kry.
Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
More Chrisjan!
Jong dis nou vir jou n storie! Maar my opinie sal wees dat jy daai ruger moet hou!Ook maar net omdat ek persoonlik nie kan bekostig om R1500 te verloor nie. Die ruger aksie is gebaseer op die K98 aksie en hulle is nou die bekend vir hulle gladgyt nie! Dink nie jy sal n vout maak met die ruger nie!
As jy n ander geweer gan vat sal ek se vat die howa en klaar. Baie gladde aksie en ek dink die 24duim loop is eerder n voordeel om rede dit n bakie geweer is.n 26 Duim loop raak ongemaklik!
In my opinie is die howa dan jou beste koop want ek dink rerig nie die tikka is R7100 beter as die howa nie
Groetnis Armand

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Chrisjan
Re: Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
Ek stem saam, Ek blaas my mond op as ek moet dink ek moet geld in die water gooi. Maar ek wil nie na die tyd spyt wees nie. My kop staan na die howa toe. Hulle (Importers) kry nuwe stock oor 4 weeke.
Daar is 'n groot kaans dat daar SS varminters van die howa 243 gaan wees. Die SS varminters gaan glo so R1500 duurder as die ander wees. Dws R11500 vir 'n dukloop SS Howa 243.
Dit maak my van oor tot oor smile.

Last edited by Chrisjan on Wed May 11, 2011 9:22 am, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
Ek dink as jy n ss howa kan kry vir R11500 is dit n bargain! Ek het dit betaal vir die een wat geblue is.
Groetnis armand
Groetnis armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
Chrisjan
Ek het vandag na so 'n ss Howa varminter gekyk by Safari and Outdoor, 'n 222-50, maar dit is regtig 'n bitter nice geweer en jy sal nie spyt wees oor hom nie, ek het net nie nou die plek($$) vir hom nie!!
Willem

Dankie vir julle raad. Dan gaan dit 'n howa wees.
Groete
Chrisjan
Groete
Chrisjan
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
Naand Crisjan
Lyk my jy het eintlik klaar besluit, jy wou maar net bevestiging kry. Hoe 'n geweer maak as hy oop is was nog nooit vir my belangrik nie. Wat tel is wat die geweer maak as hy toe is. Seker maar omdat ek 'n armgat is met Enfield, BRNO ZKK, K98, P14, RSA en CZ 550 aksies op my gewere. Almal trekkers en nie een Mercedes nie.

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Howa, Ruger, Sako? Heavy barrel 243?
Daai lys vanTrekkers het hulself al bewys en sal nog lank voortbeur terwyl die Mercedes in die modder spin.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed