Dag se manne
Is daar iemand wat my kan help met 50 nuwe 300 WSM doppe?
Ek het my Sako doppe nou 8 keer geskiet en nou is 50% van hulle skielik pad op. Ek verkies een van die goeie maak doppe en wil nie nonsens koop nie.
Sal baie waardeer.
Groete
Henning
300 WSM doppe
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
300 WSM doppe
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300 WSM doppe
henning wrote:Dag se manne
Is daar iemand wat my kan help met 50 nuwe 300 WSM doppe?
Ek het my Sako doppe nou 8 keer geskiet en nou is 50% van hulle skielik pad op. Ek verkies een van die goeie maak doppe en wil nie nonsens koop nie.
Sal baie waardeer.
Groete
Henning
Niemand wat ek van weet het voorraad nie en dit is nie nonsens nie !
DD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 300 WSM doppe
Henning Camdix het Norma doppe gehad 2 weke terug. Ons het 3 van die 5 geva dalk is daar nog 'n pak oor by hulle. Hulle was ook goed geprys gewees.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 300 WSM doppe
Baie dankie JPS, daardie laaste twee pakkies is oppad na my in die Kaap. En die prys is baie redelik.JPS wrote:Henning Camdix het Norma doppe gehad 2 weke terug. Ons het 3 van die 5 geva dalk is daar nog 'n pak oor by hulle. Hulle was ook goed geprys gewees.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim