Atlas 5-H

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Atlas 5-H

Post by Arnold »

Is hier iemand wat die atlas 5-H gebruik? Ek wonder vanoggend so bietjie of julle tevrede is en hoe die monster van 'n bipod presteer in die veld.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Atlas 5-H

Post by Drenalinjunkie »

Arnold, ek het een. In alle eerlikheid ek het hom nog nie gebruik nie. Moet net n adapter laat machine sodat hy op my Anschutz rail kan pas. Ek moet sê die bou kwaliteit is tipies Atlas... puik. Ook bitter stewig en is verseker n bul van n bipod!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Atlas 5-H

Post by Arnold »

Op watse geweer beplan jy om hom te gebruik?
Post Reply